Na baie navorsing, berekenings gemaak, videos bestudeer en vele meer kon ek 'n ingeligte besluit maak. Dat daar nog baie vrae is, is ongetwyfeld so. Seker die belangrikste vraag is waarom die aarde...
Type: Posts; User: Carel van Heerden; Keyword(s):
Na baie navorsing, berekenings gemaak, videos bestudeer en vele meer kon ek 'n ingeligte besluit maak. Dat daar nog baie vrae is, is ongetwyfeld so. Seker die belangrikste vraag is waarom die aarde...
Jare gelede het ek gehoor van ‘n onderwyser by Mooirivier (KwaZulu-Natal) wat verkondig dat die aarde plat is. “Waaat?”, het ek gedink. “ is die persoon ‘n kandidaat vir die groendakkies?”.
...
Dit is altyd goed om kommentaar te lees oor ‘n bepaalde onderwerp, ander se opinies daaroor te hoor asook wat kundiges dink en te sê het (hetsy op televisie of in die koerante). Tot ‘n mate kry ‘n...
Sedert my laaste skrywe het ‘n jaar verloop. Gedurende dié tydperk was die woelinge op politieke-, maatskaplike-, plaaslike- en nasionale vlak opvallend. Om enkele punte te noem:
Zuma se...
Dat Zecharia Sitchin se boek “The Twelfth Planet (1976)” heelwat reaksies uitgelok het is verstaanbaar. Wat jy van kindsbeen af geleer het oor die Skepping van die mens word feitlik op sy kop gekeer....
Die volgende skakels rakende “Nibiru” is insiggewend.
Die eerste een kan beskou word as eg. Dit is geneem op 20 Desember 2015.
https://www.youtube.com/watch?v=RFJ7e7PGlFk
BEST EVER FOOTAGE...
Goeie dag Knipmes.
Jammer dat ek nou eers antwoord. Is tans ernstig besig om planne te maak en te implimenteer met die voorsiening van kos aan die beeste, skape en bokke. Dit neem baie tyd in...
Die verhaal wat in Genesis 22 1:14 afspeel is ‘n voorspel tot ‘n gebeurtenis wat 2000 jaar later op dieselfde plek sou plaasvind. Uit wat reeds geskryf is kan dit duidelik nie die HERE wees wat dié...
Om ‘n motief vas te stel moet ‘n bietjie dieper gedelf word. Waar is die land Moría en na watter een van die baie berge word verwys? Die Siriese teks (Gen. 22:2) lees: “land van die Amoriete”. Oor...
Die foto's wat verwyder is, is gedoen aangesien ek met die plasing daarvan nie besef het dat dit op Google gekry kan word nie. Dit is sensitiewe inligting en dit was my mening dat dit nie deur...
Die HERE (Jahweh) is nie die skepper van die Hemel of die Aarde nie. Dit is bekend dat hy die god van die Semiete is soos aangetoon - met ander woorde die god van Abraham. Jahweh se handelinge en...
Dat daar twee Entiteite is (God en die HERE) was al baie jare voor Abraham se geboorte bekend. Noag se vloek aan Kanaän (Genesis 9 25:27) toon alreeds dié onderskeid aan.
Genesis 9
(25) sê...
Wanneer bogenoemde gedeelte onder die loep geneem word is daar aspekte wat uitstaan wat vra om ‘n verklaring:
In hierdie gedeelte word na beide God en na die HERE verwys. Word daar slegs na...
Die verhaal van Abraham se opdrag om sy seun Isak te offer is ‘n aangrypende verhaal uit die verre verlede. Menige sedelessies asook preke het al uit hierdie verhaal voortgespruit.
Menings oor...
Plan twee: Maak brandstof onbekostigbaar duur.
Hierdie plan het ietwat skipbreuk gelei toe ru-olie pryse met meer as 50% geval het. Verbruikers van alle tipe brandstowwe (petrol, diesel, gas,...
Om ‘n ander grondwet tot stand te bring, moet daar eers ‘n revolusie plaasvind. Uit hierdie revolusionêre chaos word dan vrede bewerkstellig en ‘n grondwet daargestel wat “almal gelukkig” sal maak....
Tot op datum het Mnr Mantashe, die Sekretaris Generaal van die ANC nie op die skrywe van mnr Louis Meintjies reageer nie. Daar is wel ‘n erkening van ontvangs aan TLU SA gestuur. Die blote feit dat...
Om te verstaan hoe die Boere Republieke tot stand kan kom is dit nodig om eers kortliks na sekere politieke verwikkelinge en gebeure in Suid Afrika te kyk.
Die ope brief van Mnr. Louis Meintjes,...
Dat Septembermaand volgens verskillende persone/instansies waarskynlik ‘n maand van vele gebeure gaan wees word duidelik aangedui en selfs oortuigend gemotiveer.
In sekere kringe hier by ons loop...
"A government big enough to give you everything you want, is strong enough to take everything you have" - Thomas Jefferson (1743 - 1826).
Met hierdie woorde want o.a. as inleiding dien tot die...
Knipmes,
Net eers enkele opmerkings rakende Nibiru. Daagliks ontvang ek ‘n e-pos rakende Nibiru. Hierdie e-pos bevat die nuutste inligting . Hierdie inligting word wêreldwyd verkry en sluit...
Hierdie gesprekke het rondom September tot November 2011 plaasgevind. Wat het tot op datum gebeur? Was dit bloot ('n) gedagte/s wat doodgebore was?
Daar het op politieke front heelwat verander....
Everything converges in September of 2015.
03 July 2015, 11:46 Jaco Prinsloo
MyNews24 is a user-generated section of News24.com. The stories here come from users
Disclaimer: All articles...
Die volgende skakel is bloot van akademiese belang. Volgens die bepaalde video is Nibiru al heel sigbaar. Ook het ek al skrywes (e-posse) met fotos ontvang waar Nibiru in Suid Afrika sigbaar is met...
Indien ‘n mens so in die pad gaan staan dat die drie klippies in ‘n reguit lyn lê (geel dwars lyn) en jy kyk in die rigting wat aangedui word sien jy die volgende.
‘n Sementsak wat van nêrens teen...