Die Kerk se eintlike beswaar teen die Wyse Vroue was gegrond in die vervalsde tweede skeppingsverhaal van die HERE/Jahweh/Allah. Die HERE/Jahweh/Allah se straf wat aan die vrou opgelê is, was soos volg:
Die Wyse Vroue se praktyk as geneeskundiges, was juis daarop gerig om komplikasies by geboorte uit te skakel en lewensverlies van moeder en kind te minimaliseer. Maar volgens die Kerk was hul gedrag in stryd met die uitdruklike straf van die HERE.
As jou optrede dan in stryd met die HERE/Jahweh/Allah is, tree jy in belang van die duiwel op. En met hierdie sotlike argument word die weg gebaan om miljoene Wyse Vroue lewendig op die brandstapel te verbrand.
Liefde groete.
Die Ou Man
“Ek sal grootliks vermeerder jou moeite en jou swangerskap; met smart sal jy kinders baar…”

Comment