View RSS Feed

Uncategorized

Entries with no category

  1. Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    [Dit is hierdie verhaal wat deur die Boervroue opgeskeur is. Hierdie optrede was waarkynlik die grootste daad teen Jahwehisme in ons volk se geskiedenis.

    Die tyd kom nader dat ons daarop sal voortbou.]

    Behalwe vir 'n bejaarde familielid, het die Voortrekkers sonder enige predikante die vreemde ingetrek. Trouens, die Kaapse NG sinode het 'n banvloek op die Trekkers uitgespreek. Lees Dreyer se Die Kerk en die Groot Trek. Nadat die Trekkers in die Vrystaat gevestig is, ...
    Categories
    Uncategorized