Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Anunnaki

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die Anunnaki

    Die Anunnaki​ (Sumeries: 𒀭𒀀𒉣𒈾, ook getranskribeer as Anunaki, Annunaki, Anunna, Ananaki en ander variasies) is 'n groep gode van die antieke Sumeriërs, Akkadiërs, Assiriërs en Babiloniërs. In die vroegste Sumeriese geskrifte oor hulle, wat uit die Post-Akkadiese tydperk kom, is die Anunnaki gode in die pantheon, afstammelinge van An en Ki, die god van die hemele en die godin van die aarde, en hul primêre funksie was ooor die lotgevalle van die mensdom.​

    Die naam Anunnaki is afgelei van An, die Sumeriese god van die lug. Die naam word op verskillende maniere geskryf "da-nuna", "da-nuna-ke-ne", of "da-nun-na", wat "prinslike nageslag" of "nageslag van An" beteken.

    Daar word geglo dat die Anunnaki die nageslag van An en sy metgesel, die aardgodin Ki, was. Ki word met met die Sumeriese moedergodin Ninhursag geidentifiseer, en verklaar dat hulle oorspronklik dieselfde figuur was. Die oudste van die Anunnaki was Enlil, die god van lug en hoofgod van die Sumeriese pantheon. Die Sumeriërs het geglo dat, totdat Enlil gebore is, hemel en aarde onafskeidbaar was.

    Hier volg vier video afdelings van die verhaal:
    Wendag

  • #2
    Die Anunnaki - Deel 1



    ​
    Wendag

    Comment


    • #3
      Die Anunnaki - Deel 2

      Wendag

      Comment


      • #4
        Die Anunnaki - Deel 3

        ​
        Wendag

        Comment


        • #5
          Die Anunnaki - Deel 4​


          ​
          Wendag

          Comment

          Working...
          X