Hello julle,
Gedigte is spesiaal net soos sommige musiek stukke is dit geskrewe stukke wat uit emosies bestaan wat in digters harte verskyn, baie is stimulerend vir die gees van elke mensekind in hul stryd hier in die skepping. Gedigte bou die gees, vertroos, ween saam, lag saam jou absolute stimulering vir die gees wat gestig en gebou moet word!
Liefde Groete
Die Vrou..

Stille Rivierstroom |
|
Jou huis is waar jou hart is My hart is leeg geween Vandat sy verdwyn het wandel ek oral alleen |
Sing oor somer briese Jou weemoed sleep weer oor Saam met die lowerstruike sing my ‘n hemelse koor |
Chorus: Liefde, Liefde’s ‘n stille rivierstroom wat vloei deur ons woestynland Droog die rivier weg dan sal al die klein vissies sterf |
Ek stap deur stille strate Die echo’s maak my seer My hart is soos my hande soekend maar bly altyd leeg |
Woestyne kan my nie keer nie Ek baan deur storms my weg Ek sal die rivier weer terugvind voor hierdie klein vissie sterf. |
Chorus |
Nick Taylor |
Liefde Groete
Die Vrou..
Comment