PDA

View Full Version : Hallo...



aProPhet
29th January 2012, 16:18
Dagse aan almal... lekker om hier te wees...

Stefanus
29th January 2012, 17:10
Dagse aan almal... lekker om hier te wees...

Welkom, geniet die reis.

aProPhet
30th January 2012, 14:38
Welkom, geniet die reis.

Stefanus, dankie, die reis was lank tot dusver so ek sal n rukkie hier in die koelte vertoef en van die water drink wat aan te bied is voordat ek verder reis.

knipmes
14th February 2012, 20:46
Welkom van my ook... mag die reis hier baie oorvloedige Waters ervaar...



groetnis
knipmes

aProPhet
16th May 2012, 17:27
Welkom van my ook... mag die reis hier baie oorvloedige Waters ervaar...



groetnis
knipmes

knipmes, danki...

schalk
22nd May 2012, 13:58
baie welkom van my kant!