Announcement

Collapse
No announcement yet.

The AIDS Epidemic

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • The AIDS Epidemic

    FULL DISCLOSURE

    The Truth About the AIDS Epidemic

    by Dr. Gary Glum


    Full_Disclosure.jpg
    Pdf Download

    "At last, here is an author who truly risks all by exposing THE HIDDEN AIDS AGENDA IN ITS UGLY ENTIRETY, TAKEN FROM "CODEWORD" - TOP LEVEL, SEVERELY RESTRICTED INTELLIGENCE FILES, the book is in a class of its own, and not just another book on AIDS.

    "The amazing lengths to which government, the medical profession, pharmaceutical companies and the World Health Organization went to cover up the shocking and appalling horror of the AIDS plague is fearlessly told by Dr. Gary Glum, author of the book, "CALLING OF AN ANGEL," which first broke the "silence barrier" of the long history of treachery and deceit by those who govern the world from behind the scenes, those who identify man as the enemy, "a cancer."

    "FULL DISCLOSURE IS THE ONLY COMPLETELY UNABRIDGED account of WHY and HOW the AIDS virus was created, and those who set in motion a plague now threatening to extinguish ALL HUMAN LIFE ON EARTH. Dr. Glum forcefully tells of the "Final Solution" to "over-population, defectives, and selected racial groups." We learn, for the very first time, that the organization which helped to formulate Germany's "Final Solution" worked on the AIDS program from the very outset. People with preventive and healing natural medicines working to combat the always-fatal disease have been hounded, persecuted, and even murdered, as the book reveals. Dr. Glum spent the past eight years researching AIDS, gathering information from the most credible sources: people in a position to know, but who were afraid to speak out, those who knew they could trust him to bring their secret information to the attention of the people.

    "FULL DISCLOSURE is the "Bible," THE LAST WORD ON AIDS. This hopeful account is unique, not only because it NAMES those who created this terror, but because it also offers HOPE against infection by the AIDS virus. When a shocked establishment recovers from FULL DISCLOSURE, efforts will be made to suppress it. In 1977 and 1990, authors John Markus and Gordon Thomas, using top secret CIA files, exposed the widespread diabolical gigaherz radiation mind altering experiments going on in America. Both books were quickly swept off the market and it is impossible to obtain copies of them today." [Text above taken from dust jacket]

    FULL DISCLOSURE is not just a book about AIDS. It is about the documented agenda of the global elite and their use of biological weapons of mass destruction for the purpose of population control. Your survival may depend on whether or not you confront and apply the information in this book. FULL DISCLOSURE contains information about the herbal antidote that may save many lives, including your own.
    Wendag

  • #2
    Re: The AIDS Epidemic

    Ek het nog nooit iets gelees wat my 'n slegter smaak in my mond daarna gelaat het nie. Ek het laas so gevoel nadat ek die eerste keer episode 20 van "The World at War" oor die gaskamers gekyk het op tv baie jare gelede.

    Mens kan nie begin om te bepaal vir wie mens die meeste moet verag nie... die wetenskaplikes of die ryk geldskieters agter hulle nie!

    Een ding is seker, ek het van kleintyd af 'n weersin gehad in mense wat met die goue lepel gebore was, want meeste van hulle verdien nie die rykdom nie. Meeste van hulle sien hulself as Gode tussen ons, meeste van hulle is 'n parasiet wat op ons ander teer en veer deur ons as arm mense te misbruik om sodoende hul rykdom en weelderige lewens te verbeter en te vergroot...

    Dis tyd dat die bordjie verhang word.. hoekom moet die miljoene daaronder lei? sodat slegs 10 rykmens families uiteindelik in weelde op hul paradys kan lewe? met die res van ons weg vir goed? man, ek is nou so smoorkwaad ek kan slange vang!!! daar word gedurig vir my vertel dat rykdom nie 'n slegte ding is nie, maar ek wonder, want die rykdom bring net gulsigheid en vergryping na meer en meer ten koste van andere...

    of is ek verkeerd?






    groetnis
    knipmes
    Wendag

    Comment


    • #3
      Die gaskamers was erg ne?

      Die gaskamers was erg ne?

      Deur: Waldor


      In 1987 stap ek na ?n dag op die pad, die teekamer van die misdaadfotograwe van Pretoria binne. Net betyds vir die middag tee. Ek sit my kameratas en die forensiese tas neer. Die kamer is amper vol kollegas wat skerts en gesels. Skierlik praat een van die nuwe student konstabels met my. ?Adjudant, ek verstaan Adjudant betwis die vergassings van die Jode?? Ek hoor die teekamer word skierlik stil en besef daar was ?n ?gekoukus? voor my aankoms. Die jong mannetjie wat my die vraag vra was blykbaar by Tukkies voordat hy na die polisie gekom het en ek neem aan dat die graad agter sy naam hom die selfvertroue gegee het en gemaak het dat my kollegas vooraf beplan het dat hy my moes toets. Ek mag dalk nie geleerd wees nie, maar met sekere dinge staan ek nie eens vir ?n professor terug nie. Een daarvan is die sogenaamde vergassings van die Jode, en ek antwoord hom ?Jy het heeltemal reg gehoor? Maar ek was nie lus vir die gesprek nie, want ek kon aan sy houding sien dat hy die versinnebeelding was van die Jan alleman wat hardloop met wat hy vertel is, maar nie gaan kyk het of dit werklik so was nie, en dan hou hy dit nog voor as ?n gegewe. Daar is mense aan wie jy geduldig en diplomaties jou tyd bestee, maar daar is andere wat dit nie verdien nie. Ek het gaan sit, en wou met ?n kollega begin praat oor die dag se sake, toe kom staan die kampus produk weer voor my. ?Wat die hel kan Adjudant ooit beweeg om die vergassings te betwis, die bewyse is volop in die geskiedenis??

      Ek moes die aanslag kortknip, ?So ek neem aan jy bevestig dat dit plaasgevind het?? Hy kyk my sarkasties verbaas aan ?Maar natuurlik hoe anders?? Nou kan ek die atmosfeer in die teekamer aanvoel, die moeder van alle onderwerpe is ter tafel... Dit is sulke tye wat ek presies bewus is van die glimlag wat ek gee ?Goed, dan kan j? wat die saak so beslis voorhou, seker die mees element?re vraag op die onderwerp vir my beantwoord?? Ek gee hom so ?n sekond of twee dat my stelling insypel na sy beperkte verwysingsraamwerk, en toe vra ek: ?Kan jy my bietjie vertel watse gas die Duitsers gebruik het, en hoe hulle dit toegepas het?? Hy kon my nie antwoord nie. ?So, jy s? hulle is vergas, maar jy kan nie vir my s? met wat of hoe nie - Dit sal nie goed klink in ?n hof nie??

      Ek het hom toe versoek om bietjie huiswerk te gaan doen en ?versterkings? te bring vir die mees basiese aspekte van sy aanklag voordat ek my sou verwerdig om hom verder te beantwoord. Ek het versoek dat hy na twee weke weer na die teekamer moes kom en voor almal sy ?geskiedkundige aanname? moes rugsteun deur die volgende basiese aspekte: (1) Dat hy vir my moes uitwerk hoeveel Jode per dag, vergas en verbrand moes word in die bestaande kampe van middel 1943 tot April 1945 om die ses miljoen op te maak. (2) Dat hy moes vasstel volgens welke naamlys die koptelling gemaak is om die ses miljoen te bevestig. (3) En dat hy vir my volgens die w?reld sensus vir die tydperke direk na die oorlog die aanduidings kon bring wat daarop wys dat daar so ?n groot hap uit die bevolking van ?n relatief klein nasie geneem is. Ek het gehoop dat sy soeke na die data in die relatiewe, geykte en tasbare statistieke, hom tot die besef sou laat kom dat mens nie sommer alles moet glo wat die media en geskiedenis onderwysers vir ons so mildelik herhaal nie... en dat hy darem na my sou terugkeer, al was dit soos ek verseker voorsien het, met aansienlik minder versekering en bravade. Dit het egter nie geskied nie. Daaraan is ek ook gewoond.

      In 1991 het ek en ?n vriend op ?n feitesending na Duitsland gegaan. Hoewel ek vir die twee weke daarop uit was om sekere dinge vir myself te sien as gevolg van die studie wat ek toe al vir tien jaar lank intens gemaak het, het die prag van die land vanwaar my stamvader in 1765 na Suid Afrika gekom het, my nie verbygegaan nie. Die saadjie wat my vader in my kop geplant het toe ek maar agt jaar oud was het my die studie laat doen, want ek wou agter die kap van die byl kom oor hoe dit moontlik was dat ?n volk wat Mozart, Beethofen, Strauss, Wagner en al die ander komponiste wie se suiwer musiek die w?reld so bekoor, so wreed kon wees. Hoe mense uit wie se sielebiblioteek die verhale van Rooikappie, Repelsteeltjie, Sneeuwitjie en vele ander, elk met hul eie morele boodskap doelbewus vir die kinders psige daarin verweef; kinders so wreed tot hul dood kan stuur. Hoe die vaandeldraers van die westerse kultuur en uitvinders van die w?reld se beste menslike hulpmiddels die inkarnasie van die duiwel kon word teenoor die lieflingnasie van God die Skepper. Met genoemde besoek het tien jaar se studie my reeds by ?n onbetwisbare konklusie uitgebring ? noem my besoek dan eerder ?n ?inspeksie ter plaatse?

      Die dag toe ons die konsentrasiekamp, Dachau besoek was daar saam ons op die bus ?n groep Duitse skoolkinders met hul onderwyser. Ons het deur die grote Dachau beweeg en ek het met ?n ander oog gekyk en dienooreenkomstig toepaslike foto?s geneem vir die lesings wat ek beoog het. Toe ons by die oonde met die staaldeure kom was die onderwyser met sy entourage kinders ook daar. Ek het vir ?n foto voor die oonde posjeer en toe ek met my vriend praat, kom die onderwyser skierlik verbaas by en praat ook Afrikaans met ons... Hy was ?n Duitser van Suidwes. Binne enkele oomblikke het hy vir ons ges? dat dit darem ?vreeslik is wat Hitler gedoen het.? Hy het ons vertel dat dit opdrag in die skole van Duitsland is dat die leerlinge elke nou en dan na die konsentrasiekampe geneem moet word sodat hulle herinner kan word oor die verkeerdheid van die uitwissing van die Jode. Ek kon nie vir hom s? wat ek presies dink nie, want dit is in Duitsland onwettig om die vergassings enigsins te betwis, en ook met direkte tronkstraf, sonder die keuse van ?n boete strafbaar - maar ek het natuurlik gesorg dat ek my merk ligtelik maak. ?Daar is iets wat my pla met hierdie oonde? en hy staan nuuskierig nader. ?Kyk ek weet nie of jy weet dat dit vandag elf ure met die nuutste en mees gesofistikeerde gas branders wat spesifiek vir daardie doel ontwerp is, neem om ?n liggaam te veras by ?n krematorium. Dan moet van die beendere daarna nog gekap, gemaal en weggegooi word. Hoe die hel het die Duitsers daagliks so baie Jode in hierdie primitiewe oonde verbrand, en hier is net drie waarin beswaarlik twee liggame elk kan pas, sonder enige aanduiding van enige branders? Toe lyk dit asof die tor van ?n witman se bootjie afval ? ?n witman wat kinders die w?reld instuur met die holrug geryde boodskap. Ek kon nie help om sy kaarte verder so bietjie te skommel nie. ?Hierdie lyk eerder vir my na die oonde waar die klere en goed wat met luise oortrek was, verbrand is?? En toe kyk hy my verward aan...

      Ek het hom verder gevra of hy weet dat daar gedurende die Tweede W?reldoorlog die grootste luis epidemie ooit in die geskiedenis van Europa in veral Duitsland en Pole geheers het. En dat veral ook die konsentrasiekampe spesifiek van die luise oortrek was omdat die treinspore wat daarnatoe gelei het deur die geallieerdes gebombardeer is en voorrade en genoegsame ontsmettingsmiddele en sanitasie middele nie geredelik daar kon uitkom nie. Hy het dit nie geweet nie. Ek het hom ook ingelig dat Zyklon B Gas (die gas waarmee die Duitsers die Jode na bewering mee vergas het) onder normale omstandighede vir ontluising gebruik word. Toe ek hom verwys na die foto?s van die uitgeteerde mense wat in die konsentrasiekampe gevind is en vra of hy weet watse siektes luise veroorsaak, kon hy my ook nie vertel nie. Daar was foto?s van liggame wat uit die gaskamers getrek word direk na hulle vergas is. Ek het hom gevra of hy weet dat indien mens met Zyklon B vergas is, enige iemand wat aan so ?n liggaam raak binne ten minste twee ure sou doodgaan weens die opname van die gif deur die vel, dit het hy ook nie geweet nie. Dit was maar ?n druppel in die emmer van ?n magdom werklike feite wat die uitwissings teorie so bietjie deurmekaarkrap en wat die leermeester van onkundige kinders nooit sover gekom het om aan te dink of homself af te vra nie. Maar hy leer die kinders.

      Al my kinders is geskool in die onderwerp, veral my laatlam seun. Hy is in ?n vooraanstaande Ho?rskool in Pretoria, en nou die dag kom hy na my en vertel my baie verontwaardig dat hy nie meer so baie van sy geskiedenis onderwyser dink nie. Hy vertel my dat die onderwyser hulle in die klas vertel het dat Hitler die Duitsers wat donker o? gehad het met ?n blou kleurstof in die o? laat inspuit het om hulle soos Ari?rs te laat lyk. Ek het my eers vererg en wou die onderwyser ?n brief skryf en hom vra om dit wat hy die kinders leer vir my te bewys, maar het eerder my seun geleer om in die stilte binnetoe te lag wanneer ?n sulke gekkigheid openbaar word.

      Daardie slim student wat gedink het sy Adjudant is ?n mal regse en Nazi... Ek het nadat ek lank genoeg gewag het dat hy moes terugkom met sy bewyse, vir die regte oomblik gewag en eendag in die teekamer toe dit lekker vol was ?n uitknipsel van die ?Pretoria News? se destydse voorblad voor hom neergesit en dit eintlik subtiel in die midde van liberale koukushool geplaas: ?Sien jy hierdie foto wat die Pretoria News op sy voorblad publiseer het met die herdenking van die vegassings waarvan jy so seker is? Dit was ?n baie bekende foto wat baie keer voorgehou word in die geskiedenis ? ?n bekende foto ? liberale getuienis op sy beste! Dit was daardie foto waar ?n duidelik identifiseerbare Duitse soldaat op ?n hoop uitgeteerde liggame staan en aan een liggaam trek asof hy dit wou aftrek of uit trek uit die hoop. ?Kan jy sien van watter kant die lig op die foto kom, waar die son was toe die foto geneem is??, vra ek hom. Almal spring op en staan nader en wys uit van watter kant volgens die duidelike skaduwees wat die liggame maak. ?Nou goed, julle is reg, maar se net vir my, waarom het die soldaat wat staan en baie ho?r as die liggame is, dan nie ?n skaduwee nie?? Doodse stilte. Skierlik praat die eerste vergassings teorie aanhanger ?Maar hierdie soldaat se beeld is later op hierdie foto geplaas ? dit is ?n vervalste foto!?

      ?Juistement, juistement, my leke kolegas. Kyk, waar hierdie vandaan en hoe dit in die w?reld versprei is weet ek baie goed. En ek het tientalle ander bewyse wat julle aan die einde van die dag sal suiwer van die kanker wat die geskiedenis julle mee besoedel het. Indien, en wie van julle sou belangstel, kom kuier vir my, dan braai ons ?n vleisie en ek reinig julle van die kak wat julle al so lank aanhang!? Ek het dadelik daar uitgeloop en hulle gelos om verward te koukus oor hulle gekoukus.

      Om reg te wees is om ?n mag te wees!
      Wendag

      Comment

      Working...
      X