PDA

View Full Version : Die vlamme brand!

Die Vrou
23rd February 2012, 09:47
Die vlamme brand

Hierdie lewe loop 'n vreemde pad, wat ons nie beplan het nie,
Maar ons het 'n keuse wat ons gaan maak,
Ons kyk terug op ons verdwaalde weg, ons dink ons is reg,
En dan wonder ons ...

En die hemel weet Ek is lief vir julle!
Sal Ek julle ooit weer vas kan hou?
Is dit nie nou die tyd om 'n weer begin te maak,

En die vlamme brand en die hel breek los,
Vir al die trane wat dit My gekos het,
Se my nou wie staan tussen julle en My vandag?

Nou is julle hier en die kruispad wag!
Nie links of regs sien julle die Lig!
Wie se keuse is dit hierdie keer,
Julle kyk terug en raak verward,

Julle wil links draai en die donkerte invaar
Want hier staan hy weer tussen julle en My!

Die Vrou
1st March 2012, 10:38
Piett

Dit is geen lieg nie, maar jy sal kennis daarvan dra, want jy herken self jy glo NIE in die Bybel nie.

Ja Piett ek glo nie in die bybel of geen ander boek nie, heeltemal reg. Dit kom my voor dat jy 'n verhouding het met
'n boek en nie met die gees wat jy sÍ jyt 'n verhouding mee nie.

My vertroue en geloof is in 'n fisiese Gees, nie in 'n mens of boek nie!! :-|

En duidelik die manier wat jy tekere gaan op jou forum, kan mens ook duidelik sien dit kan nie 'n fantastiese liefdevolle
gees wees nie. :ohmy: Al die geskinder, gevloekery, afkrakery, slegsÍ-ery, beledigende, geen naaste liefde, gevoellose,
maniere wat ons daar sien :ohmy:

Dis hoe satan werk, doen homself voor as n engel van lig.

Verdraai en verkrag die Waarheid sodat die leun geglo kan word.

Hierdie god wat jy so wonderlik noem is die satan al gaan staan jy nou maar op jou kop en fluit
Jan Pierewiet deur jou ******, gaan dit niks aan die saak verander nie!!!
Gaan lees gerus my blog entry " Die Tuin van Eden(Skepping) (http://www.wendag.com/forum/entry.php/10-Die-Tuin-van-Eden-%28Skepping%29)" Dit sal jou meer verduidelik omtrent die god wat
jy so probeer verdedig met jou barbaarse maniere!!!!

Was 6 jaar nie genoeg tyd om te besin oor julle boosheid nie.?

Ek kan geen ander boosheid gewaar behalwe dit wat jy doen en die skepper god elke dag nie.

Hehehehehe .. hy waarsku julle toeka dat hy julle gaan straf vir al julle wandade in dai boek .. hehehehe foeitog.
julle moet pasop ... :scared: hys so magtig!!!! :ohmy:

Die Ou Man
1st March 2012, 21:53
Jy mors jou tyd.

Alfred Fleischer aanbid die Joodse mitologie.

Hy is volkome vasgevang in die Joodse geskrifte.

As hy sy mond oopmaak, praat hy soos 'n Jood. Kyk maar na al sy argumente. Alles word vanuit 'n Joodse perspektief benader.

Die Vrou
2nd March 2012, 10:20
:24: Piett

Nou hoe sal jy nou weet met watse Gees ek n verhouding het.

Ek het dit dan hieronder mooi uiteengesit!!! Kan jy nie lees nie ... Hoe kan daar 'n ordentlike gees by jou
wees as jy sulke swak maniere toon???

Al die geskinder, gevloekery, afkrakery, slegsÍ-ery, beledigende, geen naaste liefde, gevoellose,
maniere wat ons daar sien
Jy sien .. wat die hart van vol is .. loop die mond van oor!!!

Wie is slet's????

Jy klink nou soos slet's petroos;

Dan is Jesus mos 'n klug .. want hy het hom juis met sulkes soos jy gemeng of hoe???

Naaste liefde is presies dit, naaste liefde word beperk tot jou naaste.

N kategorie wat julle nie aan behoort nie, volgens jou eie bekentenis;

Ooooo :ohmy: maar jy lees my gedigte ?????? :ohplease: Net 'n spul leuns uit jou mond jong!!!!!!

Ek lees nie skrywe van n satanis aangaande jou vader satan nie, is dit barbaars genoeg vir jou.
Hier onder is jy niks beter as knipmes nie .. maar nou ja wat kan ons sÍ ...

Wat kan ek se, sal maar my staf moet vat.

En as jy nou enige verder drama het, gaan verkla my by julle "priester ON" van die Son, Low Nel.

Ek hoef niemand te verkla nie .. jy doen dit sommer self!! Ek ken nie eers low nel nie !!! :sleep: boooring!!!! :sleep:

Ooo net een laaste ding .. In my blog entry Die Tuin van Eden(Skepping) word al die walglike dade van jou god getoon!!

Die Ou Man
2nd March 2012, 11:36
Neem in ag dat Alfred Fleischer bloot 'n kleuter in 'n vet lyfie is.

Dit is waarom hy alles in kleur vetkryt skryf. Hoe meer die kleure en hoe vetter die letters, hoe meer sin maak dit. Dit is hoe sy koppie werk.

Hy was op skool geboelie en nou is dit sy beurt om almal teenoor wie hy minderwaardig voel, terug te boelie met sy kleur potlode.

As jy 'n opgevoede en intellektuele gesprek met hom wil aanknoop, gaan jy lank wag. Al wat hy kan doen is om jou weergawe met sy vetkryte in te kleur en dan sinneloos daarop te brabbel.

In wese is hy 'n baie eensame mens en hy is terdeŽ bewus van sy gebreke. Al die geswets en laster is maar bloot sy sielkundige meganisme om hom beter te laat voel oor homself. En dit is hoofsaaklike te wyte aan die feit dat hy weet dat sy optrede ander mense walg.

Wanneer daar verwys word na sy intellektuele kapasiteit, is hy vinnig om daarop te sinspeel dat Siener ook nie kon skryf nie, dws ook bietjie dommerig was. Hy huldig die wanopvatting dat 'n mens onsuksesvol, arm en dom moet wees om 'n groot leier te word. Die stomme man koester groot aspirasies.

Dit help nie om hom te veroordeel nie, want dit is nie sy skuld nie. Dit is hoe hy is en hy self kan niks daaraan doen nie.

Beskou hom bloot as 'n onbeholpe komediant.

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Vrou
2nd March 2012, 18:34

Dis ook nou weer waar ... maar as ek my kom kry dan pryk my gedigte - ens daar op sy forum .. :24: mooi ingekleur soos oom sÍ .. lyk my so al asof hy aandag soek .. miskien nie genoeg gekry in sy ou lewetjie nie :unsure_1: