Search:

Type: Posts; User: knipmes; Keyword(s):

Page 1 of 21 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    17
    Views
    18,865

    Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Naand Carel,

    Dis gegewe dat die huidige bestel binnekort gaan verander.
    Lloyd Pye se werk was uitsonderlik en logies.
    Dit sal wys wees om te onthou dat alhoewel die Annunaki die menslike liggaam...
  2. Replies
    17
    Views
    18,865

    Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Dankie Carel, as ek so na die huidige dinge kyk wat gebeur in die weersomstandighede regoor die planeet, dan lyk dit of hierdie planeet X alreeds groter invloed inwerk op ons as wat erken word deur...
  3. Re: Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

    Hallo Boerrie3,

    Die vraag is hoekom vra jy so iets, sonder verduideliking?
    Is jy byvoorbeeld vir hierdie kerk?
    Is jy dalk teen hierdie kerk?
    Ek stel voor jy beredeneer hierdie vraag wat ons dan...
  4. Replies
    17
    Views
    18,865

    Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Hi Carel, die meeste links na enige verwysing na nibiru word afgehaal orals vinniger as wat dit verskyn.

    Kan Jy die fotos soos verwys hierbo vir ons plaas Om Te sien asseblief.



    Groetnis...
  5. Replies
    16
    Views
    18,446

    Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Carel, ek het my verlustig in die vreeslike woelinge rondom die planeet X of Nibiru soos dit bekend staan.

    Dinge verander deesdae letterlik per minuut tot uur in plaas van dae of maande of...
  6. Replies
    3
    Views
    7,597

    Re: To All New members

    Hi Thorvald,

    This website was built with the intention of putting various points across with regards to history, religion and the like without politics involved.
    As most visitors are reading...
  7. Replies
    38
    Views
    53,275

    Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Die "probeer" bewys is so oud soos die mens self.
    Daar sal nie verandering kom in die status quo voordat die mens nie globaal tot die besef gekom het dat God nie "daar" en jy "hier" is nie.
    Dis...
  8. Replies
    3
    Views
    7,597

    To All New members

    To All New Members,

    It is our wish to welcome all new members to this site with open arms embraced in love and sincerity!

    Please feel free to browse, read all there is to read, may wisdom and...
  9. Replies
    3
    Views
    4,894

    Re: The Gospel or the Truth

    Hi Allesok,

    Interesting comments, which surely are pointing at the heart of things...

    The question should not be whether the Christ and/or the Jesus should be the focus point, but the God, no...
  10. Thread: Lisensie

    by knipmes
    Replies
    0
    Views
    5,381

    Lisensie

    2014/08/28 04h00
  11. Replies
    3
    Views
    109,343

    Re: ‘Kerklose’ burgers vry én eerliker

    Naand schalk,

    Ek dink nie jy is die uitsondering nie!
    Daar moet vele meer wees!
    Dis ook geen skande nie!!

    Soos ek altoos seg, ek kan slegs vanuit myself praat, en sal die volgende storie...
  12. Thread: Die Bybel

    by knipmes
    Replies
    2
    Views
    157

    Re: Die Bybel

    Naand Die Vrou,


    Jinne, maar jou siening is darem negatief rondom die aarde en alles wat leef!
    Dat die pyn en leiding nie lekker is om te aanskou nie, of te beleef nie, is te verstane egter ook!...
  13. Replies
    3
    Views
    5,033

    Re: Geestelike blindheid van die fisiese liggaam

    Naand Die Vrou,

    Watse vryheid is dit?
    Hoe gaan jy dit verkry?
    En hoe gaan jy dit behou?


    Ek leef gladnie onder die dwang van enige gees nie! Ek is self Gees!
    Die Duiwel en sy trawante is...
  14. Replies
    3
    Views
    5,033

    Re: Geestelike blindheid van die fisiese liggaam

    Die Vrou,

    Jou slaan die spyker op die kop in baie maniere hier!

    Maar soos enige boek moet dit wat geskryf is, van verskeie hoeke bekyk en beleef word in die gees. Eers dan sal die waarheid...
  15. Thread: Hackers

    by knipmes
    Replies
    2
    Views
    6,347

    Re: Hackers

    Baie dankie aan Stefanus, wat baie ure agter die skerm ingesit het om ons geliefde web blad weer voor te sit. Hopelik is die probleme met ongewenste elemente nou opgelos.


    groetnis
    knipmes
  16. Thread: Hackers

    by knipmes
    Replies
    2
    Views
    6,347

    Hackers

    Goeiedag Almal,

    Hackers uit die verre ooste het ons webblad verwoes en Stefanus het dit weer aanlyn gekry. Groot dank aan hom.

    Lyk my die aanvallers kom uit alle oorde :]

    Ons blad sal...
  17. Thread: Rooi Busse

    by knipmes
    Replies
    0
    Views
    5,554

    Rooi Busse

    Meteens was my aardse liggaam vreeslik moeg en afgemat. Ek kan vir die beste wil in die węreld net skielik nie my oë oop hou nie, en was verplig om op die bed te gaan lę, al was dit helder oordag op...
  18. Replies
    3
    Views
    6,157

    Re: Vriendelike groet aan almal

    Welkom hier ook van my kant, pierrebStefaans, vertel tog, wie het toe gewen? die brein?groetnisknipmes
  19. Replies
    8
    Views
    8,351

    Re: Vernietiging deur kerk gaan voort

    Oortjies,

    Dankie vir hierdie eerste pos van jou kant af, hopelik kom nog vele meer.

    Ja, jou pos verteenwoordig die wroeging wat in meeste van ons woed soos kanker, en weerspieel die seer en...
  20. Replies
    1
    Views
    7,337

    Re: Afrikaans My Afrikaans

    Hiermee gaan ek met Waldor uitbundiglik akkoord!!!


    groetnis
    knipmes
  21. Thread: Baie Vrae

    by knipmes
    Replies
    8
    Views
    10,531

    Re: Baie Vrae

    Dankie Stefanus, dis baie interessant!

    Dit is dus die afstammelinge van Aaron, en heel moontlik ook die stam waaruit Moses sy swart vrou uit die land van Kus geneem het...?
  22. Thread: Groete

    by knipmes
    Replies
    5
    Views
    7,840

    Re: Groete

    Jy som dit duidelik op... gelukkig val daar baie maar baie nie onder hierdie mitologiese dogma nie, dank Vader daarvoor!







    YAHWEH en al Sy wette is slegs vir elkeen wat daaronder wil...
  23. Replies
    4
    Views
    7,482

    Re: Klein iets om te begin

    My een dogter werk en woon tans in Dubai. en ja, dis vreesaanjaend warm daar in die dag in die middel van die woestyn.... Israel se wereld... voorwaar nie 'n plek waar ek wil wees nie, gelukkig as...
  24. Thread: Boerland

    by knipmes
    Replies
    26
    Views
    22,556

    Re: Boerland

    Yeshurun, ek neem aan jy is die een mens wat net mooi niks op hierdie planeet het wat jy as kosbaar as aardling ag nie. Jy wandel rond sonder klere, huis of haard?

    Aarde man, as jy jou...
  25. Thread: Baie Vrae

    by knipmes
    Replies
    8
    Views
    10,531

    Re: Baie Vrae

    Yeshurun, net 'n vragie?

    As jou volk Israel is, neem ek aan daar is die twaalf stamme van Israel, reg? Nou onder watter stam val die genetiese dna van die Botha's, die De La Rey's of van die...
Results 1 to 25 of 514
Page 1 of 21 1 2 3 4