PDA

View Full Version : mnr



Luiperd
23rd June 2012, 02:07
Godvresend, Christus Jesus is die liefling van my siel. Getroud. Bouer van alluminium Horseboxes te Clanwilliam. Bly op Luiperdskloof, en volgens die spore en geluide onder die bobbejane is daar beslis nog ene in die kloof.

knipmes
25th June 2012, 19:37
Naand Luiperd,

Welkom hier by ons, mag die bestaan van 'n kloof uiteraard hier ontbloot word as sierraad met of sonder spikkels...



groetnis
knipmes

yeshurun
28th July 2012, 22:07
Godvresend, Christus Jesus is die liefling van my siel. Getroud. Bouer van alluminium Horseboxes te Clanwilliam. Bly op Luiperdskloof, en volgens die spore en geluide onder die bobbejane is daar beslis nog ene in die kloof. Hello. Of sal ek se shalom. Jy sal uitvind dat ek so ietwat in geloof van jou verskil maar hoop ons kan nog lekker geselsYeshurun