Search:

Type: Posts; User: schalk; Keyword(s):

Page 1 of 2 1 2

Search: Search took 0.08 seconds.

  1. Replies
    3
    Views
    109,245

    Re: ‘Kerklose’ burgers vry én eerliker

    Ter aansluiting by wat gese is. Was en is ek n uitsondering op die reel of nie? Ek vra want ek het nie n probleem gehad om skool toe te gaan of in die tuin te werk of huiswerk te doen toe ek jonk...
  2. Replies
    1
    Views
    7,303

    Re: Wat Kort die Vrou?

    Puik gestel 'n ou kan seker nog uitbrei op daai sekuriteit om te se sekuriteit om te weet sy word liefgehe, finansiele sekuriteit,
    sekuriteit van standvastige optrede, ens
  3. Thread: Hallo...

    by schalk
    Replies
    5
    Views
    7,376

    Re: Hallo...

    baie welkom van my kant!
  4. Thread: Werf Opinie

    by schalk
    Replies
    5
    Views
    14,569

    Sticky: Re: Werf Opinie

    Na my breuk met die tradisionele het my werklike geestelike tog begin en Wendag stimuleer dit aanhoudend in baie opsigte. Ek voel sommer tuis tussen denkende mense wat nie bang is om te vra en opinie...
  5. Replies
    28
    Views
    17,351

    Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Ter aansluiting het ek dikwels hierdie punt wat ek met letterlike Christene argumenteer as hulle vra of ek in Jesus of aan Jesus glo.Ek se dat ek in hom glo want ek streef dit wat hy verkondig het na...
  6. Replies
    5
    Views
    9,070

    Re: Die kerk is nie 'n debatvereniging nie

    Ja-nee ou Kobus as dit maar n debatsvereniging was sou ek waarskynlik belangestel het om weer aan te sluit!:sleep:
  7. Replies
    49
    Views
    317,009

    Re: Kanaän vervloek deur Noag

    Hallo aan julle

    Interresant is om ook te let dat sommige konkordansies die ou Hebreeuse woord wat in die Bybel vertaal word met ewigheid beskryf as n lang tyd en dus nie letterlik vir altyd en...
  8. Re: Daar is vir die Witman net Een Oplossing en een Uitkomkans

    Ek be-aam dis soos mooi musiek in die ore en hier is n paar ore wat luister!

    Schalk
  9. Replies
    13
    Views
    22,647

    Sticky: Re: Boerseun / dogter vir God

    Ek het nou eers hirdie draad opgevolg maar merk dat dit taamlik lanklaas verder gevoer is.Gaan iemand dalk Die draad verder voer. Persoonlik dink ek daar moet nog n klompie water in die see loop voor...
  10. Replies
    37
    Views
    35,765

    Poll: Re: Boervroue Skeur Bybels Stukkend

    So raakgevat! Hoeveel van ons Boervrouens is nog vasgevang in die slawerny? Ek bedoel nie daarby tradisionele takies nie maar gedomineerde huwelike! Hoop u artikel gaan n paar bereik.:tongue_3:
  11. Replies
    4
    Views
    8,445

    Re: Christendom en godsdiens

    Tog is baie van die vleeslike iets wat mens kan of moet ervaar om daardie rypheid in die geestelike te bereik. Die slypskool van die lewe !:105::105:
  12. Replies
    1
    Views
    6,231

    Re: Egyptian Temples - Divine Kingship

    Baie insiggewend. Bewys ook dat Israel nie die enigste beskaafde volk van Bybelse tye was soos sekere Predikers vir jare en nou nog verkondig nie. Slaan sommer ook die sonaanbiddings- en beeld...
  13. Replies
    2
    Views
    5,535

    Re: Die Witman se Geloof - Die Hamer van Thor - I

    Regtig puik gestel dusver. Ek sien waarlik uit daarna om die res van die artikel te lees!
    Groete Schalk
  14. Replies
    2
    Views
    4,477

    Re: Wat verstaan ons van die Gode van die Bybel?

    Ja en as n ou bietjie met n ordentlike konkordansie en van die profete boeke rondspeel kan die' gesigte" wat die ouens gesien

    het nogal die prentjie van n ruimteskip aanneem! Wanneer ek n...
  15. Replies
    22
    Views
    55,347

    Sticky: Re: Atlantis en die Boer

    Menere,
    Die OERA LINDA boek bied ook natuurlik ook interresante leesstof oor Atlantis. Geniet u voortgesette debat. Terloops kan enige van u dalk vir my se waar ek n eksemplaar van Die Republiek...
  16. Replies
    6
    Views
    9,978

    Re: Van Onsself Vervreem

    Pasop dat die geestesdimensie warin u so vasgevang is u nie beroof van geestelike groei
    wat plaasvind in die realisme van die fisiese nie. Ons is nou maar hier op aard !
    ARIESE liefde VIR U
  17. Replies
    6
    Views
    9,978

    Re: Van Onsself Vervreem

    Jy is so in die kol ek soen jou sommer!

    Het jy al die OERA LINDA boek of dan Adriaan Snyman se vertaling daarvan gelees?

    Schalk
  18. Thread: My Getuienis!

    by schalk
    Replies
    28
    Views
    23,504

    Re: My Getuienis!

    Ai so n doodsbegeerte tog! Is dit die mens of die GROOT GEES wat opneuk? Ek kry die indruk jy lewe baie afgesonderd. Miskien moet jy net bietjie webreek met n lekker naweek!

    Terloops het jy al DIE...
  19. Thread: My Getuienis!

    by schalk
    Replies
    28
    Views
    23,504

    Re: My Getuienis!

    Alles waar liewe mens maar ons moet eet. Die bekende profeet Kalil Gibran se in een van sy geskriffies dat hy die bees bedank daarvoor dat die sy lewe gegee het sodat hy Kalil gevoed kan word. Is dit...
  20. Thread: hullo

    by schalk
    Replies
    3
    Views
    7,035

    hullo

    Ek is n nuwe omie wat al diep spore in die veld van religie geloop het van Protestantisme deur die Charismatiese beweging tot Israel visie en Taoisme. In die proses het ek baie boeke en geskrifte...
Results 1 to 20 of 28
Page 1 of 2 1 2