Search:

Type: Posts; User: Die Vrou; Keyword(s):

Page 1 of 12 1 2 3 4

Search: Search took 0.09 seconds.

  1. Siener en wat tans in ons land gebeur :-(

    SIENER: EK NOEM VIR JULLE DIE TEKENS

    https://vaandel.co.za/wp-content/themes/vaandel/img/siener-photo.pnghttps://vaandel.co.za/wp-content/uploads/2014/03/Vladimir_Putin-300x198.jpeg

    March 11th,...
  2. Replies
    0
    Views
    7,473

    Will You wait for me?

    Hello

    The light of the morning finds me sleeping in my bed ... and it's not like the stories, it's never like what they said! ....
    I know who You want me to be, but I'm just not there yet ! Yes...
  3. Replies
    17
    Views
    18,421

    Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Waar is die droom?
  4. Thread: Ugly The Cat

    by Die Vrou
    Replies
    0
    Views
    12,341

    Ugly The Cat

    Everyone Was Warned Not To Touch This Cat,
    But This Guy Did. This Is Heartbreaking.

    by Mary Sue

    This abandoned little kitten was found wandering the streets, and every time people saw him...
  5. Replies
    0
    Views
    5,259

    Die baie Ou Man op sy sterfbed

    Ek het onlangs n gesig gesien eintlik was daar n paar besonderhede maar die het almal vervaag en net een het oorgebly.
    Nou by hierdie tyd word ek kort kort aan dit herriner.

    Dit handel oor n...
  6. Replies
    1
    Views
    6,404

    Re: The Black Rose

    Not only would I like to use this thread as History of our guild, but also as a thread that commemorates the black rose story.

    The black rose has been used to symbolize the start of new things or...
  7. Replies
    1
    Views
    6,404

    The Black Rose

    The magic of black flowers has attracted our attention for centuries. Black roses appear to originate from a fairytale world. Their improbable and "unnatural" color inspires a powerful feeling of...
  8. Thread: Die Aarde

    by Die Vrou
    Replies
    0
    Views
    5,274

    Die Aarde

    Hello Wendag

    Ek het onlangs 'n belewenis gehad ek kan dit nie onder
    'n droom of visioen plaas nie .. dit het meer gevoel of ek vir 'n paar oomblike 'n ander vrou was of miskien
    was my gees...
  9. Replies
    0
    Views
    6,276

    Aangaande Die Skepping

    Die Skepping

    Ek het n ruk gelede probeer wys hoe die mens besig is om die skepping te verwoes deur dit te gebruik om rykdom in te win. Hulle bedryf BESIGHEDE om die rykdom in te win. Besighede...
  10. Re: Geestelike blindheid van die fisiese liggaam

    Kom ons kyk nou na ander dele uit die bybel bv. Die Brand offer.

    Lees hierdie onderste stuk nou mooi deur en hou ingedagte hoe die skepping aanmekaar gesit is neh naamlik die senuwee stelsel wat...
  11. Geestelike blindheid van die fisiese liggaam

    Dit nie nodig om enige bybel te ken en in konteks te lees nie .. die bybel van die ou tot die nuwe testament is verhale van mense in hulle stryd op soek na verlossing uit die fisiese skepping maar...
  12. Thread: Die Bybel

    by Die Vrou
    Replies
    2
    Views
    74

    Re: Die Bybel

    Toe ek nou in die skool geleer het om te skryf en lees wat ek seker is - het julle
    ook gedoen .. het ek ook geleer in elke sin is daar woorde wat betekenisse het soos bv. "vyand" of in sins...
  13. Thread: Die Swaeltjie

    by Die Vrou
    Replies
    1
    Views
    6,825

    Die Swaeltjie

    Animals are better than humans. But humans think they own everything!!!

    1833

    Many people think animals don't have emotions.
    His wife was seriously injured.
    She was hit by a car as she swooped...
  14. Replies
    1
    Views
    8,135

    Re: Plants' 'nervous system' discovered

    Plants 'can think and remember'
    By Victoria Gill Science reporter, BBC News
    Arabidopsis (Image: SPL) The scientists discovered the "nervous systems" of Arabidopsis plants
    Continue reading the main...
  15. Replies
    1
    Views
    8,135

    Plants' 'nervous system' discovered

    Plants' 'nervous system' discovered

    Last Updated: Thursday, July 15, 2010, 18:31

    Tags: plant, nervous system

    Plants` `nervous system` discovered London: Plants "remember" and "react" to...
  16. Thread: Die Bybel

    by Die Vrou
    Replies
    2
    Views
    74

    Die Bybel

    Hello Julle,

    Daar is een ding wat ek net nie kan verstaan nie! Dat die mense so diep in die Bybel boek inklim en party vegeefs verlore raak is nie
    altemit nie!! Die bybel is 'n boek van mense...
  17. Thread: Boerland

    by Die Vrou
    Replies
    26
    Views
    21,762

    Re: Boerland

    yeshurun,



    Wat bedoel jy met "al die ander goed" ? Hier in die skepping woon baie, nie net die mense nie. Volgens jou wat is die begeerte van die wreld? Want die fisiese liggaam is dan so...
  18. Replies
    4
    Views
    4,032

    Re: Die Bruid en Bruidegom

    More Oom,

    :-D Ek weet ... voor ek hier kom skryf het het ek geweet ;-D

    Ek sou dit nie sonder 'n rede gesien het nie .. weet dit het groot betekenis vir ons land.
  19. Replies
    4
    Views
    4,032

    Re: Die Bruid en Bruidegom

    Ek het hierdie deel nagelaat omdat ek dit nie behoorlik verstaan het nie ..

    Eerste het ek 'n bladsy gesien en op die bladsy was die woord "saswitch" die hele bladsy was propvol
    geskryf van hoek...
  20. Replies
    4
    Views
    4,032

    Die Bruid en Bruidegom

    Die Bruid en Bruidegom ('n Gesig)

    Voor my o verskyn daar 'n bruid en bruidegom reeds voor die kansel. Ek kan duidelik sien dat hulle besig is om met mekaar te praat.
    Ek kan nie hulle stemme...
  21. Thread: Werf Opinie

    by Die Vrou
    Replies
    5
    Views
    14,310

    Sticky: Re: Werf Opinie

    Ja .. ek stem saam met dit wat jy se knipmes. Hier het ek pragtige openbarings gekry, maar nie
    net dit alleen nie .. hier het ek geleer om te kon kommunikeer met mense wat verskillend glo ens. ...
  22. Replies
    38
    Views
    52,527

    Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Die wetenskap sal nooit bewyse kan indien van die geestelike afdeling nie . ... nooit nie .. want wat vir die fisiese oog
    nie sigbaar is nie kan ook nie met fisiese wetenskappe bewys word nie .. dit...
  23. Replies
    0
    Views
    35

    The Symbolism of Archery

    The Symbolism of Archery


    https://aristasia-info.aristasia-central.com/artemis.gifIN THE BEGINNING there was no war, for all things were one in Dea, and conflict could not arise. The descent into...
  24. Replies
    1
    Views
    3,103

    Die Swart bont kiewietjies

    Ons het al 'n hele paar jaar 1 paartjie swart bont kiewietjies hier op ons erf gehad. Aan ons diere se kant
    het ons 'n dammetjie waarin ons water vols baljaar. Mens het die kiewietjies so gewoond...
  25. Replies
    0
    Views
    2,539

    Die regte voedsel

    So klein rukkie gelede het een van ons jong ooie haar eerste lammetjie gehad maar sy het hom verwerp. Alhoewel ek
    geweet het dat hulle dit nie maak sonder moedersmelkies nie, het ek nogtans...
Results 1 to 25 of 293
Page 1 of 12 1 2 3 4