Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Volgens julle het God vir adam of Ev-am velle van vel aangetrek ?

    hoe verduidelik julle dan die vers ?

    Gen 2:7

    "The LORD God formed the man from the dust of the ground and breathed into his nostrils the breath of life, and the man became a living being "
    "of life" = "caiyah" Strongs # 2416, alive, a living thing, creature, and from Strongs # 2421, to live, life, quicken, and from Strongs # 7307, "ruach", wind; by resemblance, breath, figuratively, life) Note that the Hebrew word here is used in the masculine sense, and is thus plural, i.e. the "breath of LIVES", the same breath common to every living creature.
    So God breathed into the nostrils of man the breath of lives, (not life but lives - plural), i.e., giving man soul life for his contact with other people, ("man consciousness contact"); and giving man spirit life for "God consciousness contact".
    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

  • #2
    Re: hoe hou die witboek verband met die Bybel in geheel?

    Originally posted by Antje De waal
    Volgens julle het God vir adam of Ev-am velle van vel aangetrek ?
    Welkom, Antje De Waal.

    Volgens jou ook, nie waar nie?

    Genesis 3:21

    21 En die HERE God het vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en hulle dit aangetrek.
    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Wendag

    Comment

    • #3
      Dankie Die Ou Man, nee vollgens my het God die mens uit grond gemaak en dan na die sonde val vir hulle rokke aangetrek gemaak van dier vel.
      Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

      Comment

      • #4
        Nee, Antje De Waal.

        Daar is twee skeppingsverhale Genesis 1 met die God van Hemel en Aarde (Elohim) en

        Genesis 2:4 met die god van Aarde en Hemel (Jahweh). Let op dat Jahweh se "skepping" agterstevoorom is en bots in volgorde met die skepping van die Elohim in Genesis 1.

        Jy kan nie die twee verhale saamflans nie. Dit is juis wat die Joodse skrywers gedoen het.

        Jahweh s? self dat hy sy naam die eerste keer in die brandende bos bekend gemaak het. Daarom is die naam Jahweh deur bedrog terugwerkend ingevoeg. Die naam, Jahweh hoort nie in enige vers voor Moses en die bos nie.

        Die bostaande gedeelte wat jy hier plaas negeer die ooglopende verskille tussen die twee verhale en poog om dit weg te rassionaliseer deur die Jaloerse wese te sinkritiseer met die Skepper van Hemel en Aarde.

        Jahweh se skrywers kerm tot vervelens toe dat hy een god is, 'n Enige HERE is. Maar die Elohim verwys uitdruklik in Genesis 1 na hulself as "Ons". Volgens jou uitgangspunt lieg Jahweh dus, of sy skrywers lieg, of die Elohim lieg. Dit is die Hebreeuse skrywers wat bedrog gepleeg het. Die Bybel bevat leuens en bedrog ook.

        Ek het alles vir jou gerief hier verduidelik. God van Hemel en Aarde

        Liefde groete.

        Die Ou Man
        Last edited by Stefanus; 4 December 2007, 23:32.
        Wendag

        Comment

        • #5
          Die ou Man

          Soos wat ek hier lees ken jy die bybel baie breedvoerig, wie gee aan jou die antwoorde wat jy soek met vra oor die hele bybel ens

          ek bodoel nou soos byvoorbeeld die hele skeppings storie wie het aan jou uitgewys dat daar van twee gode fo God'te gepraat word?

          volgens my is dit die slefde God helem en aarde, aarde en hemel die selfde ding, as jy my de waal antje noem of antje de waal ek is nog steeds net ekke nie omgeswaai nie.

          Ek bedoel die eerste 5 boeke is geskryf duer moses nie waar nie so is dit moontlik dat hy in sy menslike eie ekke n vout begaan het en net gese het hemel en aarde in plaas van aarde en hemel? of anders om?
          Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

          Comment

          • #6
            Originally posted by Antje De waal
            Die ou Man

            Ek bedoel die eerste 5 boeke is geskryf duer moses nie waar nie so is dit moontlik dat hy in sy menslike eie ekke n vout begaan het en net gese het hemel en aarde in plaas van aarde en hemel? of anders om?
            Nee Antje.

            Alle kenners is dit eens dat daar nie net wesenlike teenstrydihede tussen die twee verskillende skeppingsverhale is nie. Maar die skryfstyl dui ook onteenseglik daarop dat dit deur verskillende skrywers geskryf is.

            Die kerk is terde? van hierdie verskille en onkonsekwenthede bewus maar maak dit af as onnoemenswaardig. Die sleutel van ons nuwe godsdiens, waarvan Siener praat, is gesetel daarin dat ons hierdie ooglopenede onkonsekwenthede en bedrog raaksien en terug keer na die God van Genesis 1, die Elohim wat ons na hulle beeld geskape het, nie uit grond nie.

            Liefde groete.

            Die Ou Man
            Wendag

            Comment

            • #7
              Originally posted by Die Ou Man

              Maar iw dui hierdie god aan jou ek bedoel hoe het j dit raak gesien waar het jy dit raak gesien? net eendag duer die bybel gelees en gesien daar is hier en daar iets verkeerd?
              Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

              Comment

              • #8
                Originally posted by Antje De waal
                Die ou Man

                Soos wat ek hier lees ken jy die bybel baie breedvoerig, wie gee aan jou die antwoorde wat jy soek met vra oor die hele bybel ens

                ek bodoel nou soos byvoorbeeld die hele skeppings storie wie het aan jou uitgewys dat daar van twee gode fo God'te gepraat word?
                My Goddelike Ouers, die Elohim van Genesis 1:1 het dit duidelik aan my uitgewys. Die God wat ons na hulle beeld en gelykenis geskape het. Man en vrou het hulle ons geskape.

                Siener, Brandt en G A Watermeyer het beslis ook wenke gegee.

                Lees nou Genesis 1:1 tot Genesis 2:3 (Daar begin die invoeging). Spring dan na Genesis 5:1 en lees verder. Kan jy sien dat jy nou weer terug is by die Elohim. In Genesis 6 is ons weer terug by HERE/Jahweh.

                Ek gaan nog die sameflansing van die twee vloedverhale ook verduidelik. Daarom sal jy vind dat daar ook onkonsekwenthede en teenstrydighede is.

                Liefde groete.

                Die Ou Man
                Wendag

                Comment

                • #9
                  Antje.

                  Volgens die HERE/Jahwe skeppings verhaal gaan Adam sekerlik sterf as hy van die vrug eet.

                  Genesis 2

                  17 maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe
                  Eva was nie teenwoordig nie. Want volgens die HERE/Jahweh verhaal is sy mos agterna gemaak.

                  Die slang s? vir hulle dat die HERE/Jahweh lieg. Hulle sal nie sterf nie.

                  Genesis 3

                  4 Toe s? die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie;
                  Toe eet hulle.

                  6 Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy 'n lus was vir die o?, ja, 'n boom wat 'n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het ge?et.
                  Nou moet hulle sekerlik sterwe, of hoe?

                  Maar in die Elohim verhaal lees ons die volgende.

                  4 En die dae van Adam, n? die geboorte van Set, was agthonderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.

                  5 So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, negehonderd-en-dertig jaar, en hy het gesterwe.
                  Goed, uiteindelik het Adam gesterf, al is dit amper 'n duisend jaar later. Kan 'n mens dus s? dat die HERE/Jahweh gelieg het?

                  Ons het hier met verbloemde sinkritisme te make.

                  Liefde groete.

                  Die Ou Man
                  Wendag

                  Comment

                  • #10
                    Originally posted by Die Ou Man
                    Originally posted by Antje De waal
                    Die ou Man

                    Soos wat ek hier lees ken jy die bybel baie breedvoerig, wie gee aan jou die antwoorde wat jy soek met vra oor die hele bybel ens

                    ek bodoel nou soos byvoorbeeld die hele skeppings storie wie het aan jou uitgewys dat daar van twee gode fo God'te gepraat word?
                    My Goddelike Ouers, die Elohim van Genesis 1:1 het dit duidelik aan my uitgewys. Die God wat ons na hulle beeld en gelykenis geskape het. Man en vrou het hulle ons geskape.

                    Siener, Brandt en G A Watermeyer het beslis ook wenke gegee.

                    Lees nou Genesis 1:1 tot Genesis 2:3 (Daar begin die invoeging). Spring dan na Genesis 5:1 en lees verder. Kan jy sien dat jy nou weer terug is by die Elohim. In Genesis 6 is ons weer terug by HERE/Jahweh.

                    Ek gaan nog die sameflansing van die twee vloedverhale ook verduidelik. Daarom sal jy vind dat daar ook onkonsekwenthede en teenstrydighede is.

                    Liefde groete.

                    Die Ou Man
                    Die Ou Man daar is verskillende soorte van sterf sou u saam stem?

                    Daar is n geestlike dood - diewat ons lewe tot ons Jesus as on salig maker aan neem

                    Dan is daar Emosional death - die wat dood is in hulle emosies

                    Dan is daar die fiesiese dood nie waar nie - liggaam wat tot stof vergaan.
                    Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

                    Comment

                    • #11
                      Originally posted by Antje De waal

                      So ons sien hier dat satan ons van God vervreem het dat toe eva van daai appel of van daai boom eet was sy onmidelik van God vervreem (dood), sy het wel bly lewe in die fiesiese ligaam maar geestelik was sy dood... God het van haar weg gebly...
                      Antje, jy verwar die God van Hemel en Aarde met die HERE god van Abraham. Die gedeelte wat jy aanhaal is die HERE god van Abraham se fabel. Hy is jou god. So lei ek af. Hy het geen gesag oor my nie.

                      My God is die God van Hemel en Aarde. Hier is hulle re?l.

                      Genesis 1.

                      29 Verder het God ges?: Ek gee nou aan julle al die plante wat saad gee, wat op die hele aarde is, en al die bome waar boomvrugte aan is, wat saad dra. Dit sal julle voedsel wees.
                      Jy sien dus dat ons God ons toelaat om alles te eet.

                      Liefde groete.

                      Die Ou Man
                      Wendag

                      Comment

                      • #12
                        Die is die Here of God wat ek dien!

                        "Great is our Lord and mighty in power;
                        his understanding has no limit." (Psalms 147:5)

                        "...where does my help come from?
                        My help comes from the Lord,
                        the Maker of heaven and earth." (Psalms 121:1,2)
                        Die is my God....

                        Dis die slefde God reg deur die Bybel!
                        Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

                        Comment

                        • #13
                          Antje.

                          Wat was God se opdrag? Hoeveel van elke dier moes daar op die Ark wees?

                          Liefde groete.

                          Die Ou Man
                          Wendag

                          Comment

                          • #14
                            Twee van elk? hoekom man en vrou.... jou punt?
                            Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

                            Comment

                            • #15
                              Originally posted by Antje De waal
                              Twee van elk? hoekom man en vrou.... jou punt?
                              Antje.

                              Ongelukkig is dit nie so eenvoudig nie. Lees nou hier.

                              Genesis 7

                              1 DAARNA het die HERE aan Noag ges?: Gaan in die ark, jy en jou hele huisgesin, want jou het Ek regverdig bevind voor my aangesig in hierdie geslag.

                              2 Van al die rein diere moet jy vir jou telkens sewe paar neem, die mannetjie met sy wyfie; maar van die diere wat nie rein is nie, twee, die mannetjie met sy wyfie.

                              3 Ook van die vo?ls van die hemel telkens sewe paar, die mannetjie met die wyfie, om die geslag in die lewe te hou op die hele aarde.
                              Nou dat jy weet dat jy nog nie alles weet nie, kan ons verder gesels.

                              Liefde groete.

                              Die Ou Man
                              Wendag

                              Comment

                              Working...
                              X