PDA

View Full Version : Win the lost at Any cost?



Silencio
3rd August 2011, 21:26
Die tyd het aangebreek dat ek 'n paar vrae moet vra, sodat ek beter kan verstaan, hierdie pos gaan oor die beleid van die CRC kerk. Tans is dit die kerk wat die meeste ledemate het en steeds groei, hul droom soos gelees kan word op hul website is om een "unified church and nation" te hÍ, as ek reg verstaan, hul visie is wat my hinder, miskien verstaan ek dit verkeerd maar dit lees "Win the lost at Any cost". let wel A met 'n hoofletter, Enige koste, ten koste van alles? hmm... ek weet nie so mooi oor daai visie se stelling nie, wat my laat vra, gee dit hul nou die reg om te oordeel wie verlore is en wie nie? wie op die regte pad is en die verkeerde pad? wie is God se kinders en wie nie? Wie se geloof is reg en wie sin verkeerd? Mense ek wil niemand ontstel nie, en ek skeer nie almal onder dieselfde kam nie, glo my vry. Vat ek die visie se bewoording te letterlik op? Dit skep die indruk dat die CRC die outoriteit het om mense te "forseer" in hul geloof want dit is tog deur God geinspireer reg? wat beteken as jy verskillend glo is jy 'n verlore want jy is nie oop vir die Woord van God nie? As ek die Woord bevraagteken is ek verlore, want ek moet glo God het opdrag gegee dat kinders ge-offer word, dat diere-offers jou rein maak, (nadat die priesterhoofde die tempels vol bloed gesmeer het) (where is the glory and purity in that?) ek moet glo elke woord wat in die Bybel staan want dit is deur God ge-inspireer, nevermind al die honderde kontrasterings wat ek 'n artikel oor geplaas het 'n wyle terug, so as als suiwer, goed en waar is saam met al die kontrasterings dan is alles korrek en het op verskillende maniere gebeur en ek moet elke weergawe glo want dit is tog die Woord, ge-inspireer deur God, so die klip byvoorbeeld voor Jesus se graf is sÍ nou maar dou voor dag deur een persoon en dan later die oggend deur 'n ander persoon weggerol maar in werklikheid is daar een persoon wat dit op een tydstip gedoen het maar dit maak nie saak nie, dis twee keer gedoen, elke keer is korrek, hmm.... ja seker maar 'n parallel universe, o nee wag, dit bestaan mos nie, sien, kontrastering van voor af. so glo alles, vra niks, twyfel niks en aanvaar alles dan glo jy reg? verstaan ek dit reg? Wanneer Jesus terugkeer na Aarde gaan die opstanding van diie vlees plaasvind, en almal gaan uit hul grafte uit opstaan, die ou oom en tannie wat bo-op mekaar begrawe is, hy met sy afbeen moontlik gaan deur twee kiste en baie grond uitkruip en dan vlees word of wanneer word die liggame verheerlikte liggame, of wat van die arme persoon wat dalk in stukke opgekap is of uitmekaar gebom is, gaan daar stukke bene opstaan en dan saamkom en weer een liggaam word of hoe werk die opstanding van die vlees van al die mense oor al die derduisende jare heen? waarin ek nie glo nie, of mis ek iets met die prosedure van die opstanding, vat ek die sin "die opstanding van die vlees" ook te letterlik op, word dit figuurlik bedoel, hoe moet mens dit dan opvat sodat ek kan verstaan. Onderaan vir inligting die "statement of Faith" ter agtergrond inligting van die CRC. NB - ek bevraagteken nie al die gemeentelede nie, dieselfde kam word nie oor almal geskeer nie. Ek bevraagteken waarom ek of enige iemand anders, as "verlore" ingesien mag word omdat ek Gnostic van geloof is.

We believe in the Scriptures of the Old and New Testaments, in their original writing, as fully inspired of God and accept them as the supreme and final authority for faith and life.

2. We believe in one God, eternally existing in three Persons Ė Father, Son and Holy Spirit.

3. We believe that Jesus Christ was begotten of the Father, conceived by the Holy Spirit, born of the Virgin Mary and is true God and true man.

4. We believe that God created man in His own image; that man sinned and thereby incurred the penalty of sin which is death physically and spiritually; that all human beings inherit a sinful nature which issues (in the case of those who reach moral responsibility) in actual transgression involving personal guilt.

5. With regards to sexual behaviour, we believe in heterosexual relationships between a natural man and a natural woman within the confines of lawful matrimony. Adherence to this stated principle of sexual behaviour is an inherent requirement of membership of : CHRISTIAN REVIVAL CHURCH.

6. We believe that the Lord Jesus Christ died for our sins - a substitution sacrifice - according to the Scriptures and that all who believe in Him are justified on the grounds of His shed blood.

7. We believe in the bodily resurrection of the Lord Jesus, His ascension into Heaven, and His present life as our High Priest and Advocate.

8. We believe in the personal return of the Lord Jesus Christ.

9. We believe that all who repent of their sin and receive the Lord Jesus Christ by faith are born again of the Holy Spirit and thereby become children of God.

10. We believe in the baptism in the Holy Spirit, empowering and equipping believers for service, with the accompanying supernatural gifts of the Holy Spirit; and in fellowship with the Holy Spirit. We believe in the divinely ordained ministries of Apostle, Prophet, Evangelist, Pastor and Teacher.

11. With regards to submission to authority, we believe in the principle of being in authority because you are under authority. As such, it is understood that membership shall be subject to submission to authority in matters pertaining to church governance, doctrine and personal behaviour.

12. We believe in the resurrection of both the just and the unjust, the eternal blessedness of the redeemed, and the eternal banishment of those who have rejected the offer of salvation.

13. We believe that the one true Church is the whole company of those who have been redeemed by Jesus Christ and regenerated by the Holy Spirit; that the local church on earth should take its character from this concept of the Church spiritual and therefore, that the new birth and personal confession of Christ are essentials of church membership.

14. We believe that the Lord Jesus Christ appointed two ordinances Ė Baptism in water and the Lordís Supper to be observed as acts of obedience and as perpetual witnesses to the cardinal facts of the Christian faith, that Baptism is the immersion of the believer in water as a confession of identification with Christ in burial and resurrection and that the Lordís Supper is the partaking of the emblems symbolic of the Saviourís broken body and shed blood, in remembrance of His sacrificial death, until he comes.

15. We believe that divine healing was provided for in the Old and New Testament and is an integral part of the Gospel.

16. We believe that the Bible teaches that without holiness no man can see the Lord. We believe in the doctrine of sanctification as a definite, yet progressive work of grace, commencing at the time of the new birth and continuing until the consummation of salvation.

17. We believe the Leadership of the local church has the authority from the scriptures to withdraw the membership of any member for serious, unrepentant misconduct or similar cause.

18. The Church is open to any further truth, which the Holy Spirit may illuminate from the Scriptures.

I, the undersigned, freely and voluntarily subscribe to the basic principles set out in this Statement of Faith and understand and consent to the fact that should I violate such principles, I may be required by the Leadership to either accept their counsel and discipline or forfeit my membership.

Groetnis
Silencio:unsure_1:

knipmes
3rd August 2011, 22:16
Silencio,

In kort, my stukkie biltong... daar is niks met hierdie mense se geloof verkeerd nie! Dis wat hulle glo, en dis waarby hulle sal staan... tot die dood toe... Jawehisme onderandere is nie verkeerd nie, dis noodsaaklik! Veral as jou brein die stratosfeer as grens sien, en jy wereldsgebonde na lewe kyk... hoe kan dit verkeerd wees? Hulle sien lewe na die dood eers eendag as hulle weer hier gaan opstaan in dieselfde liggaam en weer hier lewe saam met hul God wat afgekom het na hulle toe... nie hulle opgaan na die Gode toe nie...

Kom ek stel dit so... daar is maar slegs 3 vlakke van spirituele opvoeding in hierdie wereld:

1) Aardsgebonde Vlak - dis waar alle vlakke van lewe van microskopies klein tot troetel Diere tot die basiese gene van aardling mens voorkom. Hierdie vlak is van "onder" gebore, gewerp onder die lot van evolusie, weet nie van "Bo" nie, is nie instaat om dit te bereik op eie stoom nie, en hierdie Vonke en Siele is aardsgebonde, keer op keer, lewe op lewe... Die lewe in hierdie liggame is Vonke wat groei tot "Siel" vlak.

2) Spirituele Vlak - dis die menslike vlak waar die gebruik van intelek ingryp en die aardling opgroei deur kennis op te doen. Hier is verskeie vlakke in een, van die van onder gebore en is daar leerlinge wat leer van goed en kwaad, en leermeesters wat jou leer van die Goddelike - hierdie vlak klou vas aan die kerklike dogma en steek hier vas, weens misleiding in dogma. Die lewe in hierdie liggame is Siele wat opgroei tot "Gees" vlak. Hierdie vlak het ook onderandere Mense kinders van "Bo" gebore wat hier is om leiding te gee, soos Jesus en andere... waar een liggaam beide 'n aardse Siel en 'n van "Bo" Gees in het. Baie egter het verskeie Siele van beide goed en kwaad wat die een liggaam tyster...

3) Kosmiese Vlak - hierdie vlak is die tuiste vir diegene wat juis daardie boodskap van die "Verborge Kennis" van die Boom van Die Lewe en die Boom van Kennis van Goed en Kwaad reg verstaan en besef dat daar wel Lewe na die aardse dood is, dat die Gode wel van erens in die Heelal gekom het, weer en weer, dat Hulle weer gaan kom, dat jy nie kan "sterf" nie, slegs jou liggaam het 'n "expiry date" soos alles op die planeet Aarde. Hierdie Vonke is nie meer Vonke nie, het gegroei na Siele, en uiteindelik Gees geword in die volle woord van die sin... daar is maar wynig wat hierdie vlak bereik... en natuurlik sal jy dan ook van "Bo" gebore Gees kry wat hier oorheers.



Om terug te kom tot die "verkeerd" gedagte... eers leer jy van lewe en dood, dan van God, dan van Ewige Lewe, en dan bereik jy die derde valk van vry wees van dogma en aardsgebondenheid in totalitiet. As jy reeds hierdie kerk se leerstellinge as misleidend insien, dan is jou geestesoog besig om oop te gaan en moet jy dankbaar wees vir die voorreg om tot hier te kon beweeg. Onthou daar is van onder gebore "Aangenome Kinders van God" en dan van "Bo gebore Adamiete" Beide het reg op ewige lewe, en moet dit self bereik deur toewyding en reg lewe, foute en al. So groei mens mos... Moet dus nie so hard wees op diegene tans nog vasgeval in die tweede vlak nie... hulle gaan wel eendag leer en opstyg na die derde vlak... hopelik gou gou!


groetnis
knipmes