In 'n droë Woestyn!

Sien 'n reënboog in droë woestyn.
'n Glimlag wat breek deur die pyn.
Jy vra waar's die hoop.
En ek wys jou die son.
Wat die oë van 'n kind sien skyn...