II Timothy 3/II Tim?the?s Hoofstuk 3

3 But mark this: There will be terrible times in the last days. 2 People will be lovers of themselves, lovers of money, boastful, proud, abusive, disobedient to their parents, ungrateful, unholy, 3 without love, unforgiving, slanderous, without self-control, brutal, not lovers of the good, 4 treacherous, rash, conceited, lovers of pleasure rather than lovers of God? 5 having a form of godliness but denying its power. Have nothing to do with such people.

6 They are the kind who worm their way into homes and gain control over gullible women, who are loaded down with sins and are swayed by all kinds of evil desires, 7 always learning but never able to come to a knowledge of the truth. 8 Just as Jannes and Jambres opposed Moses, so also these teachers oppose the truth. They are men of depraved minds, who, as far as the faith is concerned, are rejected. 9 But they will not get very far because, as in the case of those men, their folly will be clear to everyone.

-------------------------------------------------------------------------------------
1 MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.

2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig,

3 sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie,

4 verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God;

5 mense wat ?n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verlo?n het. Keer jou ook van hierdie mense af.

6 Want uit hulle is die wat in die huise insluip en arme vroue gevange neem wat met sondes belaai is en deur allerhande begeerlikhede gedryf word,

7 wat altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie.

8 En net soos Jannes en Jambres Moses te?gestaan het, so staan ook hierdie mense die waarheid te?, mense verdorwe in die verstand, onbetroubaar ten opsigte van die geloof.

--------------------------------------------------------------------------------

Die mens vandag is so besig om hulle vlees te bevredig hulle kyk glad nie meer wat hulle doen nie!!! Hulle verwoes als wat lewe in die skepping vir hulle gerief!! Dit is verkeerd en nie uit 'n Pa wat Sy hele skepping innig liefhet nie!!! Blind het die mens geword!! Lees hierbo mens is so behep met die vlees hulle weet lankal nie meer wat Geestelik beteken nie !!!

Mense die hele skepping leef saam met julle hier ... hulle het gevoelens en als net soos julle!!! Hulle soek liefde !! Wil vetroos en vertroetel word net soos mens. Ek praat nie net van diere nie praat van als wat in die lewens siklus van die skepping woon!!

Mens is niks verhewe bo die res van die skepping nie!!! En die res van die skepping is nie hier geplaas om die lewe net vir die mens gemaklik te maak nie!!!

Die Aarde is besig om dood te gaan aan die hand van die mens! Waar het julle gedink dat julle kan die aarde uitmekaar ruk en dink hy gaan aanhou lewe?? Die aarde het 'n liggaam net soos die mens Hy lewe anders sou ons nie kon leef nie!!! Dit is verkeerds om die aarde se ingewande te gebruik vir ons gerief.

Waar kan mens se dat geld van 'n Gees is wat die skepping lief het ... dit is glad nie so nie ... Hy wat die skepping gemaak het het nie geld gemaak nie hy het die dag van die skepping als so gemaak dat ons kon leef sonder om 'n ander dood te maak!!

Die gees wat geld soek vir 'n tiende is nie die skepping goedgesind nie!! Genadeloos is hy!!!

En die Gees wat dit voorsien is die Satan!!

Hy sal ook nie Sy woorde op 'n boom se liggaam skryf nie .. hy sal dit persoonlik self in jou hart l? sodat jy dit nooit weer kan vergeet nie!!!

Groete

Rosella