View RSS Feed

knipmes

Boer Genocide

Rate this Entry
Quote Originally Posted by knipmes View Post

Die onwillekeurige vraag kom op wat baie duidelik vra:

Wys vir ons uit nog een man wat deur die jare 60, 70, 80, 90 tot nou toe met 'n onverskrokke onsteurbare ystere wil so opgestaan het vir sy "mense", soos die pas wreed vermoorde AWB Leier? Daar is net nie regtig so iemand nie... myself ingesluit, jammerlik tog!

Nie almal was te vinde vir sy ideologiee nie, maar dat hy vir ons almal wat wit is, opgestaan het, was 'n feit!

Ek wil my verstout om die sirkel van lewe hier in te bring, dalkies herleef ons die verlede hier soos Oom Niklaas tereg uitgewys het dat ons weer deur 'n Bloedrivier sal gaan... smeltkroese en al...

  • 464 manne veg by Wendag en God lei die wenresep

  • As volk gee ons nie gehoor aan die Gelofte se beloftes aan God nie

  • Nou vind ons ons as volk weer voor en onder die aanslag van die Zulu volk met ons as volk weer wat totale uitwissing in die gesig gestaar

  • Met die huidige regering, wet en orde, besigheid, en internationale teenkanting teen ons, staan ons weer rug teen die muur...

  • Die 464 het nou vol sirkel gekom tot 46664


Voor daardie geveg was daar 'n man wat ook opgestaan het en sy merk vir die volk onverskrokke gemaak het, wat snaaks genoeg ook met 'n kierie en lem gedood is, genaamd Piet Retief. Die traktaat waarvoor hy beskik het, bestaan vandag nog as bewys van grondelike selfbeskikking vir 'n eie volk as Boerland, wat gelei het tot die ontstaan van die drie Boere Republieke.

Dit bring my terug by Eugene... watse traktaat het hy vir ons agtergelaat nou... vol sirkel, martelaar voor die volgende Bloedrivier?

Almal praat oorlog... gaan ons die geveg in sonder God? want ek hoor nie dat ons enigsins nou saam moet staan en bid nie... ons kerke is leeg en ons harte moedeloos...

Dit laat mens dink.. of hoe?

groetnis
knipmes

Submit "Boer Genocide" to Facebook Submit "Boer Genocide" to Google Submit "Boer Genocide" to MySpace

Categories
Genocide

Comments

  1. knipmes's Avatar
    Ek dink die tyd het gekom dat ons as volk moet wegbeweeg van die "eie ek" sindroom, waar ons weens verskillende gene uit verskeie Germaanse voorouerskap, nog nooit kon saamstaan nie, en as een volk nou voor God nederig moet worre... anders is ons gedoem tot uitwissing en het almal wat voor ons hier was (insluitend Oom Eugene) verniet hul bloed gestort in trots... waar is ons trots?
  2. schalk's Avatar
    Wel ek weet nie so lekker van die nie saamstaan nie? Is die Blanke nie maar in elk geval n individualis nie? Het ons individualistiese voorouers nie van tyd tot tyd bymekaar gekom die Kommando aanmekaargeslaan en gaan pakgee waar dit nodig was en toe maar weer ontbind in individualiste nie? Ek meen dat ons nie iets moet druk wat vanself ryp gaan word nie, ons is eintlik n geduldigde en vreedsame volk maar boeta pasop as daai geduld opraak!