Search:

Type: Posts; User: Antje De waal; Keyword(s):

Page 1 of 4 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hello Al julle wonderlike mense...

    Hoe gaan dit nog...

    Aaai die draad rek darm en nog steeds is daar nie antwoorde nie "altans vir my" ek krap nog kop.

    So hoe vorder die witboekers met die...
  2. Replies
    2
    Views
    6,928

    Re: The Hidden Story Of Jesus

    Well they don't predate Judaism and Christianity is but a shoot form them, if the Torah can be believed Adam was Jewish. so he is falling of the band wagon. And the virgin birth etc is in the old...
  3. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Vra HOM , Hoe gaan dit met jou? The secret of G-D is G-D .Anders wat is niet is die tweede boek wat Ev-am van praat al hier?

    :unsure_1::wink_2::w00t::thumbup_1:

    Groetenis ekke
  4. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    En dit is die groot een ne? wat is truth? if it could set you free then what is it? were is it? and is this it?

    Ons sal almal soek en ons sal almal vind net nie die ware een nie ne, ons sal...
  5. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hi Julle

    Rond-om-talie dis wat dit is ek se jy se en die hele wereld se, en een ou ind 10 BC het dit gese en toe n ander in 120 DC kom piet met die bevinding.

    As ek maar net een ding in die...
  6. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hi Daar

    Hoop dit gaan goed met julle almal...

    God said today that He is not judged by His actions but by ours... Julle se die bybel se dat die vrou minder waardig geag word..dit se dit nerens...
  7. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Die ou Man hoe gaan dit, altyd lekke om van jou te hoor en met jou te kan praat... ek is nog steeds mal oor hoe jy die bybel as attere onsin bemaak maar nog steeds die Bybel gebruik om jou punt of...
  8. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Uit water gedeelte van die bybel kom die boonste of is dit uit een van die boeke wat nie in die bybel is nie? :24:
  9. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hi

    You know its been while.

    And since my last visit i have learned a few extra things, all of which still contradicts your teachings but hey.

    Point one that i can say a agree there is two...
  10. Replies
    28
    Views
    23,967

    Re: My Getuienis!

    Die Vrou

    Dit is jammer om te lees hoe mens soms God sien, ek vra jou nou opreg dink jy rerig God is wreed, ek dink nie mens kan rerig dit voor God se deur vee nie. Dink daar aan ek dink nie dit...
  11. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Hey ek was lanklaas hier, en dis verbaasedn om te sien hoe baie julle al gegroei het "nie dat ek kan se ek is bly nie" maar nogsteeds....

    Stefanus dankie vir jou insette ek het dit gelees en...
  12. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Well daar is twee woorde wat in die bybel gebruik word vir wysheid, die een Sophia(4678) die ander phronesis (5428)

    Eerste kom ons kyk na Sophia

    Sophia - is used with refrence to...
    A) ...
  13. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    What beteken Sophia rerig waar as jy terug gaan na die oorspronlike tekse?

    Kan iemand my antwoord asb en dan ook wat betekne phronesis wat hou die twee inverband met mekaar.?
  14. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Knip mes dankie baie dit was rerig lekker om jou anatwoord te lees wel ek sal dink oor die ander draad..... EK het n hele paar feite gekry wat heng man ek srping op en af ... maar ek sal dit mooi...
  15. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Stefanus weer eens baie dankie vir jou insette, weereens jip dit maak sin baie sin.

    So kom ons neemaan daar isn vroulike god ens hoe verander dit dan ons daaglikse lewe ens?

    Ek stem saam...
  16. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hey daar almal , hoop dit gaan goed met julle almal hier. Met my vrot van die verkoue, vrot se ek ek voel soos die dood opgewarm. Maar kom ons kom tot die punt van die draad.

    Hoe sluit die een...
  17. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Dankie stefanus

    wat meer kan ek se. Dit beveg nog steeds nie die punt nie is Jesus soos bogenoemde skrif die wysheid van God want as hy is dan is daar n probleem met julle theorie nie waar nie?...
  18. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Hey lekker om met jou te kan praat knipmes


    okay ek kry nou so waar nie die wysheid stukkie kan jy dit glo aaai toggie die blonde kop is ook maar my verskooning.

    Okay kom on sprobeer weer. ...
  19. Replies
    186
    Views
    130,173

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Ek he ietsie gelees wat my hare op ent laan staan het.

    En wee jy ek is rerig waar bly ek het dit gelees. Die boeke wat julle so aanhang en hoog en laag die waarheid van wil maak, is nie en...
  20. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Hey

    Jip een God drie persone.

    Die verssie wat julle so graag aan haal oor wysheid wat by die hek staan en roep lees net onder die en kyk so gaan julle nou vir my se daar is nog n vroulike...
  21. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Ou Sanna

    Dit is werklik genot vol om met jou hier oor te kan praat. Okay daai vraag is all oop en toe gekloof die pagans se die en die ander se wee daar, wie weet, ek se weet in God se beeld...
  22. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Ou Sanna

    As gevolg van die plek waar ek werk, is ek bevooreg genoeg om die boeke waarvan jy praat te kan sien en lees, ek kan ongelukig nie die boeke as feit sien nie. Die kerk word baie in...
  23. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Ek wonder nog. Ek kan werklik nie sien uit watter boek of boeke van die bybel jy jou aanhaalens haal nie meskien as ek dit in my eie bybel lees.
  24. Replies
    24
    Views
    30,014

    Re: Is Jesus die Wysheid van God

    Jesus, as God's Word and Wisdom, was and is eternally an attribute of God the Father. Just as our own words and thoughts come from us and cannot be separated from us, so it is that Jesus cannot be...
  25. Replies
    24
    Views
    30,014

    Is Jesus die Wysheid van God

    Ek het n baie oulike stukkie in die bybel gekry wat van Jesus praat as die wysheid van God. As jy mooi dink maak dit sin, Jesus se self vele male dat hy sal klop en die wat nie oop maak nie wel...
Results 1 to 25 of 78
Page 1 of 4 1 2 3 4