Announcement

Collapse
No announcement yet.

Jesus the Terrorist

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Jesus the Terrorist

    Have you wondered why Jesus went all the way from Galilee to Jerusalem, with an army of followers, only to allow himself to be handed meekly over to the Romans? Is that really the gospel truth?

    Does it puzzle you why so many of his key followers had names which resonated with the fiercely anti-Roman zealots?

    If Jesus were, as described in the gospels, a ?Son David? claiming the kingship of Israel, then who were his predecessors in the royal line ? and who succeeded him?

    Why are there so many parallels between Christianity and pagan religions?

    The Nazarenes were fundamentalist Jews. So how come Jesus and then his brother James were among their leaders? And where did Christianity arise, given that Jesus? followers went on being practising Jews after the crucifixion?

    Jesus and his followers celebrated their final Passover, days before the official celebrations. Why?

    Paul (or Saul) claimed to be a Roman citizen by birth? But how? And why did he use it only as a last resort?

    What did Paul and Jesus? brother James fall out about?

    If you want the answers, read the book: Jesus the terrorist

    Source

    This is the shocking truth: Jesus was a zealot who wanted to be King of Israel. The apostles and disciples were members of his family, by blood and by marriage, and they went on to wage a war against Rome. Far from converting, Saul, the false apostle, remained malicious and vindictive to the end. Saul invented Christianity, borrowing the rituals of a pagan religion, Mithraism. The gospels are a deliberately scrambled version of Jewish zealot propaganda with characters, who were Jewish warriors, stolen and subverted by Christian writers.
    Wendag

  • #2
    Re: Jesus the Terrorist

    Hierdie onderwerp is drie jaar gelede op wendag bespreek onder die opskrif:

    Jesus Pasifis of Kryger.
    Wendag

    Comment


    • #3
      Re: Jesus the Terrorist

      Kommentaar op Jesus the Terrorist deur Professor Robert Eisenman, outeur van James the Brother of Jesus en The New Testament Code:
      Cresswell develops the theme of name plays and inversions used by early Christian authors to transform a Jewish messianic resistance movement into a religious cult obedient to Rome. He shows how the character of zealots and sicarii assassins was altered and how one of the movement's messiahs, Jesus, was converted into a resurrected pagan god.
      Wendag

      Comment


      • #4
        Re: Jesus the Terrorist

        Die onderstaande is aangehaal uit 'n artikel getiteld, "Die Terug-na-God-beweging in die teologie" geskryf deur Christo Landman op PRAAG:
        ********
        Peter Lemesurier (1981) tipeer die optredes van Johannes die Doper, van Jesus en Jakobus as selfvervullende profesie. Hulle is geprogrammeer om volgens vaste strategie? en doelwitte op te tree, ten einde populistiese steun te kan verkry.

        ********
        Die Nasarener, Johannes die Doper, uit die bloedlyn van Aaron, het in die rol van 'n gesalfde ho?priester gepas (Matt.11:13,14). Hy was die wegbereider in die woestyn vir die koms van Jesus, die gesalfde religieus-politieke nasaat van Dawid.

        Die beskeie geboorte van Jesus word deur Lemesurier gewyt aan die Esseense eenvoud in lewe. Beide Jesus en Johannes moes die profesie? naleef en waar maak. Jesus se oplossing van geskille (Matt. 18:15-17) was tipies van die Essenaars. Die bergpredikasie kom ooreen met geskrifte van Qumran. Die doopseremonie waaraan Jesus hom onderwerp het was 'n reinigingsrite van die Essenaars.

        Volgens Lemesurier, en James Tabor (2006) in "The Jesus Dynasty" was die dood van Johannes, die kruisiging van Jesus en die steniging van Jakobus (die broer van Jesus) groot terugslae ter uitvoering vir en van die messiaanse verwagting.

        In die fase na die kruisdood van Jesus het Jakobus, die broer van Jesus, die hoof van die Messiaanse Jerusalemgroep geword. Hierdie groep was nie Griekse Christene nie, maar Joodse Juda?ste. Na die steniging van Jakobus het sy nog jonger broer Simon, die leisels oorgeneem. Dit alles dui op koninklike erfopvolging. Vandaar Tabor se "Jesus Dynasty".

        Die Romeinse beleg van Jerusalem (70 nC) en massa selfdoding op Massada (73vC) het tot gevolg gehad dat die Essenaars hulle kosbare dokumente in kleipotte begrawe het, voordat die messiaanse beweging na Irak gevlug het.

        Bg. omstandighede het die deur vir Paulus oopgemaak om as selfaangestelde sg. dertiende dissipel by die teologiese agterdeur in te glip. Daarmee is die apostoliese eis ook verbreek dat daar net twaalf dissipels kon wees en dat 'n persoon om dissipel te kon wees, Jesus persoonlik moes geken het.

        Lemesurier asook Tabor en John Painter (1999), laasgenoemde in "Just James the brother of Jesus in history and tradition" skets Paulus in 'n besondere swak lig (T&T Clark: Edinburgh). Paulus sou die aardse koninkryksidee van die Essenaars 'n transendente/hemelse karakter gee. Jesus was 'n hemelse koning. Paulus se godsdiens het sinkretisties geword, omdat hy die reinigingsrites verontagsaam het en die Mosa?ese wette gerelativeer het. Sy dualistiese mensbeskouing was Platonisties en het hy die bo-redelike siel teenoor verganklike liggaam gestel. Die gees of siel is belangrik en die liggaam onbelangrik.

        ********
        Vanuit 'n profetiese persepsie was die messianisme van die Essenaars volgens Lemesurier 'n groteske mislukking:

        Die bevryding van Israel, eers deur Jesus en later deur Dawid ben Kopka (ook uit die nageslag van Dawid), het misluk (Jer. 30:8).

        Die opstanding van Jesus uit die dood en daarna die besetting van die koninklike stoel in Jerusalem het nie plaasgevind nie (Daniel 9:24; en Eseg. 43:2,7).

        Die wederkoms van YHVH is nie bewaarheid nie.

        ********
        Wendag

        Comment

        Working...
        X