PDA

View Full Version : Om ARM te wees...



knipmes
27th July 2011, 18:49
Toe ek klein was, was ons so arm:

As ons gaan aansit by die tafel, dan het my pa vir ons uit die "Kook-en-Geniet" gelees.

My pa het ons Vrydae aande KFC toe gevat om ander mense se vingers af te lek

My pa het saans vir ons spookstories uit sy tjekboek gelees...











groetnis
knipmes

Silencio
3rd August 2011, 20:41
lol, ons was so arm ons nie eers 'n tafel gehad nie, ons het nie boeke gehad waaruit vir ons gelees kon word nie en kfc was aan die ander kant van die spoorlyn te ver vir ons, my pappa ook nie 'n tjekboek gehad nie want hy kon nie een bekostig nie, lol

Silencio.:tongue_3: