PDA

View Full Version : Het Diere, en veral "wilde" diere, 'n Siel?



knipmes
27th July 2011, 18:26
I had an email from a friend in Zimbabwe yesterday and she sent me this picture and story that I thought was delightful.
They had been away at a game park and on the first evening while sitting in front of the fire in the bar, in walked a fully grown wart hog.
He walked over to the bar and without a word the bar man handed him a pillow. He took the pillow, put it next to the fire and promptly lay down with his head on the pillow and went to sleep where, apparently, he spends the cold nights. Then in the morning, he's off into the bush again!

My friend says that if the barman isn't there he will grab a pillow off one of the couches!

680

Until one has loved an animal, a part of one's soul remains unawakened.- Anatole France






groetnis
knipmes

Silencio
3rd August 2011, 20:46
nou raak jy my hartjie, die antwoord kan ja en nee wees, maar ek sal wil glo dat hul wel siele het, hul het emosies, logika, en voel ook soos ons oor kinders, hulle habitat, indringers, ensovoorts.

Silencio

knipmes
3rd August 2011, 21:48
...ja en nee wees...


Hartjie, glo my vry... elke dier het 'n siel want lewe op hierdie planeet kan nie bestaan sonder die "Vonk" wat van "Bo" af kom nie... Dit wissel egter in rank pikorde in verskeie vlakke van, kom ons noem dit maar "talente"...

Van basiese Vonk soos virusse en microskopiese organismes tot groot wilde diere tot troeteldiere vlak wat die hoogste is in die "Diereryk" en dan vandaar opskuif na basiese aardling vlak en weer verder groei... (nou los ek 'n bom... hehe)

As dit nie so is nie, verduidelik dan hierdie wilde dier se menslike gedrag van op 'n kussing slaap soos 'n aard mens? as hy net voor die hitte gaan slaap het sou dit nog sin maak om my stelling af te skiet.. maar die kussing storie?

Die ander gelowe hier in Durban soos die Hindu's sal jou leer dat dit heelwaarskynlik 'n aardmens was wat so 'n nare mens lewe gelei het dat hy/sy gestraf word om as dier te boet vir sy/haar sondes in 'n volgende lewe... onmoontlik of nie?


groetnis
knipmes



groetnis
knipmes

knipmes
3rd August 2011, 21:52
Hoekom op die plaas het die ou mense altoos gereken dat jy nie hanslammer of so iets dergliks 'n naam, en veral nie 'n mens naam moet gee nie, want dan as jy hom slag sal jy hom nie kan eet nie?

Hoekom was dit so?







groetnis
knipmes