PDA

View Full Version : Onhou Jy nog?



Die Vrou
1st October 2011, 11:06
Onhou Jy nog ons beloftes
Twee spore wat dieselfde pad begin
Die saam besluit om een te wees
Lief te h en getrou te wees
Met my hand styf in Joune
Ek wil by Jou wees in die dag
En ook in die nag
Ook ons droom bewaar
En saam Jou kinders te help
'n wens, my laaste wens
Ek wil net so saam met Jou bly
Ek wil my lewe aan Jou wy
En deur die donker skadu's
en hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar Jy my lei
Al is daar soveel swaar tye
En die lewe begin my te knou
Tot die dood hier ons weer herenig
Sal ek Jou liefh en Jou volg
want ek wil weer herenig word met Jou
Dis 'n eindelose wentelbaan
Ons weer saam vir altyd..

http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=712&d=1317459845