Search:

Type: Posts; User: yeshurun; Keyword(s):

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Thread: Groete

    by yeshurun
    Replies
    5
    Views
    7,799

    I would beg to differ. Godsdiens is die...

    I would beg to differ. Godsdiens is die uitvoering van die wil van ABBA YAH en Sy wil is die uitvoering van Sy Woord en SY wette. En geloof is die vaste vertoue in die dinge wat ons nie sien nie en...
  2. Replies
    4
    Views
    7,432

    Dit is jammer dat u so lank geneem het om vrede...

    Dit is jammer dat u so lank geneem het om vrede te vind maar het u die Gees van waarheid gevind. ABBA YAH laat Hom net vind deur die wat soek na Sy koninkryk. Moet nie ophou soek nie, of Immanuel mag...
  3. Replies
    4
    Views
    7,432

    He'll ja, nou praat jy. Want ons het letterlik...

    He'll ja, nou praat jy. Want ons het letterlik net leuens by ons vaders geerf. Ons is almal verlei. Lees self jou bybel en bid vir Immanuel dat Hy jou op die regte pad sal leiShalom Yeshurun
  4. Thread: Boerland

    by yeshurun
    Replies
    26
    Views
    22,175

    Die enigste kosbare besitting is ABBA YaH. Al die...

    Die enigste kosbare besitting is ABBA YaH. Al die ander goed is net om ons aandag van HOM af te verLei. Pas op vir die begeertes van die wereldShalomYeshurun
  5. Thread: Baie Vrae

    by yeshurun
    Replies
    8
    Views
    10,492

    Hoe sal ons weet of ons op die regte pad is? Weet...

    Hoe sal ons weet of ons op die regte pad is? Weet iemand wat verlei word dat hy verlei word? Ons sien maar kry nie insig nie en ons hoor maar verstaan nie want ons herders is verleiers. Kom uit haar...
  6. Replies
    6
    Views
    10,014

    Ja ne, ek glo ook dat ons Israel is. Maar voordat...

    Ja ne, ek glo ook dat ons Israel is. Maar voordat ons dink ons moet in opstand kom dink ek eerder dat ons moet terugtrek na ons land Israel. Onthou net soos ons voorouers deur YAH uit Israel verwyder...
  7. Thread: Pierre

    by yeshurun
    Replies
    4
    Views
    6,065

    We'll ek moet jou se ek het al baie gelees en...

    We'll ek moet jou se ek het al baie gelees en geleer en die Gees van Immanuel het my gelei na die waarheid en nie net kennis geleer nie maar het ook aan my insig in die ondeurgrondelike verborgenhede...
  8. Replies
    10
    Views
    10,335

    Al kom jy uit die dal van doodskaduwee is dit ook...

    Al kom jy uit die dal van doodskaduwee is dit ook goed so want die messiah was ook daar. Al wat belangrik is,is dat jy nou daar uit is. Die vraag is net~sien jy nou die lig?
  9. Replies
    10
    Views
    10,335

    Is reg so ou maat want ek het nou eers hier...

    Is reg so ou maat want ek het nou eers hier aangekom shalom
  10. Thread: Luiperd

    by yeshurun
    Replies
    2
    Views
    5,884

    Hello. Of sal ek se shalom. Jy sal uitvind dat ek...

    Hello. Of sal ek se shalom. Jy sal uitvind dat ek so ietwat in geloof van jou verskil maar hoop ons kan nog lekker geselsYeshurun
  11. Thread: Werf Opinie

    by yeshurun
    Replies
    5
    Views
    14,672

    Sticky: Ja. N wyse ou mens het my eendag gese dat hy nie...

    Ja. N wyse ou mens het my eendag gese dat hy nie bang is om met enige iemand te praat nie want dit is soos hoender eet. Jy eert die vleis en gooi die bene weg. Yeshurun
Results 1 to 11 of 13