PDA

View Full Version : Die Kinders van Israel



knipmes
27th July 2011, 17:55
"Meneer", s klein Jannie, "daar is iets wat ek nie verstaan nie."

"En wat is dit, Jannie?" vra Meneer.

"Volgens die Bybel het die kinders van Israel die Rooisee oorgesteek, reg n?"

"Ja, dit is so."

"En die kinders van Israel het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?"

"Ja, Jannie."

"En die kinders van Israel het die Tempel gebou, reg?"

"En die kinders van Israel het teen die Egiptenare geveg, en teen die Romeine geveg, en die kinders van Israel het altyd iets belangriks gedoen, reg?"

"Wt is jou vraag?"


"Wat het die grootmense gedoen?"
:w00t:






groetnis
knipmes

knipmes
27th July 2011, 17:58
Die "Grootmense" is vandag nog soek.....

:blink:







groetnis
knipmes