Wanneer ons nou bewus geword het dat al die wesens wat in die skepping woon 'n senuwee stelsel van die een of ander aard het, dat hulle net soos mens is maar net verskil in hoe hulle lyk, dan moet mens nou verder kyk na wat gebeur met al hierdie wesens. Ek het in die tuin van Eden als voledig daar bespreek oor die senuwee stelsel en die voedsel ens. Wanneer ons nou als wat ons daaruit geleer het neem en in diepte verder gaan kyk wat gebeur met hulle hier, sal ons sien dat dit afstootlik en gruwelik is en meeste daarvan gebeur onder die hande van die mens.
Dan sal ons ook sien dat meeste van hierdie wesens ook dan erg onder die hande van die mense ly.
Hier sal ek julle wys wat ons als doen om hulle verskriklik swaar te laat kry, sal van tyd tot tyd hier vir julle wys watter verskriklike dade ons pleeg sonder om eers mooi daaroor te dink!
En als gaan op die ou einde net om ons vleeslke liggaame te bevredig.
Announcement
Collapse
No announcement yet.
Die GRUWEL dade in die skepping!
Collapse
Die verwoesting van die skepping!!!
In ander woorde wat vir die mens vooruitgang en gemak beteken ... is eintlik die agteruitgaan en verwoesting van die skepping!!
Nou wonder ek watter God aanbid die mens 'n verwoestende God of 'n God van Liefde?
'n God wat die skepping gemaak het en dit liefhet soos wat hy homself lief het of n God wat dit haat
met 'n passie en als insit om dit allerverskriklik te martel?
wat is sy redes hiervoor?
En boonop gebruik hierdie God die mens om sy vuilwerk van mishandeling en verwoesting te doen!
En die mens gaan moedswillig blindelings en onverpoos voort om sy wandade aan die skepping uit
te voer!
want wie ookal die tegnologie en verwoesting vir hulle eie gemak goedkeur aanbid 'n God wat glad nie
goedgesind is teenoor die skepping nie.
En wat ook nog veder nadelig is vir die skepping ons leer ons kinders ook nog al ons wandade en verwoesting
dan verbeter hulle die verwoesting metodes en word nog wreder as ons.
Met ander woorde ons leer ons kinders al ons wandade aan die skepping om die verwoesting nog verder te
bevorder!!!
Skole is gestig om hulle te leer ens ens ens
Dus ons dra al ons wandade/sondes oor aan hulle !!!!
Wanneer gaan ons ophou en omdraai op ons verkeerde spore en regmaak wat ons verbrou nog steeds vandag?
Ons kinders die regte dinge leer aangaande die skepping sodat die verwoesting gestop kan word.
mens bou daagliks aan die tegnologiese koningkryk van die Verwoestende God!!!
'n God wat die skepping haat met 'n diep en verterende haat!!!
Die Koningkryk van die DUIWELSE wrede GOD!!!