PDA

View Full Version : Joh 3:16



Stefanus
17th April 2008, 22:12
Joh 3:16 Want so lief het God die wreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h.

Hierdie welbekende vers wat so maklik gebruik word om standpunte te regverdig, wat sou die betekenis daarvan eintlik wees?

Jesus verklaar dat Hy deur die Vader gestuur is met 'n boodskap, 'n nuwe evangelie:
Mar 1:14 En nadat Johannes oorgelewer was, het Jesus in Galila gekom en die evangelie van die koninkryk van God verkondig
Mar 1:15 en ges: Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie.
Mar 1:27 En almal was verbaas, sodat hulle onder mekaar vra en s: Wat is dit? Watter nuwe leer is dit, dat Hy met gesag ook aan die onreine geeste bevel gee en hulle Hom gehoorsaam is?

Hierdie "nuwe leer" het dit slegs betrekking tot die uitdrywing van onreine geeste of steek daar baie meer daarin as wat vir ons voorgehou word?

Liefdegroete,
Stefanus

Stefanus
21st April 2008, 20:32
Joh 3:16 Want so lief het God die wreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h.

Die leer dat Jesus gestuur was om vir ons sondes te sterwe/geoffer word, word hier deur Jesus self as 'n leuen verklaar deur die volgende gelykenis:


Luister na n ander gelykenis:
Daar was n sekere huisheer wat n wingerd geplant het; en hy het n heining daarom gesit en n parskuip daarin gegrawe en n wagtoring gebou, en hy het dit aan landbouers verhuur en op reis gegaan. En toe die vrugtetyd nader kom, stuur hy sy diensknegte na die landbouers om sy vrugte te ontvang.
Maar die landbouers het sy diensknegte geneem en een geslaan en n ander een doodgemaak en n ander een gestenig.
Weer het hy ander diensknegte gestuur, meer as die eerstes, en hulle het met di net so gemaak.
Oplaas het hy sy seun na hulle gestuur en ges: Hulle sal my seun ontsien.
Maar toe die landbouers die seun sien, het hulle onder mekaar ges: Dit is die erfgenaam; kom laat ons hom doodmaak en sy erfdeel in besit neem. En hulle het hom geneem en buitekant die wingerd uitgewerp en doodgemaak. Wanneer die eienaar van die wingerd dan kom, wat sal hy met daardie landbouers doen?

Hulle antwoord Hom: Die slegte mensehy sal hulle n slegte dood laat sterwe en die wingerd verhuur aan ander landbouers wat hom die vrugte op die regte tyd sal gee.

Jesus s vir hulle: Het julle nooit in die Skrifte gelees nie: Die steen wat die bouers verwerp het, dit het n hoeksteen geword. Hy het van die Here gekom en is wonderbaar in ons o? Daarom s Ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan n volk gegee word wat die vrugte daarvan sal dra.

Liefdegroete,
Stefanus

Stefanus
21st April 2008, 21:25
Joh 3:16 Want so lief het God die wreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h.

Die Vader stuur Jesus met 'n nuwe boodskap, want die een wat op die staduim verkondig word is nie die van die Vader nie, bevat nie die ewige lewe nie.

Joh 8:38 Ek spreek van wat Ek by my Vader gesien het, en julle doen ook wat julle by jul vader gesien het.

Jesus onderskei tussen Sy Vader en die van die "gelowiges" en priesters van die tyd.

Joh 8:28 En Jesus s vir hulle: Wanneer julle die Seun van die mens verhoog het, dan sal julle weet dat dit Ek is; en uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat my Vader My geleer het, dit spreek Ek.

Jesus gaan verder en hier is Hy duidelik oor die verskil tussen Sy Vader en die vader van die skrifgeleerdes van die tyd, wat hul vader as die god van Abraham aangee:

Joh 8:42 En Jesus s vir hulle: As God julle Vader was, sou julle My liefh, want Ek het uit God uitgegaan en gekom; want Ek het ook nie uit Myself gekom nie, maar Hy het My gestuur.
Joh 8:44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy n leuenaar is en die vader daarvan.
Joh 8:45 Maar omdat Ek die waarheid spreek, glo julle My nie.

Liefdegroete,
Stefanus

Stefanus
25th April 2008, 23:45
Joh 3:16 Want so lief het God die wreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h.



Die Nederlandse Geloofsbelydenis
....Ons s daarom tereg saam met Paulus dat ons deur die geloof alleen of deur die geloof sonder die werke geregverdig is (Rom 3:28)....

Volgens die Skrif is geloof van kernbelang vir redding, aangesien dit een van die fundamentele leer*stellings van die Bybel is (Heb. 6:1). En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag (Heb. 11:6). Lewende geloof behels om te doen wat God s, om Hom te gehoorsaam! Geloof sonder die werke is dood (Jak. 2:20).


Tit 1:16 Hulle bely dat hulle God ken, maar hulle verlon Hom deur die werke, omdat hulle gruwelik en ongehoorsaam is en ongeskik vir elke goeie werk.

Jak 2:17 Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.
Jak 2:18 Maar iemand sal s: Jy het die geloof en ek die werke. Toon my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof toon.
Jak 2:20 Maar wil jy weet, o nietige mens, dat die geloof sonder die werke dood is?

'Elkeen wat in Hom glo', beteken dus dat ons die nodige geloof/kennis moet he en so moet lewe dat ons werke as maatstaf vir ons geloof sal dien.

Liefdegroete,
Stefanus

Stefanus
26th April 2008, 10:36
Joh 3:16 Want so lief het God die wreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h.

'Elkeen wat in Hom glo', beteken dus dat ons die nodige geloof/kennis moet he en so moet lewe dat ons werke as maatstaf vir ons geloof sal dien.

Leer die gelykenis van die landbouers dat ons God sowel 'n moordenaar as 'n owerspeler en dief is.... soos wat aan ons voorgehou word?
Hoe wreed en hoe lank is ons Vader-God wanvoorgestel selfs deur diegene wat werklik daarna streef om Hom lief te h en te dien.

Liefdegroete,
Stefanus