PDA

View Full Version : Godin van Graaff-Reinet



Die Ou Man
8th February 2012, 21:45
Graaff-Reinet spog met Spandaukop, die grootste vloekhout (christen doodskruis) in die Suidelike-Halfrond en 'n reuse engel in Engeltjiepark.

Die Ou Man
9th February 2012, 18:35
http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=825&d=1328805036

Spandau is die oudste en grootste baken van Graaff-Reinet. Hy is so oud soos die skepping en deur die Skepper self daar geplaas. Dit was lank voor die eerste mense die gebied bewandel het.

Spandau is die Skepper se keuse.




HOŽR VOLKSKOOL SKOOLLIED

O, Spandaukop jou fierheid

verwasem voor die gloed

van Graaff-Reinet se volksiel

en Afrikanermoed



Laat wÍreldstad maar wemel

Laat see maar aanhou spoel

HoŽr Volkskool staan hier rotsvas

Ons streef en werk en woel

Die Ou Man
17th February 2012, 19:55
In 1885 begin bouwerk Graaff-Reinet se mooiste, mensgemaakte "goddelike struktuur".


http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=826&d=1329501022

Graaff-Reinet is in 1786 gestig en die vierde oudste blanke nedersetting in Suid-Afrika.

Die dorp se stigting het aan die begin van 'n wisselvallige tydperk in die Kaap se geskiedenis plaasgevind. In die volgende twintig jaar was daar vier regerings in die kolonie - eers die Nederlanders, wat deur die Britte opgevolg is, daarna weereens die Nederlandse BataviŽrs en in 1806 weer die Britte. Die onafhanklike Republiek van Graaff-Reinet, wat in 1795 uitgeroep is, het 'n kortstondige episode in die dorp se geskiedenis gebly.

Bron (http://af.wikipedia.org/wiki/Graaff-Reinet)

knipmes
17th February 2012, 20:33
Naand Oudste,

Jong, ek het self die voorreg gehad by vier geleenthede om daardie kerk te besoek in my lewe, en voorwaar was dit elke keer 'n hernuwing van asemrowendheid...
Pragtige dorpie...

groetnis
knipmes