Search:

Type: Posts; User: 76527829bt; Keyword(s):

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    10
    Views
    10,334

    Re: Hallo van Nommers

    Met die gehawende karavaan op die foto sou selfs ek dit nie oor Van Zyls pas gewaag het nie!
    Teen die tyd wat jy onder of bo gekom het, het jy net die sleepstang en die wiele oor!

    Ek kan nou nog...
  2. Replies
    10
    Views
    10,334

    Re: Hallo van Nommers

    Kaokaland.
    Etengua, Sodeliet, Opua
    Marienfluss.
    Van Zyl's pas.
    Mooi wÍreld.
    Ek moet n punt daarvan maak om tog weer eendag daar te gaan draai.
  3. Replies
    10
    Views
    10,334

    Re: Hallo van Nommers

    Ek is gestraf met n fotogeniese geheue.
    Ek onthou die fynste detail jare na die gebeurtenis.
    Net so onthou ek selfs die wagwoord wat ek 4 jaar gelede gebruik het om hier te registreer.
    Elke forum...
  4. Re: En God het gesÍ: 'Laat daar lig wees' en daar was lig.

    Ek weet dat die Bybel en die Egiptiese Boek van die Dood grootliks ooreenstem.
  5. Re: En God het gesÍ: 'Laat daar lig wees' en daar was lig.

    Logies was dit nie moontlik vir n mens om teenwoordig te wees nie, omdat (volgens die Bybel) mense nog nie gemaak was nie.

    Dus moes dit ůf duimgesuigery gewees het of God het later mense gelei met...
  6. En God het gesÍ: 'Laat daar lig wees' en daar was lig.

    En God het gesÍ: ' Laat daar lig wees.' en daar was lig.

    Maar n aantal dae later is die Son, Maan en sterre gemaak.

    Van watter 'Lig' word hier gepraat?

    Verklaar asb.
  7. Replies
    10
    Views
    10,334

    Re: Hallo van Nommers

    LOL!
    n Goeie beskrywing.
    Intelligente geselskap is skaars.
  8. Replies
    10
    Views
    10,334

    Hallo van Nommers

    Ek was jare laas hier.
    Ek observeer net as dit julle nie sal pla nie.
  9. Thread: Hallo

    by 76527829bt
    Replies
    1
    Views
    4,924

    Hallo

    Ek is nuut hier.
    Ek hoop nie julle gee om as ek nie aanvanklik saampraat nie.
    Ek moet eers oplees voordat ek n bydrae kan maak.
    Netnou loop se ek n ding waarvan julle nie hou nie (uit onkunde) en...
Results 1 to 9 of 9