Search:

Type: Posts; User: Jaco Slabbert; Keyword(s):

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Thread: Nordika

    by Jaco Slabbert
    Replies
    6
    Views
    7,751

    Re: Nordika

    Nordika goeie dag....

    Eerstens welkom hier by Wendag. Ek haal my hoed af vir jou die pad wat jou nou stap is nie maklik nie en vereis baie toewyding. Ek het die selfde pad as jy gestap so 3 jaar...
  2. Replies
    16
    Views
    24,010

    Re: Gees, Siel en Liggaam

    Dankie Stefanus dit maak nou meer sin, die vraag wat nou by my op kom is die volgende, Al die mense in, kom ons kyk net na SA, kerke het nie noodwendig 'n gees ook nie. So wie aanbid hulle of eerder...
  3. Replies
    16
    Views
    24,010

    Re: Gees, Siel en Liggaam

    Hallo DOM

    Dankie vir die antwoord, ek het nie geweet dat die mens sonder 'n gees kan bestaan nie.As ek verwys na mens verwys ek na die ingewikkelde demensionele kant van die mens. Dat verklaar ook...
  4. Replies
    16
    Views
    24,010

    Gees, Siel en Liggaam

    Hi almal

    Ek wil graag net iets op klaar. In baie geskrifte lees ek van die gees en siel van die mens. Volgens wat ek weet as die vlees tot sterwe kom gaan die liggaam en siel tot nuut. Die gees is...
  5. Replies
    4
    Views
    8,991

    Re: Simboliek van Agt (8)

    Hallo almal

    'n Intressante program gisteraand op The History Chanel - The Roslyn cross and the Da Vinci code. Al die tempels wat die Knight Templars gebou het was gebaseer op die octogram (8...
  6. Replies
    1
    Views
    7,383

    Adam/Eva : Seun/Dogter van God

    Dom dankie vir die bespreking. Net 'n paar vra.....God het die geestelike Adam en Eva geskape en HERE God die vleeslike reg. Hoe het dit dan gebeur dat God se geestelike dan in die HERE se vleeslike...
  7. Replies
    24
    Views
    52,939

    Sticky: Re: GeslagsRegister van Jesus

    Dagse Knipmes

    Dit is die stryd wat ek stry hier by my, die waarheid het amper heeltemal tot niet gegaan deur die dogmatiek van die kerk. Ek bly in 'n klein dorpie wel 75 000 mense maar dit is...
  8. Replies
    8
    Views
    12,589

    Re: Seun van die mens

    Hallo Pionier ek sien wat jy se ek verstaan dit so. Mens bestaan uit gees, siel en liggaam. Jou gees is geskep deur God, jou liggaam natuurlik deur jou ouers en jou siel is jou denke geskep deur jou...
  9. Replies
    8
    Views
    12,589

    More Stefanus (Luk 22:20) Net so neem Hy ook...

    More Stefanus

    (Luk 22:20) Net so neem Hy ook die beker nŠ die maaltyd en sÍ: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.

    (Joh 6:53) En Jesus sÍ vir hulle:...
  10. Replies
    8
    Views
    12,589

    Stefanus ek sien dit ook so dat Jesus altyd na...

    Stefanus ek sien dit ook so dat Jesus altyd na Hom self verwys as die seun van die mens maar in Matt 16 : 15 - 16 toe Petrus vir Jesus die seun van God noem toe wys Hy hom nie reg nie. Hoe moet ons...
  11. Thread: Saluut

    by Jaco Slabbert
    Replies
    14
    Views
    20,153

    Sticky: DOM dit wys ook hoe die Koning aanvaar word deur...

    DOM dit wys ook hoe die Koning aanvaar word deur die merderheid mense as mens gaan kyk na die berigte in die media na Jaco die hemp vertoon het...

    Groete
  12. Thread: Saluut

    by Jaco Slabbert
    Replies
    14
    Views
    20,153

    Sticky: DOM waar wat jy se die lied het 'n baie diep...

    DOM waar wat jy se die lied het 'n baie diep betekenis. Eerstens vertel dit van die lyding wat ons boere, vroue en kinders moes deur maak en tweedens vrae dit vir 'n leier. Nie net enige leier nie...
  13. Replies
    8
    Views
    36,016

    Stefanus as ek die reg het is die eerste dier...

    Stefanus as ek die reg het is die eerste dier dalk twee verskillende lande. Die eerste (Leeu) was 'n teken van ou Britanje en die Arend verwys na Amerika. Wat die mens hart aan betref ek sien dit so...
  14. Replies
    8
    Views
    36,016

    Ek gaan hier begin in Dan 7, dit is waar die...

    Ek gaan hier begin in Dan 7, dit is waar die gesigte regtig begin het.
    Ek sal dit maar so stuk stuk op breek.

    Dan 7:1 In die eerste jaar van Bťlsasar, die koning van Babel, het DaniŽl Ďn...
  15. Replies
    8
    Views
    36,016

    DaniŽl se ProfisieŽ

    Ek wil graag die volgende onderwerp begin bespreek: DaniŽl se ProfisieŽ en hoe ons dit moet verstaan en hoe het dit betrekking op ons vandag. Ek dink ook dat mens dit nie sonder Openbaring kan...
  16. Replies
    44
    Views
    45,324

    Dankie Knipmes lekker om van jou te hoor.... ...

    Dankie Knipmes lekker om van jou te hoor....

    Weet jy 'n groot deurbraak in my geestelike lewe het gevolg na ek die Witboek ontdek het. Van die eerste bladsy af het ek geweet dit is wat ek gesoek...
  17. Replies
    44
    Views
    45,324

    Die Witboek en Die Bybel

    Hallo almal ......
    Toe ek die eerste keer van die Witboek gehoor het het ek gewonder waar dit nou by Die Bybel in pas? Na ek Die Witboek gelees het het ek besef dat dit glad nie soos 'n Bybel gesien...
Results 1 to 17 of 22