Search:

Type: Posts; User: Die Ou Man; Keyword(s):

Page 1 of 40 1 2 3 4

Search: Search took 0.16 seconds.

  1. Replies
    3
    Views
    10,238

    Re: Nederlandse Taalmonument in Zuid-Afrika

    Hier volg nog 'n artikel oor die onderwerp.


    Nederlandse Taalmonument

    Petrus van Eeden

    Baie van ons mense weet dit nie meer nie en baie wil dit ook nie weet nie. Maar op 17 Januarie 1893...
  2. Replies
    3
    Views
    109,244

    ‘Kerklose’ burgers vry én eerliker

    deur Amos van der Westhuizen,
    Bloemfontein 2013-04-20

    Daar is onlangs baie woorde in Rapport geskryf oor Lina Spies wat uit die NG Kerk bedank het nadat kerkleiers die laaste jare gereeld met ’n...
  3. Replies
    4
    Views
    6,909

    Re: Wie het Satan "Geskape"?

    Jahweh is op rekord in die Joodse Mitologie (Bybel) dat hy bose geeste rondstuur om kwaad aan te rig en sy Israeliete van die wal in die sloot help met valse opdragte.

    Dit klink alles behalwe na...
  4. Replies
    4
    Views
    11,828

    Gospel of Jesus's Wife

    HDS Scholar Announces Existence of a New Early Christian Gospel from Egypt

    B. D. Colen, Harvard News Office
    09.18.2012

    https://www.wendag.com/dokumente/thegospelofjesuswife.pdf

    Papyrus...
  5. Replies
    4
    Views
    6,909

    Re: Wie het Satan "Geskape"?

    Die Kerk gaan nie hiervan hou nie.

    Satan is een van die vier hoekstene van die Christelike geloof.

    En die Christelike geloof kom maar bloot neer op die vergoddeliking van die Joodse mitologie....
  6. Replies
    4
    Views
    6,909

    Wie het Satan "Geskape"?

    Is Satan die duiwel of ’n teenstander?


    Johannes de Villiers

    Party mense grawe die duiwel agter elke bos uit, maar die een plek waar jy hom nie gaan vind nie, is in die Ou Testament, meen ’n...
  7. Replies
    8
    Views
    8,233

    Re: Vernietiging deur kerk gaan voort

    Vernietiging deur kerk gaan voort


    deur Tarentaal

    Ek kan nie anders nie as om aan te sluit by Johan Smit se brief, “Kerk het wetenskap 1 000 jaar onderdruk” (Beeld, 14 Julie).

    In die jaar...
  8. Replies
    8
    Views
    8,233

    Re: Vernietiging deur kerk gaan voort

    Kerk het wetenskap 1 000 j. onderdruk


    deur Johan Smit van Edenvale skryf:

    In antwoord op die brief van dr. Hennie Combrink “Bybel konstant, wetenskap ontwikkel (Beeld, l0 Julie), die...
  9. Replies
    8
    Views
    8,233

    Re: Vernietiging deur kerk gaan voort

    Bybel g’n konstant; weergawes verskil


    deur Johan Smit van Edenvale skryf:

    Baie dankie, Jan Venter se gebalanseerde brief “God is steeds nie wetenskaplik bewys nie” (Beeld, 10 Julie).
    ...
  10. Replies
    8
    Views
    8,233

    Re: Vernietiging deur kerk gaan voort

    God is steeds nie wetenskaplik bewys


    deur Jan Venter van Bloemfontein skryf:

    Die koerantberigte oor die “God-deeltjie” het betrekking – terloops, die woord “God-deeltjie” is ’n leke- en nié...
  11. Replies
    8
    Views
    8,233

    Re: Vernietiging deur kerk gaan voort

    Bybel konstant, wetenskap ontwikkel


    deur Dr. Hennie Combrink van Durban skryf:

    Voorstander van Moderne Wetenskap se brief “Evolusie: My kinders reg grootgemaak” (7 Julie) het betrekking.
    ...
  12. Replies
    8
    Views
    8,233

    Vernietiging deur kerk gaan voort

    Evolusie: My kinders reg grootgemaak

    deur Voorstander van Moderne Wetenskap skryf:

    Ek volg die reaksie op PJS se belag*like skrywe oor die “evolusiesnert”, soos een briefskrywer dit noem.
    ...
  13. Replies
    4
    Views
    4,114

    Re: Die Bruid en Bruidegom

    Die term SASWITCH is die naam vir die elektroniese stelsel wat die OTM's van verskillende banke koppel. Jy sal dit op die OTM sien as jy weer geld trek. Sonder SASWITCH kan jy nie geld by 'n FNB OTM...
  14. Replies
    28
    Views
    17,344

    Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Beskouing van Christus as blote mens lei tot vrae oor verlossing

    deur Alpegro van Waverley

    2011-02-20

    Ek ’n gewone, dog besorgde, belydende lidmaat van die kerk.

    My kommer spruit daaruit...
  15. Replies
    0
    Views
    3,289

    Moslems koop Goudstad se oudste NG kerk

    Moslems koop Goudstad se oudste NG kerk

    2012-04-14 22:38

    Johannes de Villiers

    Die einde van ’n era breek eersdaags aan wanneer die historiese kerkgebou van die NG kerk Langlaagte, die oudste...
  16. Re: Boek sê Turynse kleed eg en verklaar glo opstanding

    "... en die doek wat op sy hoof was, sien hy nie by die doeke lê nie, maar opgerol op een plek afsonderlik."
    Johannes 20:7
  17. Replies
    1
    Views
    18,417

    Re: Nederland is Diép Gewortel in Zuid-Afrika

    Fiksasie met Nederland onregverdig

    deur Martin T. Labuschagne van Centurion

    Danie Langner se artikel “Nederland is diép gewortel in SA” (Beeld, 5 April) het betrekking.

    Toe ek die artikel...
  18. Replies
    1
    Views
    18,370

    Re: Goeie Vrydag

    Fundamentalistiese christene waag voetjie-vir-voetjie om die Christendom te stroop van sy Heidense wortels. Hulle is tans besig met die verdagmaking van Kersfees omdat hulle die Heidense oorsprong...
  19. Replies
    1
    Views
    18,417

    Nederland is Diép Gewortel in Zuid-Afrika

    Nederland is diép gewortel in SA

    Dis môre presies 360 jaar ná Jan van Riebeeck se landing aan die Kaap. Danie Langner karteer die veranderende bande tussen Nederland en Suid-Afrika.

    Op 6 April...
  20. Replies
    7
    Views
    9,661

    Re: Kaal op 'n perd vir dominee se wyn

    Waar sou die predikant nou 'n perd kry met sewe koppe en tien horings?
  21. Replies
    7
    Views
    9,661

    Re: Kaal op 'n perd vir dominee se wyn

    Ou Knippe, is jy nie nou maar net onnodig beswaard omdat jy vir eenmaal in jou lewe 'n predikant met "insig" raakgeloop het nie? :w00t:
  22. Replies
    1
    Views
    6,245

    Re: Pastoor trap oor tou met lidmate

    Dit is hoog tyd dat predikante hul geld op eerlike wyse verdien met 'n ordentlike werk en ophou teer op die tiendes van hardwerkende mense en arm ou mense in ouetehuise.
  23. Replies
    10
    Views
    10,281

    Re: Hallo van Nommers

    Ek het van Torrabaai gery tot so ver as Palmwag. Daarvandaan kan jy verder deur die Kaokoveld ry tot by Ruacana, maar ek het omgedraai omdat ek 'n karavaan gesleep het. (Nie die een op jou foto nie)...
  24. Replies
    10
    Views
    10,281

    Re: Hallo van Nommers

    Rundu was beter.

    Ek was in 2004 en 2005 weer daar.

    Ek het een van die 32 bevelvoerders van Bagani later in Kimberley raakgeloop en 'n ander se dogter in die Bergkwagga Park buite Cradock.
  25. Replies
    2
    Views
    19,374

    Re: Sondaars in disrespek

    Jy het die bedrogspul uit die Joodse Mitologie mooi opgesom.

    As ons hierdie "vergeef en vergeet" tradisie eerlik wil uitleef, moet ons summier wegdoen met alle tronke, die stomme kriminele vergewe...
Results 1 to 25 of 1000
Page 1 of 40 1 2 3 4