Die Ou Man
Hierdie argument verwerk uit die boek "The Jesus Papers" van Michael Baigent is op die tafel geplaas vir bespreking, enige argument vir of teen die word afgewag.
Die skrywer van die boek maak die stelling dat die "kerk" eeu-oue kennis onderdruk van verborge kennis oor die 'Koninkryk van die Hemele', hy gaan verder en staaf sy beweringe oor die 'geheime kennis' uit die Bybel sowel as ander geskrifte, verder verbind hy die kennis met ou-Egipte. Hy beweer dat met die nodige kennis, soos wat Paulus se 'verborge kennis' en die nodige inisiasie is dit moontlik om self die reise te onderneem.
In die Boek van Henog lees ons dat Henog opgevaar het na die Hemel, waarna hy sy wedervaringe vir ons opgeteken het, die skrywer beweer dat Henog eerder 'n geestes reis ondergaan het en nie fisies die reis geneem het nie.
As Ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel?
En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is. Joh 3:12-13
Dus kan ons aanneem dat Henog of self 'die Seun van die mens' was of dat hy van 'n ander voertuig gebruik gemaak het.
Saint Teresa skryf:
"I lost almost all my fear of death, which had always terrified me. Now it seems to me a very easy thing for a servant of God that in a single moment the soul should find itself freed from this prison and at rest. This moment in which God raises and transports the soul to show it things of such a sublime excellence seems to me like that in which the soul leaves the body."
"I lost almost all my fear of death, which had always terrified me. Now it seems to me a very easy thing for a servant of God that in a single moment the soul should find itself freed from this prison and at rest. This moment in which God raises and transports the soul to show it things of such a sublime excellence seems to me like that in which the soul leaves the body."
Astral projection (or astral travel) is a paranormal interpretation of an out-of-body experience achieved either awake or via lucid dreaming or deep meditation. The concept of astral projection assumes the existence of another body, separate from the physical body and capable of traveling to non-physical planes of existence. Commonly, such planes are called astral, etheric, or spiritual. Astral projection is often experienced as the spirit or astral body leaving the physical body to travel in the spirit world or astral plane.
Stefanus


Leave a comment: