Announcement
Collapse
No announcement yet.
Bloedvlag
Collapse
This is a sticky topic.
X
X
-
Re: Vlag Besprekings
WFHermans antwoord uit Nederland.
Originally posted by WFHermansDank voor deze interessante post! Afrikaans is Nederlands, net zoals het Nederlands van de 18e eeuw Nederlands is, dus U mag zeker in het Afrikaans posten! Het helpt mij om de taal van mijn Afrikaner volksgenoten te leren.
Ik heb een tijdje over dit probleem nagedacht. Omdat de eerste Republieken in Zuid-Afrika de vlaggen rood-wit-blauw hadden, en omdat de "Oranje" koningshuis familie deels joods is en zich uitgesproken heeft voor het verkrachten en vermoorden van blanke baby's, ben ik voor de rood-wit-blauwe vlag, als vlag die alle Nederlanders verenigt, van de Kaap tot Groningen.
Comment
-
Re: Vlag Besprekings
Tombrabant se bydrae.
Originally posted by TombrabantAls we nog voor het koningshuis in Nederland kijken hebben we de Zeventien Provinci?n welke onder de vlag van het knoestenkruis voer.
De samenstelling van deze provintie's kwam destijds overeen met de verspreiding van de "Dietse" volkeren, dit is dan ook de historisch meest gepaste vlag voor ons wanneer de nieuwe tijd baan breekt.
Het is wel vanzelfsprekend dat de grenzen van die tijd niet langer leidend zijn en we kijken moeten naar de volkssamenstelling van vandaag de dag.
Comment
-
Re: Vlag Besprekings
'n Stukkie interrsante geskiedenis het oor my pad gekom. My soeke na iets heel anders bring my by die volgende https://en.wikipedia.org/wiki/haarlem let op hulle vlag en ook die geskiedenis mbt die "Bloemenstad" asook die feit dat daar lelies en tulpe daar geproduseer word.
Haarlem (help?info), in the past usually Harlem in English, is a city in the Netherlands. It is also the capital of the province of North Holland, which at one time was one of the most powerful of the seven provinces of the Dutch Republic. The city is located on the river Spaarne, about 20 km west of Amsterdam and near the coastal dunes. It has been the historical center of the tulip bulb-growing district for centuries and bears the nickname 'Bloemenstad' (flower city), for this reason. The municipality of Haarlem also comprises part of the village of Spaarndam, a newer housing estate forming part of the municipality of Haarlemmerliede en Spaarnwoude.
Kyk ook spesifiek op watter grondplan die stad oorspronklik gebou is.
Hier is heelparty ooreenkomste met Siener se toekomsvoorspellings, die Bloemenstad/Rosestad, die lelies, die vlag en die stad wat op Jerusalem se plan gebou is.
Groete
PionierLast edited by Stefanus; 16 April 2019, 20:16.
Comment
-
Re: Vlag Besprekings
Die Vrystaatse presidensie had sy eie vlag. Daar is verskeie geskiedkundige fotos waarop hierdie vlag sigbaar is.
Die Presidensi?le Vlag van die Oranje Vrystaat is ook sigbaar op 'n foto tussen Boere krygers tydens die Anglo Boere Oorlog. (Sien die video vertoning by die Voortrekker Monument)
Liefde groete.
Die Ou Man
Comment
-
Re: Vlag Besprekings
VAARWEL AAN DIE VIERKLEUR
(Hoogachtend en vriendschappelik opgedragen aan de Dichter)
Woorde: F.W. REITZ
Musiek: J.P.J. WIERTS; verwerk: DIRKIE DE VILLIERSNiet langer mag de Vierkleur wapp'ren,
met tranen gaven wij haar af,
zij is met onze dode dapp'ren
verdwenen in een eervol graf,
zij is met onze dode dapp'ren
verdwenen in een eervol graf.
Gelukkiger zijn zij die vielen
toen nog die Vlag werd opgebeurd,
dan wij, die met bedroefde zielen,
haar zagen in het stof gesleurd,
dan wij, die met bedroefde zielen,
haar zagen in het stof gesleurd.
Voor haar is daar geen blijde morgen,
wij scheiden van haar voor altijd,
in 't hart der Natie opgeborgen,
en aan 't Verleden toegewijd,
in 't hart der Natie opgeborgen,
en aan 't Verleden toegewijd.
Gewijd aan die haar dapper droegen
de trotse vijand te weerstaan,
wier slappe armen haar omsloegen
toen zijde dood zijn ingegaan,
wier slappe armen haar omsloegen
toen zijde dood zijn ingegaan.
Laat 't Nageslacht hen nooit vergeten
zolang het mensdom duren zal,
tot zelfs de Hemelen zijn versleten,
en d' Aarde wankelt tot haar val,
tot zelfs de Hemelen zijn versleten,
en d' Aarde wankelt tot haar val.
Comment
-
Re: Bloedvlag
Originally posted by Die Ou Man View PostLet op die bewoording van die aangehaalde gedeelte. Dit dui op die toekoms (eendag).
Toe Siener hierdie woorde geuiter het was daar nog nie 'n Bloedvlag nie. Die Bloedvlag word eers in die toekoms gebore, nadat die emmer bloed omval. Wanneer ons vlag in hierdie bloed gedoop word, sal ons eers 'n Bloedvlag h?.
Wie ookal agiteer dat ons reeds 'n Bloedvlag het, sal maar weer moet gaan lees wat Siener voorspel het.
Die Boer het n?g nie sy Bloedvlag nie.
Dit is egter duidelik dat die toekomstige Bloedvlag die Volksvlag gaan wees.
Liefde groete.
Die Ou Man
Ek stem saam dat die Bloedvlag nog nie amptelik die lig gesien het nie of aanvaar is nie, maar ek het 'n goeie vermoede dat die vlag reeds lankal in prinsiep in wording is. In die Potchefstroom gebied (Noordwes) is die eienaardige vlag reeds lankal op verskeie plekke opgemerk.
Na die vroe?re pos met die verskillende vlae en hul betekenis, het dit my getref waaroor hierdie eienaardige vlag gaan.
Die vlag bestaan uit die volgende:
Vier horisontale lyne - die eerste drie is die oranje-blanje-blou (Prinse Vlag)
Langs die eerste drie vertikale lyne is die kenmerkende groen horisontale lyn, soos in die vierkleur. (Hierdie eerste drie horisontale lyne en een vertikale lyn is identies aan die vierkleur, behalwe dat die boonste kleur oranje is en die onderste blou verander het na ligblou.
Verder het die vlag dan ook 'n verdere 5de horisontale lyn (oranje) wat onderaan die vlag dwarsoor die vlag gaan, tipies soos die ou oorlogsvlag van ouds.
Dan het die vlag ook die Voortrekker vlag se rooi kruis lyne (skuins) dwarsoor die vlag.
Laastens is daar die ou Duitswes swartstrepe soos 'n gewone kruis presies in die middel van die vlag.
Nadat ek die ander poste gelees het, maak baie vir my sin.
In my volgende pos sal ek verduidelik hoe ek dit verstaan of insien, en die beste van alles is dat die vlag kenteken al vir meer as 'n jaar op die borde oral in die distrik aangebring is?
Ek sal 'n foto daarvan neem en dit pos - wel dit is in elke geval my waarneming.
Groete
Ou Sanna
Comment
-
Re: Bloedvlag
Originally posted by Ou SannaDankie DOM
- Eerste drie lyne - die Afrikaner Eenheidsvlag of Vryheidsvlag - "Geleen vanaf die Prinse vlag en Ou Suid-Afrikaane Vlag - Let wel op sonder die Union Jack of enige Provinsiale Vlae in klein in die wit baan/streep. Die bondgenootskap met die opregte Vrystaters is vervat in die kenmerkende oranje streep. Die bondgenootskap met die opregte Transvalers is vervat in die kenmerkende groen streep op die linkerkant.
- Die onderste (vierde horisontale lyn) - die oranje streep, geneem vanaf die kenmerkende Vyfkleur of Oorlogsvlag.
- Die rooi kruis strepe - oorspronklik vanaf die Voortrekker vlag - en die oorsprong van ons as vry boere - die mense wat die moed gehad het om vir vryheid te veg.
- Die swart dubbel kruislyne in die middel - Duitswes se vlag en die aanduiding op die traktaat met die Duitsers, ook waarna Siener verwys het as die bondgenoot van die Boere op die regte tyd.
Hierdie ontwerp dui moontlik op die bondgenootskap tussen drie partye van Siener naamlik:- Die Transvalers
- Die Vrystaters
- Die Duitsers
Geen ander landsvlag of "provinsiale vlae" is hierin vervat nie.
Wel in elke geval dis hoe ek dit waarneem - laat gerus hoor wat julle dink!!
Groete
Ou SannaLast edited by Stefanus; 16 April 2019, 22:25.
Comment
-
Re: Vlag Besprekings
Originally posted by Die Ou Man View PostWFHermans antwoord uit Nederland.Die drie Fleur de Lills
Comment
Comment