In die Godsdiens van die Ou Testament vind die Israeliete hul saligheid in die beginsel dat die HERE (Jahweh) gepaai kan word deur diere op rituele wyse te slag en die dooie dier se vlees aan die brand te steek.
Die rasionaal sou dan wees dat die HERE (Jahweh) hou van die reuk van bloedwalms en verbrande vleis van dooie diere en as gevolg van hierdie vreemde voorkeur, omgekoop kan word om mense te vergewe.
Hierdie bloedrituele word in die fynste besonderhede deur die priesters in Levítikus beskryf, onder die opskrif:
Liefde groete.
Die Ou Man

- Die brandoffer.
- Die spysoffer en die eerstelinge.
- Die dankoffer.
- Die Sondoffer.
Liefde groete.
Die Ou Man
Comment