King_Ahaz_of_Judah_sacrifice_his_son.jpg
Dit is tyd dat geykte "ewige waarhede" wat in wese bloot veelvuldige lae van leuens is, ontbloot word. Die Israeliete van die Ou Testament word in die omgang beskou as die uitverkore Volk van die HERE/Jahweh/Allah (Let wel, nie van God/Elohim nie). Hierdie volk se opgetekende geskiedenis, soos vervat in die Ou Testament, getuig egter van 'n volk wat die mees brutale en bose rituele denkbaar, as alledaagse praktyk beoefen het om een of ander bonatuurlike wese te behaag.
Die Israeliete het volgens die Bybel:
Daar bestaan nie 'n toepaslike beskrywing wat sal deug om die afgryse van hierdie bose Israelitiese praktyke uit te beeld nie.
Die Israeliete het dieselfde bose praktyke as die Maja/Aztek beoefen. Die massagrafte met kinderkopbene in die Kidron Vallei is die tragiese bewys hiervan.
abraham_sacrifice_isaac.jpg
Liefde groete.
Die Ou Man

- Kinderofferande beoefen. (Deur hul kinders lewend te verbrand om hul god te behaag.)
- Fondasie offerande toegepas (waar kinders in die fondasie toegemessel is om bose geeste af te weer.)
- Kanibalisme beoefen (deur hul eie kinders gaar te kook en te eet.)

Comment