PDA

View Full Version : Die Bruid en Bruidegom



Die Vrou
7th July 2012, 08:20
Die Bruid en Bruidegom ('n Gesig)

Voor my oŽ verskyn daar 'n bruid en bruidegom reeds voor die kansel. Ek kan duidelik sien dat hulle besig is om met mekaar te praat.
Ek kan nie hulle stemme hoor of uitmaak wat hulle vir mekaar sÍ nie, maar ek gewaar op hulle gesigte groot blydskap dat hulle mekaar gevind het en dat hulle vir mekaar kan se dat hulle mekaar lief het. Ek sien die trane van vreugde oor hulle wange loop en 'n stralende glimlag om hulle lippe..... Ek sien ook hulle klere hulle het 'n roomkleurige Manspak en trourok aangehad .. hulle bybehore het bestaan uit 'n ligte geel en dele daarvan was groen ....

Die Vrou
7th July 2012, 11:13
Ek het hierdie deel nagelaat omdat ek dit nie behoorlik verstaan het nie ..

Eerste het ek 'n bladsy gesien en op die bladsy was die woord "saswitch" die hele bladsy was propvol
geskryf van hoek tot kant en bo tot onder in mooi skuins handskrif en die kleurvan ink was liggroen. Ek het nie begrip gehad nie tot ek dit met 'n ander persoon bespreek het. Saswitch staan vir "SA Switch" kan ook die omekering van SA genoem word bv. sal hulle wegdraai van die skepper(Rospheros) en die Waterdraer volg. Wat ook 'n Gees is. Die volgeskryfde bladsy beteken dat die hele land Suid Afrika sal wegdraai van die skepper god af.

Die Ou Man
9th July 2012, 07:26
Eerste het ek 'n bladsy gesien en op die bladsy was die woord "saswitch" die hele bladsy was propvol

Die term SASWITCH is die naam vir die elektroniese stelsel wat die OTM's van verskillende banke koppel. Jy sal dit op die OTM sien as jy weer geld trek. Sonder SASWITCH kan jy nie geld by 'n FNB OTM trek uit jou ABSA rekening nie.

Die Vrou
9th July 2012, 07:30
Die term SASWITCH is die naam vir die elektroniese stelsel wat die OTM's van verskillende banke koppel. Jy sal dit op die OTM sien as jy weer geld trek. Sonder SASWITCH kan jy nie geld by 'n FNB OTM trek uit jou ABSA rekening nie.

More Oom,

:-D Ek weet ... voor ek hier kom skryf het het ek geweet ;-D

Ek sou dit nie sonder 'n rede gesien het nie .. weet dit het groot betekenis vir ons land.

knipmes
12th July 2012, 20:11
Die Vrou,

Dankie vir die bydrae.

Die afwagting waar die twee gesigte met mekaar verbind word, is groot!



groetnis
knipmes