More daar,
Hierdie virus is nou op my rekenaar by my werk en ek het dit bietjie gegoogle en gesien hulle sê dat
kaspersky dit nie kan verwyder nie ... wel ... hy bly net sê dat hy daardie virus ontdek maar hy doen niks daaromtrent nie. Kan iemand my dalk help ... Stefanus .... jou raad werk altyd asb!!

Dankie

Comment