Search:

Type: Posts; User: Arend; Keyword(s):

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    3
    Views
    5,760

    Re: Hallo Almal - Ou Sanna

    Ek is ook weer terug. Die sprinkane het my skootrekenaar en al my elektroniese toerusting helder oordag uit my huis gedra. Ek het nou eers weer vir my 'n ander een aangeskaf. Ek sal nou weer meer...
  2. Thread: Die Moedergod

    by Arend
    Replies
    1
    Views
    6,501

    Die Moedergod

    DOM verduidelik asseblief vir my met verwysings uit die Woord waar daar verwys word na die Moedergod. Hierdie begrip is vir my vreemd.
  3. Replies
    8
    Views
    12,429

    Wie was hulle nageslag?

    In die ou testament lees ek dat die seuns (demone) van Satan (seuns van God) gesien het dat die dogters van die mens mooi was en dat daar gemeenskap plaasgevind het en dus bevrugting ook.

    Wie is...
  4. Thread: Moeder God

    by Arend
    Replies
    7
    Views
    7,445

    Moeder God

    Ek sal graag meer te wete wil kom oor die onderwerp. Ek glo aan God die skepper, Jesus Christus sy seun en my redder en die Heilige Gees my Trooster.

    Waar pas die Moeder God in?
  5. Replies
    186
    Views
    129,593

    Re: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Waar kan ek die Witboek bekom?

    Hoe verpersoonlik ek my avatar?
Results 1 to 5 of 8