Re: WENKRUIS
Die student se opmerking dat HERE (hoofletters) slegs is die Ou Testament voorkom en Here (klein letters) slegs in die Nuwe Testament, is ook nie korrek nie. HERE, sowel as Here kom in die Ou Testament voor. HERE (hoofletters) in die Ou Testament verwys altyd na Jahweh. In Joshua 7:7 staan HERE en Here direk naas mekaar.
In die bostaande aanhalings is die naam Jahweh vertaal met HERE en terselfdertyd word die HERE vereer met die respekvolle aanspreekvorm, Here.
Let ook op Psalm 110. Ons weet reeds dat HERE na Jahweh verwys. Na wie verwys Here in dieselfde sin in vers 1?
Here is 'n respekvolle aanspreekvorm en HERE is die naam waarna Jahweh van die oorspronklike geskrifte na Afrikaans vertaal is. Die God, HERE/Jahweh word die eerste keer in die Bybel in Genesis 2:4 genoem.
Daar kan nou waaragtig nie nog onduidelikheid aangaande hierdie aspek wees nie. Selfs ou Boerboel het dit na twee weke se verduidelik gesnap.
Liefde groete.
Die Ou Man
Die student se opmerking dat HERE (hoofletters) slegs is die Ou Testament voorkom en Here (klein letters) slegs in die Nuwe Testament, is ook nie korrek nie. HERE, sowel as Here kom in die Ou Testament voor. HERE (hoofletters) in die Ou Testament verwys altyd na Jahweh. In Joshua 7:7 staan HERE en Here direk naas mekaar.
En Josua het gesê: Ag, Here HERE, waarom het U hierdie volk ooit deur die Jordaan laat trek om ons oor te gee in die hand van die Amoriete, sodat hulle ons kan vernietig? Het ons tog maar besluit om oorkant die Jordaan te bly!
Joshua said, "Alas, Lord Yahweh, why have you brought this people over the Jordan at all, to deliver us into the hand of the Amorites, to cause us to perish? I wish that we had been content and lived beyond the Jordan!
World English Bible
World English Bible
Let ook op Psalm 110. Ons weet reeds dat HERE na Jahweh verwys. Na wie verwys Here in dieselfde sin in vers 1?
Die HERE het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand, totdat Ek u vyande maak 'n voetbank vir u voete.
The LORD said unto my Lord, Sit thou at my right hand, until I make thine enemies thy footstool.
King James Bible
King James Bible
Daar kan nou waaragtig nie nog onduidelikheid aangaande hierdie aspek wees nie. Selfs ou Boerboel het dit na twee weke se verduidelik gesnap.
Liefde groete.
Die Ou Man
Comment