Announcement

Collapse
No announcement yet.

Israeliete Offer Kinders

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Israeliete Offer Kinders

    King_Ahaz_of_Judah_sacrifice_his_son.jpg
    Dit is tyd dat geykte "ewige waarhede" wat in wese bloot veelvuldige lae van leuens is, ontbloot word. Die Israeliete van die Ou Testament word in die omgang beskou as die uitverkore Volk van die HERE/Jahweh/Allah (Let wel, nie van God/Elohim nie). Hierdie volk se opgetekende geskiedenis, soos vervat in die Ou Testament, getuig egter van 'n volk wat die mees brutale en bose rituele denkbaar, as alledaagse praktyk beoefen het om een of ander bonatuurlike wese te behaag.

    Die Israeliete het volgens die Bybel:
    • Kinderofferande beoefen. (Deur hul kinders lewend te verbrand om hul god te behaag.)
    • Fondasie offerande toegepas (waar kinders in die fondasie toegemessel is om bose geeste af te weer.)
    • Kanibalisme beoefen (deur hul eie kinders gaar te kook en te eet.)


    Daar bestaan nie 'n toepaslike beskrywing wat sal deug om die afgryse van hierdie bose Israelitiese praktyke uit te beeld nie.

    Die Israeliete het dieselfde bose praktyke as die Maja/Aztek beoefen. Die massagrafte met kinderkopbene in die Kidron Vallei is die tragiese bewys hiervan.

    abraham_sacrifice_isaac.jpg

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Wendag

  • #2
    Re: Israeliete Offer Kinders

    Molech_babylon.pngDie Ou Testament verstrek die volgende besonderhede aangaande die Israeliete se gebruik om hul kinders lewend deur verbranding aan 'n bose wese te offer.

    2 Konings 17.

    16 En hulle het al die gebooie van die HERE hulle God verlaat en vir hulle gegote beelde, twee kalwers, gemaak, ja, 'n heilige boomstam gemaak en gebuig voor die hele leër van die hemel en Baäl gedien.

    17 En hulle het hul seuns en hul dogters deur die vuur laat deurgaan en met waarsêery omgegaan en voortekens verklaar en hulleself verkoop om te doen wat verkeerd was in die oë van die HERE, om Hom te terg.

    18 So het die HERE dan baie toornig op Israel geword, sodat Hy hulle van sy aangesig verwyder het; niks het oorgebly nie as net die stam van Juda alleen

    ********
    16 And they forsook all the commandments of the LORD their God, and made for themselves molten images of two calves; and they made an Asherah, and worshiped all the host of heaven, and served Baal.

    17 And they burned their sons and their daughters as offerings, and used divination and sorcery, and sold themselves to do evil in the sight of the LORD, provoking him to anger.

    18 Therefore the LORD was very angry with Israel, and removed them out of his sight; none was left but the tribe of Judah only.


    ********

    Een van die redes waarom Israel weggevoer en uiteindelik verstrooi is, is as gevolg van hul grootskaalse praktyk om hul kinders te offer deur hulle lewendig met vuur te verbrand.

    23 totdat die HERE Israel van sy aangesig verwyder het soos Hy gespreek het deur al sy diensknegte, die profete; en Israel is in ballingskap uit sy land weggevoer na Assirië, tot vandag toe.


    Die Israeliete se bose praktyk van kinderofferande was vir eeue 'n groot probleem.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Wendag

    Comment


    • #3
      Re: Israeliete Offer Kinders

      In die tyd van koning Ahab het die Israliete nog steeds fondasie offerande beoefen. Dit behels dat jou eie kind vermoor en in die fondasie ingemessel word om bose geeste uit te hou. Soms is die kinders lewendig toegemessel.
      33 Ook het Agab die heilige boomstam gemaak, en Agab het nog meer gedoen om die HERE, die God van Israel, te terg as al die konings van Israel, sy voorgangers.

      34 In sy dae het Hiël, van Bet-el, Jérigo opgebou; ten koste van Abíram, sy eersgeborene, het hy sy fondament gelê, en ten koste van Segub, sy jongste, sy poorte opgerig, volgens die woord van die HERE wat Hy deur die diens van Josua, die seun van Nun, gespreek het.

      ********
      33 And Ahab made an Asherah. Ahab did more to provoke the LORD, the God of Israel, to anger than all the kings of Israel who were before him.

      34 In his days Hiel of Bethel built Jericho; he laid its foundation at the cost of Abiram his first-born, and set up its gates at the cost of his youngest son Segub, according to the word of the LORD, which he spoke by Joshua the son of Nun.

      Die skokkende is natuurlik dat die skrywer van hierdie gedeelte aanvoer dat die opdrag om fondasie offers te doen deur die HERE/Jahweh aan Joshua gegee is.

      Liefde groete.

      Die Ou Man
      Wendag

      Comment


      • #4
        Re: Israeliete Offer Kinders

        Koning Ahaz het in lyn met ander konings van Israel ook kinderofferande toegepas.

        2 Konings 16.
        2 Twintig jaar was Agas oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer en nie gedoen wat reg was in die oë van die HERE sy God soos sy vader Dawid nie.

        3 Maar hy het gewandel in die weg van die konings van Israel; ja, hy het selfs sy seun deur die vuur laat deurgaan volgens die gruwels van die nasies wat die HERE voor die kinders van Israel uit verdryf het.

        ********

        2 Ahaz was twenty years old when he began to reign, and he reigned sixteen years in Jerusalem. And he did not do what was right in the eyes of the LORD his God, as his father David had done,

        3 but he walked in the way of the kings of Israel. He even burned his son as an offering, according to the abominable practices of the nations whom the LORD drove out before the people of Israel

        Liefde groete.

        Die Ou Man
        Wendag

        Comment


        • #5
          Re: Israeliete Offer Kinders

          Koning Hosea was die laaste koning van Israel voor die skeuring met Juda. Onder sy heerskappy was kinderofferande 'n groot probleem.

          II Konings 17

          17 En hulle het hul seuns en hul dogters deur die vuur laat deurgaan en met waarsêery omgegaan en voortekens verklaar en hulleself verkoop om te doen wat verkeerd was in die oë van die HERE, om Hom te terg.

          18 So het die HERE dan baie toornig op Israel geword, sodat Hy hulle van sy aangesig verwyder het; niks het oorgebly nie as net die stam van Juda alleen.


          ********

          And they burned their sons and their daughters as offerings, and used divination and sorcery and sold themselves to do evil in the sight of the Lord, provoking him to anger.

          Therefore Yahweh was very angry with Israel, and removed them out of his sight: there was none left but the tribe of Judah only.


          Koning Manasse het ook die bose praktyk van kinder offerande beoefen.

          2 Kronieke 33.

          1 MANASSE was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem geregeer.

          5 En hy het altare gebou vir die hele leër van die hemel in altwee die voorhowe van die huis van die HERE;

          6 ook sy seun deur die vuur laat deurgaan en met goëlery en verklarings van voortekens omgegaan en dodebesweerders en waarsêers aangestel; hy het baie gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE om Hom te terg.


          ********
          1 Manasseh was twelve years old when he began to reign, and he reigned fifty-five years in Jerusalem. His mother's name was Hephzibah.

          6 And he burned his son as an offering, and practiced soothsaying and augury, and dealt with mediums and with wizards. He did much evil in the sight of the LORD, provoking him to anger.

          2 Konings 21.

          6 Ook het hy self sy seuns deur die vuur laat deurgaan in die dal van die seun van Hinnom en met goëlery en verklaring van voortekens en towery omgegaan en dodebesweerders en waarsêers aangestel; hy het baie gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, om Hom te terg.


          ********

          He burned his son as a sacrifice in the valley of Ben Hinnom, consulted fortunetellers, cast evil spells, practiced witchcraft, and appointed [royal] mediums and psychics. He did many things that made the LORD furious.


          Liefde groete.

          Die Ou Man
          Wendag

          Comment


          • #6
            Re: Israeliete Offer Kinders

            Koning Josia het in sy tyd 'n opdraende stryd gehad om die praktyk van kinderofferande en ander bose gebruike van die Israeliete uit te roei. Dit was maar kort voor die ballingskap.

            2 Konings 23.

            10 Hy het ook Tofet verontreinig wat in die dal van die kinders van Hinnom was, sodat niemand sy seun of sy dogter vir Molog deur die vuur sou laat deurgaan nie.


            ********

            10 He defiled Topheth, which is in the valley of Benhinnom, so that no one would make a son or a daughter pass through fire as an offering to Molech.



            Jeremia was 'n profeet in Josia se tyd. Hy het groot probleme met die praktyk van kinderofferande in Juda gehad.

            Jeremia 7

            30 Want die kinders van Juda het gedoen wat verkeerd is in my oë, spreek die HERE. Hulle het hul verfoeisels gesit in die huis waaroor my Naam uitgeroep is, om dit te verontreinig.

            31 En hulle het die hoogtes van Tofet gebou wat in die dal van die seun van Hinnom is, om hulle seuns en hulle dogters met vuur te verbrand -- iets wat Ek nie beveel het nie en in my hart nie opgekom het nie.


            ********
            30 "For the sons of Judah have done evil in my sight, says the LORD; they have set their abominations in the house which is called by my name, to defile it.

            31 And they have built the high place of Topheth, which is in the valley of the son of Hinnom, to burn their sons and their daughters in the fire; which I did not command, nor did it come into my mind.

            Liefde groete.

            Die Ou Man
            Wendag

            Comment


            • #7
              Re: Israeliete Offer Kinders

              Heelwat konings van Juda is veroordeel omdat hulle kinderofferande toegelaat en self toegepas het.

              Jeremia 19.

              3 En jy moet sê: Hoor die woord van die HERE, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem! So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring onheil oor hierdie plek waarvan elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit;

              4 omdat hulle My verlaat het en hierdie plek onherkenbaar gemaak het en vir ander gode, wat hulle nie geken het nie, daarin rook laat opgaan het -- hulle en hulle vaders en die konings van Juda; en hulle het hierdie plek gevul met die bloed van onskuldiges.

              5 En hulle het die hoogtes van Baäl gebou om hulle seuns met vuur te verbrand as brandoffers aan Baäl -- iets wat Ek nie beveel of uitgespreek het nie, of wat in my hart nie opgekom het nie.


              ********

              3 You shall say, 'Hear the word of the LORD, O kings of Judah and inhabitants of Jerusalem. Thus says the LORD of hosts, the God of Israel, Behold, I am bringing such evil upon this place that the ears of every one who hears of it will tingle.

              4 Because the people have forsaken me, and have profaned this place by burning incense in it to other gods whom neither they nor their fathers nor the kings of Judah have known; and because they have filled this place with the blood of innocents,

              5 and have built the high places of Baal to burn their sons in the fire as burnt offerings to Baal, which I did not command or decree, nor did it come into my mind;


              Eségiël was die profeet voor en na die ballingskap. In sy tyd moes hy nog poog om die praktyk van kinderofferande uit te roei.

              Eségiël 16
              20 Verder het jy jou seuns en jou dogters geneem wat jy vir My gebaar het, en dié aan hulle geoffer om verteer te word. Was dit nie genoeg met jou hoererye nie,

              21 dat jy my kinders geslag en dié oorgegee het deurdat jy hulle vir hulle deur die vuur laat gaan het?

              ********

              20 And you took your sons and your daughters, whom you had borne to me, and these you sacrificed to them to be devoured. Were your harlotries so small a matter

              21 that you slaughtered my children and delivered them up as an offering by fire to them?



              Die voorafgaande aanhalings bevestig dat kinderofferande nie bloot deur 'n paar afgedwaaldes beoefen is nie.

              Die bose praktyk van kinderofferande was vir eeue deur Israelitiese konings sowel as gewone mense beoefen. Die Bybel voer dit juis aan as een van die redes waarom die Israeliete weggevoer en verstrooi is.

              Ons moet waak daarteen om die Israeliete te vergoddelik.

              Hulle het hul spesiale status as verbondsvolk vertrap en daarom is hulle weggevoer.

              Die Verbondsvolk van die Midde-Ooste staan in die skadu van die Geloftevolk aan die suidpunt van Afrika, wanneer dit kom by Godvresenheid en gehoorsaamheid aan God.


              Liefde groete.

              Die Ou Man
              Wendag

              Comment


              • #8
                Re: Israeliete Offer Kinders

                Volgens die Jeremia 7 het die HERE/Jahweh nie die offerande van kinders beveel nie. In teendeel Hy voer aan dat sodanige idee nie eens in Sy "hart" opgekom het nie.

                Jeremia 7

                30 Want die kinders van Juda het gedoen wat verkeerd is in my oë, spreek die HERE. Hulle het hul verfoeisels gesit in die huis waaroor my Naam uitgeroep is, om dit te verontreinig.

                31 En hulle het die hoogtes van Tofet gebou wat in die dal van die seun van Hinnom is, om hulle seuns en hulle dogters met vuur te verbrand -- iets wat Ek nie beveel het nie en in my hart nie opgekom het nie.


                ********
                30 "For the sons of Judah have done evil in my sight, says the LORD; they have set their abominations in the house which is called by my name, to defile it.

                31 And they have built the high place of Topheth, which is in the valley of the son of Hinnom, to burn their sons and their daughters in the fire; which I did not command, nor did it come into my mind.

                ********

                Die bostaande stelling word weerspreek in Esegiël 20.
                25 Ek het vir hulle voorskrifte gegee wat nie goed was nie en bepalings waardeur hulle nie in die lewe kon bly nie.

                26 Ek het hulle onrein laat word deur hulle offergawes waarin hulle al hulle eersgeborenes verbrand het, Ek wou hulle skrikbevange maak sodat hulle sou besef dat Ek die Here is.

                Wat poog vers 26 om te sê? Dat die opdrag om kinders te offer van die HERE/Jahweh kom om 'n punt te bewys?
                and I defiled them through their very gifts in making them offer by fire all their first-born, that I might horrify them; I did it that they might know that I am the LORD

                King James Version (KJV)

                26 And I polluted them in their own gifts, in that they caused to pass through the fire all that openeth the womb, that I might make them desolate, to the end that they might know that I am the LORD.


                Bible in Basic English

                I made them unclean in the offerings they gave, causing them to make every first child go through the fire, so that I might put an end to them.


                JPS Tanakh

                and I polluted them in their own gifts, in that they set apart all that openeth the womb, that I might destroy them, to the end that they might know that I am the LORD.


                World English Bible

                and I polluted them in their own gifts, in that they caused to pass through the fire all that opens the womb, that I might make them desolate, to the end that they might know that I am Yahweh.


                Young's Literal Translation

                And I defile them by their own gifts, By causing to pass away every opener of a womb, So that I make them desolate, So that they know that I am Jehovah


                _______________________________________

                Uit die bostaande moet ons aanvaar dat die HERE/Jahweh aan die Israeliete " voorskrifte gegee het wat nie goed was nie en bepalings waardeur hulle nie in die lewe kon bly nie". Die HERE maak hulle skrikbevange sodat hulle hul kinders vermoor en verbrand sodat hulle besef dat Hy die HERE/Jahweh is.

                ********

                Yahweh gave the Israelites "statutes that were not good and judgments whereby they should not live." He "polluted" them so that he "might make them desolate" and force them to kill and sacrifice their children "that they might know" that he is Yahweh.

                Maak dit sin?

                Indien dit nie vir die leser sin maak nie, beveel ek aan dat u hier gaan lees.

                Liefde groete.

                Die Ou Man
                Wendag

                Comment


                • #9
                  Re: Israeliete Offer Kinders

                  Benewens die feit dat die Israeliete vir eeue die bose praktyk van kinder offerande toegepas het, het hulle hulself ook skuldig gemaak aan kannibalisme.

                  Net soos die Bybel aandui dat Jahweh die Israeliete mislei het om hul kinders lewendig as offerande te verbrand, verklaar die Bybel ook dat Jahweh die praktyk van kannibalisme oor die Israeliete gebring het as 'n straf.
                  Deuteronómium 28

                  53 En jy sal die vrug van jou liggaam eet, die vlees van jou seuns en jou dogters wat die HERE jou God jou gegee het, in die beleëring en in die benoudheid waarmee jou vyand jou benoud sal maak.

                  54 Die vertroetelde en baie verwénde man by jou -- sy oog sal sy broer en die vrou wat hy liefhet, en sy orige kinders wat hy nog behou het, skeef aankyk;

                  55 sodat hy aan geeneen van hulle iets sal gee van die vlees van sy kinders wat hy eet nie, omdat daar vir hom niksanders oorgelaat is in die beleëring en in die benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou poorte benoud sal maak nie.

                  56 Die vertroetelde en verwénde vrou by jou wat van verwendheid en weekheid nooit probeer het om haar voetsool op die grond neer te sit nie -- haar oog sal die man wat sy liefhet en haar seun en haar dogter skeef aankyk,

                  57 ook haar nageboorte wat tussen haar voete uitgaan, en haar kinders wat sy sal baar; want sy sal dit stilletjies eet by gebrek aan alles in die beleëring en in die benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou poorte benoud sal maak.

                  Jahweh het die bostaande ysingswekkende woorde nie lukraak ge-uiter nie. Hy het elke woord bedoel.
                  II Konings 6

                  26 En terwyl die koning op die muur verbygaan, roep 'n vrou na hom en sê: Help, heer koning!

                  27 Maar hy antwoord: As die HERE jou nie help nie, waarvandaan moet ek jou dan help? Van die dorsvloer of van die parskuip?

                  28 Verder sê die koning vir haar: Wat is dit met jou? En sy antwoord: Hierdie vrou het vir my gesê: Gee jou seun, dat ons hom vandag eet; dan kan ons môre my seun eet.

                  29 So het ons dan my seun gekook en hom geëet; maar toe ek die volgende dag vir haar sê: Gee jou seun, dat ons hom eet -- het sy haar seun weggesteek.

                  En hier volg nog dreigemente van Jahweh wat verband hou met kannibalisme onder sy geliefde Israel.
                  Jeremia 19

                  9 En Ek sal hulle die vlees van hul seuns en die vlees van hul dogters laat eet, en hulle sal elkeen die vlees van sy naaste eet, in die beleëring en in die benoudheid waarmee hulle vyande en die wat hulle lewe soek, hulle benoud sal maak.
                  Eségiël 5

                  10 Daarom sal die vaders die kinders opeet in jou midde, en die kinders sal hulle vaders opeet; en Ek sal strafgerigte oefen in jou midde en sal al wat van jou oorbly, na al die windstreke verstrooi.
                  Klaagliedere 4

                  10 Die hande van teerhartige vroue het hulle eie kinders gekook; dit het hulle voedsel geword in die verbreking van die dogter van my volk.

                  Is Jahweh 'n vergewensgesinde, liefdevolle en regverdige god, of 'n bose vergeldingsgesinde stamgod wat afhanklik is van die bloed van feilbare, onskuldige mense en diere?

                  Besluit self!
                  Wendag

                  Comment


                  • #10
                    Re: Israeliete Offer Kinders

                    AKEDAH AND CHILD SACRIFICE

                    Abraham’s son Isaac is the subject of one of the most famous myths in the Bible, that of binding (akedah) of Isaac. The name Isaac is a Greco-Roman rendering of the Hebrew word Yitzhak, meaning “he who will laugh,” itself a hypocoristicon (abbreviation) of Yitzhakel, meaning “El will laugh” or “May El laugh” (Albright 1957:244). The name was purportedly given to Abraham’s son because the one-hundred-year-old Abraham laughed when he was told that he was going to have a son by his ninety-year-old wife Sarah (Gen. 17:15-17). Actually, it was a Canaanite theophorous name derived from “El.” Later, when Isaac was a boy of unspecified age, God “did tempt” Abraham by ordering him to offer “thy son, thine only son, Isaac, whom thou lovest” on a mountain in the land of Moriah “for a burnt offering” to God (Gen. 22:1-2). The Hebrew word for “did tempt” actually means “tried.” This “trial” required Abraham to bind his son to the altar, to stab and kill him with a knife, and then to burn his body as an offering to Yahweh. The biblical account is very moving (Gen. 22:6-13):

                    And Abraham took the wood of the burnt offering, and laid it upon Isaac his son; and he took the fire in his hand, and a knife; and they went both of them together. And Isaac spake unto Abraham his father, and said, My father: and he said, Here am I, my son. And he said, Behold the fire and the wood: but where is the lamb for a burnt offering? And Abraham said, My son, God will provide himself a lamb for a burnt offering: so they went both of them together. And they came to the place which God had told him of; and Abraham built an altar there, and laid the wood in order, and bound Isaac his son, and laid him on the altar upon the wood. And Abraham stretched forth his hand, and took the knife to slay his son. And the angel of the LORD called unto him out of heaven, and said, Abraham, Abraham: and he said, Here am I. And he said, Lay not thine hand upon the lad, neither do thou any thing unto him: for now I know that thou fearest God, seeing thou hast not withheld thy son, thine only son from me. And Abraham lifted up his eyes, and looked, and behold behind him a ram caught in a thicket by his horns: and Abraham went and took the ram, and offered him up for a burnt offering in the stead of his son.


                    This myth symbolizes the historical transition among the ancient Hebrews from child sacrifice to animal sacrifice. The ancient Hebrews, like their Canaanite neighbors, used to sacrifice children to the Canaanite fire god Moloch. This infanticide was attributed by unconscious projection to the will of the gods, who demanded the sacrifice of all firstborn sons and to the fear of the loss of the sun during the winter solstice. The psychological motive was the father’s fear of his own son. Lustig (1976) and Schlesinger (1976) believed that child sacrifice was the origin of Passover and of Judaism itself.

                    The Yahweh religion of Moses forbade child sacrifice, which nevertheless persisted throughout the First Temple period. The practice of child sacrifice was an “acting out” of filicidal feelings due to the father’s fear and envy of the son, which were especially strong in a patriarchal family. In the Greek myth of Oedipus it is Laios who tries to have his own son, Oedipus, killed, after being told by the oracle that his son is destined to kill him. The child’s life is spared by the shepherd who is ordered by Laios to kill him, and Oedipus later unwittingly kills his own father. This is the basic father-son problem in the human family.

                    The Hebrew word akedah (binding) comes from the phrase vayaakod eth Yitzhak beno (and he bound Isaac his son) in Gen. 22:9. Although Abraham never actually killed Isaac, the word Akedah was used by Jewish scholars and writers throughout Jewish history to describe the massacres of the Jews. It is a striking phsycohistorical fantasy. Stein ( 1984a:10) believed that the biblical akedah “is not only a key to the psychology of Jewish monotheism but also a key to the Jewish meaning of the Holocaust ." It may also be the key to the psychology of Jewish life in fantasy and in the past .

                    Reik (1962) believed that filicide was an abundant theme in Jewish ritual, liturgy, folklore, and religion. Lustig (1976) believed that the archaic Stone Age practice of child sacrifice was in fact the origin of the Jewish religion, which arose as a psychological defense against infanticidal guilt feelings. Schlesinger (1976) similarly believed that the Passover ritual originated in ritual child sacrifice. Child sacrifice gave rise to animal sacrifice, to circumcision, to the Passover rituals, to the blowing of the shofar (ram’s horn), and to many other Jewish religious practices.

                    Aanhaling uit: A psychoanalytic history of the Jews bl. 70, 71 en 72.
                    Wendag

                    Comment


                    • #11
                      Re: Israeliete Offer Kinders

                      Kinderofferande aan Jahweh/Allah Vandag

                      Tiener vertel van nog 400 selfmoordbommers


                      2011-04-08

                      Islamabad – ‘n Tiener selfmoordbommer sê daar is nog 400 van hulle wat tans opgelei word om Pakistan in ‘n bloedbad te dompel.

                      Umar Fidayee (14) is beseer toe hy en twee selfmoordbommers ‘n Sufi-heiligdom teiken.

                      Vygtig mense is tydens die aanval oorlede.

                      Fidayee het vanaf sy hospitaalbed in Islamabad gepraat.

                      Hy is ná twee selfmoordbomme reeds afgegaan het, by die heiligdom ingestuur om oorlewendes wat na hul beseerde geliefdes probeer omsien, te teiken.

                      Hy is egter in hegtenis geneem na die bom wat hy gedra het, nie afgegaan het nie.

                      Die tienerseun is jammer oor sy dade en het ander seuns aangemoedig om nié by die opleidingsgroepe betrokke te raak nie.

                      “Moet asseblief nie selfmoordaanvalle uitvoer nie.

                      “Sulke aanvalle is teen Islam,” het hy tydens ‘n televisieonderhoud gesê.

                      Die nuwelinge word in Noord Waziristan opgelei.

                      Uit Nuus 24.
                      Wendag

                      Comment

                      Working...
                      X