Search:

Type: Posts; User: Manw; Keyword(s):

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    35
    Views
    74,653

    Sticky: Re: A: Jahweh of Satan?

    Ek hou van jou benadering. Ek wens daar was meer mense wat dieselfde motivering in hulle omgaan met godsdienstige en ander kulturele temas het. Net liefde vir lewendes kan mens die perke van...
  2. Thread: My Getuienis!

    by Manw
    Replies
    28
    Views
    23,479

    Re: My Getuienis!

    Ek getuig ook maar net van hoe ek die lewe ervaar en ek het vrede gemaak met presies dit wat ek ontvang van die lewe. Ek kan nie dink dat enige raamwerk van verstaan my sal laat beter voel oor die...
  3. Replies
    35
    Views
    74,653

    Sticky: Re: A: Jahweh of Satan?

    Dankie vir jou insiggewende terugvoer.

    Jy bly nog steeds God dink as 'n wese en nie as Wese self nie. Toegegee, ek ken amper niemand wat wese self kan bedink sonder om aan 'n wese te dink nie, so...
  4. Thread: My Getuienis!

    by Manw
    Replies
    28
    Views
    23,479

    Re: My Getuienis!

    Ek gesels ook eerder vreedsaam. Weet jy hoe 'n dier wat sterf of 'n blaar wat skroei daardie gebeurtenisse ervaar? Nee jy weet nie. Ek ook nie maar ek maak nie onbegrondbare afleidings van hoe dit...
  5. Replies
    35
    Views
    74,653

    Sticky: Re: A: Jahweh of Satan?

    Ek vind geen teenstrydigheid in die aangehaalde dele nie. Die toorn van Jahwe is Satan. Dit is dieselfde Bose Gees van God wat volgens die wil van God in Saul vaar en hom aanhits om sy spies na...
  6. Replies
    5
    Views
    9,056

    Re: Die kerk is nie 'n debatvereniging nie

    Dis nou tipiese gesplete tong spraak. Gawie stel sy eie aangeleerde geloofsoordele as voorwaarde vir alle gelowiges en ongelukkig sal slaafse navolgers van die tipe boekverstokte godsdiens alles wat...
  7. Thread: My Getuienis!

    by Manw
    Replies
    28
    Views
    23,479

    Re: My Getuienis!

    Vrou

    Dit is duidelik dat jy ten minste al dink en nie net alles wat jy aangeleer het om te glo vir soetkoek opeet nie maar die pad gaan nog verder aan as waar jy nou is. Mense wat verkeerdelik...
Results 1 to 7 of 8