PDA

View Full Version : Mag Mens Vloek ????



knipmes
1st August 2011, 19:00
'n Seuntjie kom by sy Ma en vra: "Mamma, as mens regtig nie anders kan nie, en jy moet vloek,

is dit beter om die "F" woord te gebruik of om die Vader se Naam ydelik te gebruik?"


Sy Ma sÍ: "Nee, mens mag glad nie een van die twee gebruik nie, dis baie lelik!"


Seuntjie: "Maar as mens regtig nie anders kannie, wat dan?"


Ma: "Gebruik dan liewer die "F" woord, maar net as jy nie anders kan nie!"


Seuntjie: "Goed dan, Ma - daar sit 'n hottentotsfok op jou kop!"












Hey... give this child a Bell's!!!
groetnis
knipmes