Search:

Type: Posts; User: amichaEL; Keyword(s):

Page 1 of 5 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Replies
    11
    Views
    22,581

    Re: Twaalf Stamme van Israel

    More Ou Man,

    U foutiewe stelling spruit uit u selektiewe lees van die Bybel:

    Gen 25:33 Toe antwoord Jakob: Sweer eers vir my. En hy het vir hom gesweer en sy eersgeboortereg aan Jakob verkoop....
  2. Replies
    21
    Views
    21,897

    Re: The scroll of Isiah

    Middag Silanca,



    Die "n.t." bestaan uit n profetiese gedeelte wat uitreksels is of n verwerking van die Boek van Henog en die Boek van daniEL en verder "notules". Eenvoudige sinteks...
  3. Replies
    21
    Views
    21,897

    Re: The scroll of Isiah

    Naand Silencio,

    Jy verstaan verkeerd. Die benaming "Ou Testament" is gegrond op bedrog. Die naam
    "Ou Testament" is gegee om dit wat daar in staan as OUD en geskiedenis af te maak om plek te...
  4. Replies
    21
    Views
    21,897

    Re: The scroll of Isiah

    Middag Silencio,




    n Profeet van Die EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER.
  5. Replies
    21
    Views
    21,897

    Re: The scroll of Isiah

    Dag se Silencio,



    Pragtig, jy antwooed egter nie die vraag nie!!!



    Hmmmmmmm, nuwe testament - GEEN KOMMENTAAR.
  6. Replies
    21
    Views
    21,897

    Re: The scroll of Isiah

    Pionier,

    Goed, miskien het ek jou verkeerd verstaan. Kom ons plaas die gesprek in konteks: Die Wet van Die EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER vereis Offers, n EWIGE INSTELLING. Dan wanneer HY Se...
  7. Replies
    21
    Views
    21,897

    Re: The scroll of Isiah

    Naand Silencio,



    Se vir my waar dit in die Bybel staan dan bespreek ons dit.

    n

    Dit is hoekom daar Sonde-Offers is, wat nie nagekom word nie by gese, due die vermenigvuldiging van...
  8. Replies
    21
    Views
    21,897

    Re: The scroll of Isiah

    Pionier,

    Jy kan die grootste klomp onsin kwyt raak. Jou duidelike gebrek aan kennis oor Die EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER, EL van israEL, beroof jou van SINVOLLE bespreking of moonlik...
  9. Replies
    21
    Views
    21,897

    Re: The scroll of Isiah

    U sal nie die Bybel verstaan sonder Die GEES van Die EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER nie, HY-IS teen Brand-en Slagoffers wanneer dit deur n onrein afvallige Volk gebring word. Dan WALG dit HOM. ...
  10. Replies
    19
    Views
    27,053

    Re: Afbreek van die sogenaamde falliese simbool.

    More Ou Man,

    Ek stem saam, maar die Aanhaling is uit n Boek van n Profeet van Die ALMAGTIGE-SKEPPER.

    BoereGroete
  11. Replies
    19
    Views
    27,053

    Re: Afbreek van die sogenaamde falliese simbool.

    Eseg. 6:4 en julle altare sal verwoes en julle sonpilare verbreek word; en Ek sal die wat uit julle verslaan is, neerwerp voor julle drekgode;

    Eseg. 6:5 en Ek sal die lyke van die kinders van...
  12. Replies
    7
    Views
    27,526

    Re: Wie was die Skrywer van die Boeke van Moses?

    Naand Ou Man.



    Bogenoemde is n vertalings fout en moet lees: "I-AM not yhwh" met die onderstaande as stawing




    Dankie vir die ter stawing van betrokke gedeelte in my Proefskrif.
  13. Replies
    7
    Views
    11,057

    Re: Die Christus se God

    Ou Man,
    Is u bewus dat "lam-ah" Hebreeus is en "sabagtani" Chaldees? Uiters vreemd of hoe? As jesus en sy vader een was volgens hom, was daar dan nou nog n vader na wie hy uitgeroep het?
  14. Replies
    2
    Views
    10,623

    Re: Miljoene sal in Sondvloed Sterf

    Antartika in my opinie is die verlore Atlantis wat ysvry was voor die Aarde gedraai het na sy huidige noord-suid as.
    BoereGroete.
    amichaEL.
  15. Replies
    49
    Views
    52,874

    Sticky: Re: Elohim of Jahweh

    Naand Knipmes,

    Jy het dit in my opinie KORREK. My SKRIFTELIKE uiteensetting is om aan te haal wat GOD-ALMAGTIG se SY naam is.
    Daar is baie afgode daar buite en die Titel Here is van toepassing...
  16. Replies
    49
    Views
    52,874

    Sticky: Re: Elohim of Jahweh

    Ou Man,
    Ai, dit is nou tipies van die gegradueerdes. Om n thesis te skep moet ek mos nou halwe feite opdis met nuwe eie "geopinieerde" bekendstellings en/of toevoegings. Die grondslag van...
  17. Replies
    49
    Views
    52,874

    Sticky: Re: B: Elohim of Jahweh

    Ou Man,
    Dankie vir u belangstelling. U sal egter fouteer deur die stuk net deur te lees. Met bestudeering en vergelyking sal dit vir u BAIE meer waardevol wees.

    Vir die wat enige iets wil glo...
  18. Replies
    49
    Views
    52,874

    Sticky: Re: Elohim of Jahweh

    Dagse Knipmes,

    Exo 3:14 En God sÍ vir Moses: EK IS WAT EK IS. Ook sÍ Hy: So moet jy die kinders van Israel antwoord: EK IS het my na julle gestuur.
    Kom ons maak die regstelling:
    Exo 3:14 En Die...
  19. Replies
    49
    Views
    52,874

    Sticky: Re: Elohim of Jahweh

    Ou Man,

    Ek stem met u gedeeltelik saam.
    Die naam here/yhwh/jah-we was in die tyd van Genesis BAIE bekend MAAR nie onder wat toe nog n wit NASIE van 12 volke sou word, israEL nie. Die naam uit...
  20. Replies
    49
    Views
    52,874

    Sticky: Re: Elohim of Jahweh

    U uitleg hier is klasiek. God-ALMAGTIG Die SKEPPER het by geleentheid verwys na SY Engele as SY seunS. Jahwe geskryf in enige vorm was en sal altyd onder geskik wees aan "EL/EK-IS", ALMAGTIG, Die...
  21. Replies
    35
    Views
    22,129

    Re: Verslag van die Teokrasie-komitee

    Ou Man,
    Ek is verheug dat daar in paragrawe 1 en 2 onderskeid getref word tussen "Regse" organisasies en "Regse" bewegings. Ek praat ook nie namens die Boere of Afrikaners nie. Dit gese, laat my...
  22. Replies
    35
    Views
    22,129

    Re: Verslag van die Teokrasie-komitee

    Ou man,
    Ek stem met u saam op hierdie punt en het reeds dringende beswaar aangeteken teen die dokument soos huidiglik voorgestel. Ek vermoed egter dat die dokument slegs n vertrekpunt is en...
  23. Replies
    49
    Views
    52,874

    Sticky: Re: B: Elohim of Jahweh

    Ou Man kontak my. Lees my Proefskrif dit sal baie dinge vir jou verklaar
  24. Replies
    49
    Views
    52,874

    Sticky: Re: B: Elohim of Jahweh

    Ou man kontak my
  25. Replies
    10
    Views
    18,290

    Re: Johanna Brandt

    Word wakker
Results 1 to 25 of 113
Page 1 of 5 1 2 3 4