SIENER: EK NOEM VIR JULLE DIE TEKENS
https://vaandel.co.za/wp-content/themes/vaandel/img/siener-photo.pnghttps://vaandel.co.za/wp-content/uploads/2014/03/Vladimir_Putin-300x198.jpeg
March 11th,...
Type: Posts; User: Die Vrou; Keyword(s):
SIENER: EK NOEM VIR JULLE DIE TEKENS
https://vaandel.co.za/wp-content/themes/vaandel/img/siener-photo.pnghttps://vaandel.co.za/wp-content/uploads/2014/03/Vladimir_Putin-300x198.jpeg
March 11th,...
Hello
The light of the morning finds me sleeping in my bed ... and it's not like the stories, it's never like what they said! ....
I know who You want me to be, but I'm just not there yet ! Yes...
Waar is die droom?
Everyone Was Warned Not To Touch This Cat,
But This Guy Did. This Is Heartbreaking.
by Mary Sue
This abandoned little kitten was found wandering the streets, and every time people saw him...
Ek het onlangs n gesig gesien eintlik was daar n paar besonderhede maar die het almal vervaag en net een het oorgebly.
Nou by hierdie tyd word ek kort kort aan dit herriner.
Dit handel oor n...
Not only would I like to use this thread as History of our guild, but also as a thread that commemorates the black rose story.
The black rose has been used to symbolize the start of new things or...
The magic of black flowers has attracted our attention for centuries. Black roses appear to originate from a fairytale world. Their improbable and "unnatural" color inspires a powerful feeling of...
Hello Wendag
Ek het onlangs 'n belewenis gehad ek kan dit nie onder
'n droom of visioen plaas nie .. dit het meer gevoel of ek vir 'n paar oomblike 'n ander vrou was of miskien
was my gees...
Die Skepping
Ek het ‘n ruk gelede probeer wys hoe die mens besig is om die skepping te verwoes deur dit te gebruik om rykdom in te win. Hulle bedryf BESIGHEDE om die rykdom in te win. Besighede...
Kom ons kyk nou na ander dele uit die bybel bv. Die Brand offer.
Lees hierdie onderste stuk nou mooi deur en hou ingedagte hoe die skepping aanmekaar gesit is neh naamlik die senuwee stelsel wat...
Dit nie nodig om enige bybel te ken en in konteks te lees nie .. die bybel van die ou tot die nuwe testament is verhale van mense in hulle stryd op soek na verlossing uit die fisiese skepping maar...
Toe ek nou in die skool geleer het om te skryf en lees wat ek seker is - het julle
ook gedoen .. het ek ook geleer in elke sin is daar woorde wat betekenisse het soos bv. "vyand" of in sins...
Animals are better than humans. But humans think they own everything!!!
1833
Many people think animals don't have emotions.
His wife was seriously injured.
She was hit by a car as she swooped...
Plants 'can think and remember'
By Victoria Gill Science reporter, BBC News
Arabidopsis (Image: SPL) The scientists discovered the "nervous systems" of Arabidopsis plants
Continue reading the main...
Plants' 'nervous system' discovered
Last Updated: Thursday, July 15, 2010, 18:31
Tags: plant, nervous system
Plants` `nervous system` discovered London: Plants "remember" and "react" to...
Hello Julle,
Daar is een ding wat ek net nie kan verstaan nie! Dat die mense so diep in die Bybel boek inklim en party vegeefs verlore raak is nie
altemit nie!! Die bybel is 'n boek van mense...
yeshurun,
Wat bedoel jy met "al die ander goed" ? Hier in die skepping woon baie, nie net die mense nie. Volgens jou wat is die begeerte van die wêreld? Want die fisiese liggaam is dan so...
More Oom,
:-D Ek weet ... voor ek hier kom skryf het het ek geweet ;-D
Ek sou dit nie sonder 'n rede gesien het nie .. weet dit het groot betekenis vir ons land.
Ek het hierdie deel nagelaat omdat ek dit nie behoorlik verstaan het nie ..
Eerste het ek 'n bladsy gesien en op die bladsy was die woord "saswitch" die hele bladsy was propvol
geskryf van hoek...
Die Bruid en Bruidegom ('n Gesig)
Voor my oë verskyn daar 'n bruid en bruidegom reeds voor die kansel. Ek kan duidelik sien dat hulle besig is om met mekaar te praat.
Ek kan nie hulle stemme...
Ja .. ek stem saam met dit wat jy se knipmes. Hier het ek pragtige openbarings gekry, maar nie
net dit alleen nie .. hier het ek geleer om te kon kommunikeer met mense wat verskillend glo ens. ...
Die wetenskap sal nooit bewyse kan indien van die geestelike afdeling nie . ... nooit nie .. want wat vir die fisiese oog
nie sigbaar is nie kan ook nie met fisiese wetenskappe bewys word nie .. dit...
The Symbolism of Archery
https://aristasia-info.aristasia-central.com/artemis.gifIN THE BEGINNING there was no war, for all things were one in Dea, and conflict could not arise. The descent into...
Ons het al 'n hele paar jaar 1 paartjie swart bont kiewietjies hier op ons erf gehad. Aan ons diere se kant
het ons 'n dammetjie waarin ons water voëls baljaar. Mens het die kiewietjies so gewoond...
So klein rukkie gelede het een van ons jong ooie haar eerste lammetjie gehad maar sy het hom verwerp. Alhoewel ek
geweet het dat hulle dit nie maak sonder moedersmelkies nie, het ek nogtans...