PDA

View Full Version : Wat bedoel ek as ek praat van die skepper van die hemel en aarde.



Die Vrou
20th September 2011, 11:28
Hello

Miskien het ek myself verkeerd uitgedruk in die verlede. Ek wil net graag verduidelik wanneer ek praat van
die skepper van die hemel en aarde dan meen ek nie ons Pappa in die geestelike ruim nie. Ek sien die
skepping aan as die aarde en die hemel die fisiese hemel. Nie die een in die geestelike realm nie. So as ek praat
van die hemel dan praat ek eintlik van die fisiese hemel ... die blou lug en die sterre, die ander planete, son en maan. Soms raak ek nog deurmekaar met die twee.

Groete