Announcement

Collapse
No announcement yet.

My Kind

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • My Kind

    My Kind

    Het jy geweet As die lewe jou sny Dan bloei Ek
    Het jy geweet As die son oor jou skyn Dan gloei Ek
    Het jy geweet As jy weg gaan Is daar leemtes in My
    As jy geweet het Sou jy geweet het Ek sal bly
    As jy weet Sou jy dan verstaan hoe Ek voel
    Hoe diep Ek jou lief het Wat ek bedoel
    As jy weet Ek is altyd by jou Dat gebede jou bou My liewe kind
    As jy nie weet nie S Ek jou nou
    Het jy geweet As n traan oor jou wang rol Verstaan Ek
    Het jy geweet Waar jou hartseer moet weg kruip Daar gaan Ek
    Het jy geweet As jy seer kry Voel Ek tien maal jou pyn
    As jy geweet het Sou jy geweet het Ek kan nooit verdwyn
    As jy weet Sou jy dan verstaan hoe ek voel
    Hoe diep Ek jou lief het Wat Ek bedoel
    As jy weet Ek is altyd by jou Dat gebede jou bou
    My liewe kind As jy nie weet nie S Ek jou nou
    My Liefde is groot En dit is al wat Ek jou kan gee
    Roep net my naam in die nag En Ek staan voor jou deur
    As jy weet Ek is altyd by jou Dat gebede jou bou My liewe kind as jy nie weet nie
    S Ek jou nou My liewe kind As jy nie weet nie S Ek jou nou
    Juanita du Plessis

    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.
Working...
X