Net toe jy dink dat sg. Boere wat maskereer as n Viking Boer dan kan jy die arrogansie nie glo van hierdie flagrante daad nie. Sonder slag of stoot vernietig hierdie perd Boereoorlog grafte.
More Suzette.
Ek persoonlik het nie `n probleem met WAT jurgens gedoen het nie, my probleem is hoe en wanneer hy dit gedoen het. Net daarna is daar toe geslaan op die plek en hy was nie eens lank daar nie. Ek ruik iets wat nie lekker is nie

More almal,
Ja, ek is bevrees ek stem saam met Hein. Ons is al redelik lank besig met ondersoek van hierdie tekens en simbole. Ek voel ek moet kommentaar lewer, maar ek is ook al gewoond daaraan om ?n baie heftige reaksie terug te ontvang wanneer ons oor hierdie ?sentimentele? dinge praat.
Ek glo nie al ons voorvaders was bewus van die oorspronklike wortel van hierdie simboliek en betekenis nie. Daar was vir hulle ander dinge verduidelik en nie die regte betekenis nie. Dis net so goed ons vier wel Kersfees en se: ?Ag ja ek doen dit vir my Vader , dit is aan Hom wat ek dink?, terwyl dit eintlik geensins ons Vader se verjaarsdag is nie. Baie van die dinge het begin deurmekaar raak in Constantyn se tyd toe hy die heidene ook die kerk toegelaat het, en om hulle tevrede te hou het hy hulle okkultiese gebeurtenisse (rituele) ingebring. Semiramis (hoer godin) was met Nimrod (persoon wat Babilon gebou het) getroud, Nimrod was soos ?n god in die stad en toe hy sterf besef Semiramis sy gaan haar ?status? verloor, maar sy was alreeds swanger met Tamus (partkeer Tammuz of Tammus gespel). So sy vertel toe vir die mense dat Nimrod weer gaan terugkeer (reinkarneer), hulle moet net wag. Soek gerus op Tamus se naam kom in die bybel voor (moeder Maria beeld met seuntjie in arms is dieselfde twee ? Semiramis met Tamus).
Toe Tamus nou eindelik te voorskyn kom, het sy vir die mense gevra om elke jaar op dieselfde dag denneboom takke bymekaar te maak en met silwer versiersels ens. te behang. So ja so het dit toe ook na ons Christene oorgekom en ons het dit ook begin vier. Ek verstaan ons Messias se verjaardsdag is eintlik 11 September, maar party se 23 September. So is dit nie ons plig om ons kinders van hierdie dinge te vertel nie? Bevry hulle, ons is dit aan hulle verskuldig! Breek die bande met hierdie vieslike goed.
Al ooit gewonder wat ?n haan op ?n kerk se dak doen? Die obelisk (kerktoring) stel eintlik uit Babilon se tyd die manlike geslagsorgaan voor en dan nou nog die haan wat vrugbaarheid voorstel. Onthou dit is nou eintlik waarvandaan die simbole oorgekom het na ons land! Direk met die okkulte te doen en NIKS met ons Vader nie. Die dinge loop baie diep en die simbool is baie kragtig daarvan. Satan lag baie lekker, want ons Vader se plekke van aanbidding is deurtrek met sonaanbidding. Dit is geen wonder dat Vader se hy draai sy gesig weg van ons waneer ons die feeste ens. vier. Ongelukkig was ons heel EERSTE predikant wat die land ingekom het, ?n Vrymesselaar. Sy graf is in die Kaap met die obelisk op die graf.
Asseblief daar is nog so baie dinge, maar word wakker en neem kennis van die dinge, want deur van hierdie dinge agter te kom, kan ons vry ook raak. Die mense wat almal in die konsentrasiekampe gesterf het ens., moet in ons harte eer he, nie deur ?n monument nie. Ons moet naak voor Vader staan, gestroop van alles, en dan sal ons seen van Hom ontvang. Op hierdie stadium is daar nie plek vir Hom nie! Moenie met my stry nie, ek weet dis hoe ons groot geword het ens., maar onthou alles wat vir ons vertel word is nie altyd die waarheid nie en satan is baie slu en loop nou met ?n swiepende stert rond!
Doen julle self ?n guns en kontak Eben Swart - 021 948 0096 en bestel by hom die DVD?s wat handel oor Sonaanbidding, Vrymesselaars en Die Hemekoningin. Jy sit verstom oor al die navorsing en bevindinge wat hier voorkom. Hy se ook reguit dat indien jy ?n 4de, 5de of selfs 6de graad Vrymesselaar is, sal jy nie met hom kan stry nie, want jou kennis gaan nog te beperk wees (m.b.t. wat hulle vir jou vertel). Kyk hierna en dan kan mens nog self besluit wat jy daarvan dink, en moenie net se ?Ag dis net monumente of stene nie, ek heg my eie waarde daaraan?, verbreed eers jou kennis en moet nie ten gronde gaan nie!
Mooi daggie
Groete
Suzette

Subject: RE: Balmoral Konsentrasiekamp Monument
More
Ek is bevrees dat Gunter reg is met sy stelling want dit is n bose teken wat deur die vrymesselaars ingestel is, die selfde met kerktorings ens. Doen jou self n guns en gaan maak n studie oor die dinge en ek belowe jou dit gaan jou koud laat as jy die betekenis daarvan naslaan. Hy moes dalk eers sy rede verduidelik het voor hy die obelisk afgebreek het en die mense ingelig het waaroor dit gaan en hoekom dit verwyder moes word. Ons mense is ongelukkig baie oningelig oor die dinge en dis tyd dat ons ingelig word oor dit. Dit IS n sataniese teken en ons as christinne sien elke dag die goed en aanvaar dit maar net as vanselfsprekend maar ongelukkig is ons oe toe want ons het duidelik n gebrek aan kennis omtrent die dinge. Dis deels die rede waarom die kerk n vals Christendom verkondig want 99% van die kerke sit met n satanistiese toring op hulle dakke. Dit is 100% n vrymesselaar instelling en ons is veronderstel om dit totaal te verwerp. Dis ons plig as Boervolk om ons mense in te lig oor die soort van ding.
Ek kom weer terug na my stelling wat ek altyd maak; ons sluit onwetent kompromiee met die vyand en GOD kan ons nie bevry of seen terwyl daar bande tussen ons en die vyand is nie. Ons as volk moet hierdie kompromiee identifiseer en dit vernietig, sport is n baie groot kompromie wat ons mense sluit met die vyand. Ja ek weet,rugby en krieket is lekker om na te kyk en baie van ons is skuldig daar aan maar dit bly n kompromie met die vyand. Daar staan nie verniet in die Woord dat alle heidense tempels en beelde in jou land vernietig moet word nie. Daar is n rede daarvoor want as jy dit toelaat sluit jy n kompromie met die vyand en dit is teen GOD se wil. Jy kan nie met jou voete aan weerskante van die draad staan nie,JY MOET KIES. Ons kan begin om die kompromie te beiendig deur te begin wat Gunter gedoen het om al die volksvreemde satanistiese onbybelse tekens te verwyder in ons land. MAG GOD ONS HELP!
BOERE GROETE

Subject: FW: Balmoral Konsentrasiekamp Monument
E k kry hierdie nou net van 'n vriend oorsee. Gert Opperman stuur hierdie skokkende goed aan.
Ek dink Jurgens het ietwat sy perke gaan oorskry..

--- On Tue, 11/2/10, Gert Opperman <hub@voortrekkermon.org.za> wrote:
From: Gert Opperman <hub@voortrekkermon.org.za>
Subject: Balmoral Konsentrasiekamp Monument
To: "Gert Opperman" <hub@voortrekkermon.org.za>
Date: Tuesday, November 2, 2010, 1:44 PM
Geagte Vriende
Vir u kennisname, asb. Ons voer die saak verder in oorleg met SAEHA, aangesien sulke wandade in die naam van ekstremistiese geloof net eenvoudig nie geduld kan word nie, nie in Afghanistan nie en ook nie in Suid-Afrika nie. Volgens onbevestigde berigte is die vandalis een van die persone wat pas saam met Willem Ratte gearresteer was.
Vriendelike groete
Gert Opperman
Hoof Uitvoerende Beampte

From:
Sent: Wednesday, November 03, 2010 8:19 AM
To: Subject: Balmoral Konsentrasie Kamp Monument
Beste vriende,
Vind hierby aangeheg fotos en teks vanaf die profiel van ene Gunther J urgens Kotze van Balmoral.Trots en kaalkop verkondig hy dat hy veranwoordelik is vir die vandalisasie van die monument omdat die "duiwels" is.Graag wil ek he dat julle moet kennis dra en as moontlik optree.Hierdie man beskadig sy eie erfenis om sy fundementalistiese geloof te beoefen,soos die Al-Qahida vandale gedoen het in Afghanistan.
Dit moet stop!

An obelisk (from Greek ὀβελίσκος - obeliskos,[1] diminutive of ὀβελός - obelos, "spit, nail, pointed pillar"[2]) is a tall, narrow, four-sided, tapering monument which ends in a pyramid-like shape at the top, said to resemble a 'petrified ray' of the sundisk.
The obelisk symbolized the sun god Ra, and during the brief religious reformation of Akhenaten was said to be a petrified ray of the Aten, the sundisk. It was also thought that the god existed within the structure.
The word matstsebah in Hebrew means standing images or obelisk and it can be found in many places of the Bible. Here is Strong's definition of the Hebrew word matstsebah-
H4676. matstsebah, mats-tsay-baw'; fem. (causat.) part. of H5324; something stationed, i.e. a column or (memorial stone); by anal. an idol:--garrison, (standing) image, pillar.
In the following verses matstsebah has been translated as image(s)-
Exo 23:24 Thou shalt not bow down to their gods, nor serve them, nor do after their works: but thou shalt utterly overthrow them, and quite break down their images.
Exo 34:13 But ye shall destroy their altars, break their images, and cut down their groves:
Lev 26:1 Ye shall make you no idols nor graven image, neither rear you up a standing image, neither shall ye set up any image of stone in your land, to bow down unto it: for I am the LORD your God.
Deu 7:5 But thus shall ye deal with them; ye shall destroy their altars, and break down their images, and cut down their groves, and burn their graven images with fire.
Deu 12:3 And ye shall overthrow their altars, and break their pillars, and burn their groves with fire; and ye shall hew down the graven images of their gods, and destroy the names of them out of that place.
1 Ki 14:23 For they also built them high places, and images, and groves, on every high hill, and under every green tree.
2 Ki 3:2 And he wrought evil in the sight of the LORD; but not like his father, and like his mother: for he put away the image of Baal that his father had made.
2 Ki 10:26 And they brought forth the images out of the house of Baal, and burned them.
2 Ki 10:27 And they brake down the image of Baal, and brake down the house of Baal, and made it a draught house unto this day.
2 Chr 14:3 For he took away the altars of the strange gods, and the high places, and brake down the images, and cut down the groves:
2 Chr 31:1 Now when all this was finished, all Israel that were present went out to the cities of J udah, and brake the images in pieces, and cut down the groves, and threw down the high places and the altars out of all J udah and Benjamin, in Ephraim also and Manasseh, until they had utterly destroyed them all. Then all the children of Israel returned, every man to his possession, into their own cities.
J er 43:13 He shall break also the images of Bethshemesh, that is in the land of Egypt; and the houses of the gods of the Egyptians shall he burn with fire.
Micah 5:13 Thy graven images also will I cut off, and thy standing images out of the midst of thee; and thou shalt no more worship the work of thine hands.
Another Hebrew word is also used for "sun images" or obelisks, the word chamman. Again, here is the Strong's definition-
H2553. chamman, kham-mawn'; from H2535; a sun-pillar:--idol, image.
Chamman is also translated as simply image(s) in the King J ames:
Isa 17:8 And he shall not look to the altars, the work of his hands, neither shall respect that which his fingers have made, either the groves, or the images.
Isa 27:9 By this therefore shall the iniquity of J acob be purged; and this is all the fruit to take away his sin; when he maketh all the stones of the altar as chalkstones that are beaten in sunder, the groves and images shall not stand up.
2 Chr 34:4 And they brake down the altars of Baalim in his presence; and the images, that were on high above them, he cut down; and the groves, and the carved images, and the molten images, he brake in pieces, and made dust of them, and strowed it upon the graves of them that had sacrificed unto them.
Comment