Re: Hoor jy my stem! (Rudi en Corlea)
Announcement
Collapse
No announcement yet.
Hoor jy my stem! (Rudi en Corlea)
Collapse
X
-
Hoor jy my stem! (Rudi en Corlea)
Ek wil graag iets besonder met julle deel..
Ek het die video op youtube gaan soek maar kon dit nie daar kry nie. Ek sal dan maar
die woorde plaas dan sal jul verstaan.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------
Wanneer ek hierdie lied luister ervaar ek die grootste geestelike ervaring!
Ek voel eerstens 'n grootste roering binne my hart dit gaan ook gepaard met 'n
baie groot hartseer en verlange, dan sien ek 'n vroulike figuur
oor die water sweef. Ek voel hoe ek uitryk na haar. Ek sien myself na
haartoe beweeg nou is daar twee en daarna word ons een!
Maar dan is ek weer hier en die teleurstelling voel enorm in my binneste!
HOOR JY MY STEM
Hoor jy My stem oor die see!
Dit klink so ver oor die water..
Dit het die klank van die wind wat waai...
Dit het die kleur van wit
Ek roep uit oor die see..
Ek is so alleen sê my waarom..
Hoor jy my stem roep na jou?
Hoor jy my vraag waar is jy nou?
Hoor jy my stem, roep na jou?
Hoor jy my vraag, waar is jy nou?
Hier waar ek staan voel ek naby jou
En hier het jy my teen jou vas gehou
Hier lê die spoor van ons saamwees..
Nou het die see dit weggevee..
Ek roep uit oor die see
Ek is so alleen sê my waarom
Hoor jy my stem roep na jou
Hoor jy my vraag waar is jy nou
Hoor jy my vraag waar is jy nou..Rudi en CorleaTags: None
Leave a comment: