Search:

Type: Posts; User: leerling; Keyword(s):

Page 1 of 2 1 2

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    2
    Views
    7,193

    Re: The Universal Man

    More weer, waar kry jy al die interresante artikels? :104:
  2. Thread: Powers

    by leerling
    Replies
    2
    Views
    17,816

    Re: Powers

    More Stefanus, Dankie vir hierdie reeks. Het jy nog? Groete.
  3. Replies
    3
    Views
    7,271

    Re: Afrikaner Harte!

    Goeiemore Die Vrou, Ek (leerling) vra jou om asb. nog deel te neem en nie nou al die forum te verlaat nie. Ek is bly jy noem ons almal hier aan jou pappa en vertel hom van die baie liefde wat ek...
  4. Replies
    22
    Views
    54,925

    Sticky: Re: Atlantis en die Boer

    Goeiemore,

    Ek haal die volgende aan:


    en dan ook:


    Die vetgedrukte dele het betrekking op my vrae:
  5. Replies
    8
    Views
    7,068

    Re: Het Urantia Boek

    Goeienaand,

    Hier is die webwerf waar ek die volgende skrywe gekry het:

    JESUS AND THE WOMEN WHO FOLLOWED HIM

    In one generation Jesus lifted women out of the disrespectful oblivion and the...
  6. Thread: Reincarnation

    by leerling
    Replies
    28
    Views
    24,770

    Re: Reincarnation

    Goeienaand Mnr. Die ou Man,





    Ek het op hierdie werf 'n skrywe gekry -

    AS there was a return of the spirit, or angel, of Elias in the person of John the Baptist before the advent of...
  7. Replies
    5
    Views
    10,159

    Critias by Plato - Atlantis and the Gods of Antiquity

    Atlantis and the Gods of Antiquity

    Goeiedag,

    Hier is 'n webwerf met heelwat interresante leesstof en word o.a. die stelling gemaak, nl:

    met 'n weergawe van Critias en inligting oor...
  8. Replies
    11
    Views
    19,823

    Re: Die Oog van God

    Goeiemore,

    Hier het ek darem weer uit die skrywes van " 'n ooggetuie " by name van Dionysius weer iets gekry wat ook betrekking het op die son, maan, sterre, planete ens. Die sonsverduistering...
  9. Replies
    6
    Views
    9,929

    Re: Van Onsself Vervreem

    Goeiemiddag,

    Stefanus, ek hoop jy ken vir Waldor - hierdie een is spesiaal vir hom.

    Die Germaanse Vrou

    Met die koms van die Christendom na Europa, sou die rol van die Germaanse vrou in die...
  10. Replies
    6
    Views
    9,929

    Re: Van Onsself Vervreem

    Goeiemiddag,

    Baie dankie vir die skrywe en met verwysing na my pos op: Die Oog van God - en my "soeke" - hoop ek nie jy gee om dat ek sommer op hierdie pos aangaan en meer inligting gee oor die...
  11. Replies
    11
    Views
    19,823

    Re: Die Oog van God

    Goeiemiddag,

    Ek het toe nou maar my soeke voortgesit om uit te vind van Zeus en dan ook die Heilige Drie Eenhede - en is weereens sprakeloos gelaat!!!

    Volgens die inligting op die webwerf van...
  12. Replies
    11
    Views
    19,823

    Re: Die Oog van God

    Goeiemiddag,

    En daar "bars my bubble" - of nie?

    Hoe.......... vra ek - moet ek vandag onderskei tussen wat waar is en wat onwaar is - uit al die inligting wat vir ons gegee word????
    - met...
  13. Replies
    13
    Views
    18,531

    Sticky: Re: Priester van On

    Goeiemiddag,

    Ek soek nog na skrywes en het hierdie een in Wikipedia gekry oor die vaders van die woestyn waar dit dan ook eindig met: Vader Moses.

    The Desert Fathers were Hermits, Ascetics and...
  14. Replies
    11
    Views
    19,823

    Re: Die Oog van God

    Hallo weer,


    Al die inligting kan op NASA se webwerf gekry word.

    Ek kan dan ook nie hierdie foto nie plaas nie. Dit stem weer ooreen met die God Vader, God Moeder en God Seun en dan ook die...
  15. Replies
    11
    Views
    19,823

    Re: Die Oog van God

    Goeiemiddag.

    Baie dankie fx. Ek gebruik meestal 'n selfoon en die ding bly "page too large" gee as ek "search" of as die pos te lank of te groot is. Om te "reload" help ook nie, so ek waardeer dit...
  16. Replies
    11
    Views
    19,823

    Re: Die Oog van God

    Goeiemiddag. Waar is die -begin- of die -res van die bespreking van die ?halfpad? pos van Knipmes, Fulcrum-x of Vicky s,n asseblief? Ek het ,n soortgelyke foto gekry, wat genoem word - The eye of...
  17. Replies
    5
    Views
    10,159

    Re: Critias by Plato

    Goeienaand mnr. Die ou man, en dankie ek het dit net vroeer vanmiddag gelees en het lanklaas so gehuil. Wat ,n wonderlike skrywe. My hart klop dubbel tempo vir ons Boervolk en Boerland en ek wonder...
  18. Replies
    5
    Views
    10,159

    Re: Critias by Plato

    Goeiemiddag en baie dankie, ek het die verhaal heel aandagtiglik gevolg - tot die einde ? Is hier nog poste oor hierdie uitsonderlike -gemeenskap-? En hopelik een met - THE END - ? Ek sal nou nie,...
  19. Replies
    5
    Views
    10,159

    Re: Critias by Plato

    Goeiemiddag. Hier is een skrywe wat dalk oom Schalk se vraag beantwoord! (SKEPPER VS GOD) Groete en aangename dag.
  20. Thread: hullo

    by leerling
    Replies
    3
    Views
    6,999

    Re: hullo

    Goeiemiddag "omie" Schalk,

    Baie welkom ook van my en ek hoop ons kan hierdie reis, soos Die Ou Man en Stefanus dit terdee noem, saam geniet. Ek het defnitief ook soos hul hierbo noem - " 'n...
  21. Replies
    1
    Views
    4,165

    Re: The Devil and the Priest

    Goeiemore. Ek het dan ook gelees van die: Gelykenis van die bruilof in Matt. 22 vers1 tot 14. Groete en rustige dag.
  22. Replies
    2
    Views
    7,902

    Re: Buite-Bybelse Boeke

    Goeiemore. Ek het ook skrywes gaan soek met inligting oor hierdie en ander boeke. Opmerklik was die woorde: ! LOST FOREVER! -?. En dan wonder ek net: Hoeveel van ons land se: a)S.Afrikaanse...
  23. Thread: Reincarnation

    by leerling
    Replies
    28
    Views
    24,770

    Re: Reincarnation

    Hallo Stefanus,

    Skuus ek pla jou so baie, maar dit is juis al die baie inligting op hierdie werf "wat my gelok" het om hier aan te sluit en dan net te hoop dat julle my gaan "verdra" met al my...
  24. Thread: Reincarnation

    by leerling
    Replies
    28
    Views
    24,770

    Re: Reincarnation

    Ek het die onbekende woord (vir my) orakel gaan opsoek.
    Wat 'n verrassing toe ek ons eie Siener se naam - met 'n mooi positiewe gebruik ook daar kry, (pagancouncil). Groete en aangename dag.
  25. Replies
    7
    Views
    9,661

    Re: Soeke na die waarheid

    Goeimore, Baie dankie knipmes vir u wyse raad. Ek het verwys na 2Tim. 4v7 waar daar na: ....ek het die wedloop voleindig.... In die verlede tyd geskryf en dit verstaan dat daar ,n wenstreep was en...
Results 1 to 25 of 42
Page 1 of 2 1 2