Daar is 'n presiese weergawe van die skepping in die geestelike realm, die verskil is dat daardie een wat ons nie kan sien nie totaal volmaak is en glad nie aan enige swaarkry, slawerny, pyn en lyding oorgegee is nie. En die fisiese een wat beheer word deur die skepper "Rospheros" is so deur hom gemaak om die wat hy uit die geestelike skepping gesteel het erg te laat ly.
Ek sal hierdie besonderhede onder die Gruwel dade bespreek!
Announcement
Collapse
No announcement yet.
Die fisiese skepping en die geestelike skepping!
Collapse
Die een is 'n Geestelike skepping gemaak van 'n Geestelike energie wat die mens nie ken nie. Elke gees wat in die fisiese ligaam gevange is, is afhanklik van 'n energie bron wat vrylik te vinde is in die geestelike skepping waar dit leef en wat ook hulle voedsel is.
Dan is daar ook 'n soortgelyke weergawe van daardie Geestelike skepping hier waar ons tans is, 'n fisiese weergawe wat genoem word "Die Tuin van Eden". Anders as die Geestelike skepping wat van 'n energie bron leef wat niks skade doen nie en net die geestelike wesens voed, moet die fisiese skepping mekaar doodmaak en eet om te kan oorleef. En as mens nou gaan kyk na die samestelling van die fisiese skepping teenoor die van die Geestelike skepping sal jy sien dat die Geestelike skepping so gemaak is om pyn en lyding te vermy teenoor die fisiese skepping wat met die senuwee stelsel toegerus is wat aan alles wat hier leef gegee is om pyn en skok te kan voel en beleef.
Daar in die Geestelike skepping wat Saron genoem word is totale vryheid van marteling pyn en lyding en word die dood nooit gevind nie. As jy daar is, het jy die ewige lewe elke dag in jou hande. En jou wil is jou eie jy word nie geforseer om enige dade teen jou sin te doen nie.
Waar jy in jou vleeslike ligaam onderworpe is aan 'n onsigbare slawedrywer soos ek al voorheen verduidelik het met die pos in "Die tronk en slawerny" uit die Tuin van Eden.
geestelike wese om in te woon nie!!! Die Gees in elke liggaam van die fisiese skepping moet ontwaak en veg vir hulle vryheid!! Hulle moet hulle tee sit teen alle forsering van dade waaraan hulle nie meer wil skuldig bevind word nie!!!
Ontwaak!! Ontwaak! Elke kosbare Gees en veg vir julle vryheid !!