Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

    Wat is jou opinie oor die ou apostoliese kerk?

  • #2
    Re: Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

    Geen insette nie?

    Comment


    • #3
      Re: Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

      Hallo Boerrie3,

      Die vraag is hoekom vra jy so iets, sonder verduideliking?
      Is jy byvoorbeeld vir hierdie kerk?
      Is jy dalk teen hierdie kerk?
      Ek stel voor jy beredeneer hierdie vraag wat ons dan meer kans gee om opinie te vorm en te debateer?

      Ek vir een het geen opinie aangaande enige kerk nie, want ek behoort nie aan enige kerk nie, en is dus nie onderhewig aan die dogma wat daarmee saamgaan nie.

      Ons hoor graag van jou.





      groetnis
      Knipmes
      Wendag

      Comment


      • #4
        Re: Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

        Originally posted by knipmes View Post
        Hallo Boerrie3,

        Die vraag is hoekom vra jy so iets, sonder verduideliking?
        Is jy byvoorbeeld vir hierdie kerk?
        Is jy dalk teen hierdie kerk?
        Ek stel voor jy beredeneer hierdie vraag wat ons dan meer kans gee om opinie te vorm en te debateer?

        Ek vir een het geen opinie aangaande enige kerk nie, want ek behoort nie aan enige kerk nie, en is dus nie onderhewig aan die dogma wat daarmee saamgaan nie.

        Ons hoor graag van jou.




        groetnis
        Knipmes
        Hi knipmes, Ja, ek is in die Ou Apostoliese Kerk. Daar is niks agter die hele vraag nie. Al wat ek wil weet is hoe mense buite die OAK die kerk sien.

        Comment

        Working...
        X